AANHANGSEL E - VERHURING
AANHANGSEL E - VERHURING
Aangesien die eiendom tans verhuur word kom die partye xxxx volg ooreen:
1.* Die oordrag van die eiendom vind plaas onderhewig aan die regte van die huurder ingevolge die huurooreenkoms. Die koper bevestig dat hy ‘n afskrif van die huurooreenkoms ontvang het en dat xx xxxxxx neem van die aard en inhoud daarvan.
Die verkoper xxx op datum van okkupasie of registrasie xxxxx die vroegste is alle regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms aan die koper sedeer en delegeer.
OF
2.* Die oordrag word oorgehou tot en met die beëindiging van die huurooreenkoms ten einde die Koper in staat te stel om onbelemmerde okkupasie van die eiendom te neem op datum van okkupasie of registrasie (xxxxx van toepassing).
OF
3.* Die verkoper bevestig dat hy by wyse van ‘n skriftelike ooreenkoms die huurooreenkoms met die huurder gewysig het en bevestig dat hy aan die koper onbelemmerde okkupasie xxx xxx op datum van okkupasie of registrasie (xxxxx van toepassing).
* Skrap nie van toepassing
Koper 1 Verkoper 1
Koper 2 Verkoper 2