Dental Risk Company
Wie is DRC?
Dental Risk Company
Na die evaluering van ‘n aantal diensverskaffers het Transmed se Mediese Fonds ‘n kontrak met Dental Risk Company – DRC gesluit, om die 2013 tandheelkundige voordele vir die volgende opsies, aangebied deur Transmed te bestuur: State Plus Own Choice Plan en Private Network Plan.
DRC is ‘n Spesialis Tandheelkundige Maatskappy wat kundiges is in die strukturering en bestuur van tandheelkundige voordele, sodat dit xxx voldoen aan die behoeftes van die lede van Transmed. DRC verseker dat lede die beste moontlike behandeling xxx xxx in terme van hul gekose plan. Dit word verseker deur die bestuur van die beskikbare voordele volgens kliniese protokolle en deur die gebruik van gesofistikeerde limiet bestuur.
Ons het ‘n netwerk van verskaffers wat na julle omsien
DRC bied ‘n omvattende netwerk van meer as 1800 nasionaal gekontrakteerde tandartse wat xxxxxx volgens jou plan se voordele en tariewe vir basiese tandheelkunde prosedures xxx xxx. Hierdie diensver- skaffers word xxxxxx xxxx ons bestuur en is bekend met die hospitale op jou netwerk, en xxx verseker dat jou nodige prosedures uitgevoer word by hierdie fasiliteite. Dit xxx xxx geld xxxxx, want prosedures by buite-netwerk hospitale dwing ‘n bybetaling af waarvoor jy verantwoordelik xxx xxxx.
Let asseblief daarop dat ons netwerk van verskaffers nie verpligtend is nie en xx xxxx hulle nie te gebruik nie. Die voordele van die gebruik van die DRC-netwerk is egter dat xx xxxx bybetaling vir jou basiese tandheelkunde het nie en dat hulle ook weet hoe om jou by te staan wanneer jy ‘n magtig- ing benodig in die geval van gespesialiseerde of binne-hospitaal tandheelkunde. Xx xxx die Transmed inbelsentrum skakel om jou voorafmagtiging te doen: Vir die State Plus Own Choice Plan en Private Network Plan skakel: 0800 450 010.
Hoe kry jy Magtiging?
Versoeke vir tandheelkundigemagtiging xxx aangestuur word na DRC deur Transmed wat beteken dat xx xxx gebruik maak van dieselfde kontak nommers xxxx voorheen, of xx xxx jou DRC netwerk tandarts vra om die magtigingsversoek namens jou aan DRC te rig. Xx xxx ook die Transmed inbelsentrum skakel vir voorafmagtiging: Vir die State Plus Own Choice Plan en Private Network Plan skakel: 0800 450 010.
Hoekom kan jy glimlag oor jou nuwe voordele vir tandheelkunde
Al twee die Transmed voordele planne xxxx hierbo genoem het nou aparte basiese tandheelkunde voordele, wat beteken dat jou ander mediese dag-tot-dag-voordele nie verminder word wanneer jy ‘n tandarts besoek nie.
Gespesialiseerde tandheelkunde voordele
Gespesialiseerde tandheelkunde xxxx bv. krone en gebitte (valstande) het ‘n aparte Rand limiet, maar dit moet egter vooraf gemagtig word.
Ons hoop dat hierdie positiewe veranderinge ‘n glimlag op jou gesig sit!