REMEDIMedical Aid Scheme Benefits Summary • July 26th, 2022
Contract Type FiledJuly 26th, 2022Vir lede op die Omvattende en Klassieke Opsies betaal ons ten volle vir jou goedgekeurde chroniese medisyne tot en met Remedi se tarief vir medisyne, mits dit op Remedi se medisynelys is. Indien jou goedgekeurde chroniese medisyne nie op die medisynelys is nie,
ContractMedicare Advantage Plan Coverage Certificate • October 14th, 2022
Contract Type FiledOctober 14th, 2022
U HEKWAGTER IN KRONIESE SORGKroniese Medikasie Ooreenkoms • September 12th, 2011
Contract Type FiledSeptember 12th, 2011• NCS het ‘n nasionale netwerk van ge-akkrediteerde kleinhandel apteke wat tien-duisende kroniese pasiente lanswyd met die hoogste vlak van verantwoordelikheid en waardigheid diens;
U HEKWAGTER IN KRONIESE SORGNCS Chronic Care Agreement • January 17th, 2011
Contract Type FiledJanuary 17th, 2011• NCS het n nasionale netwerk van ge-akkrediteerde mediese praktisyns wat tien-duisende kroniese pasiente lanswyd met die hoogste vlak van verantwoordelikheid en waardigheid diens;
DIRK BOOYSEN AND ASSOCIATES INC.Payment Agreement • February 25th, 2016
Contract Type FiledFebruary 25th, 2016Volle Name: Mnr/Mev/Me: I.D. Nommer: Posadres: Kode: Woonadres: Dorp: Kode: Werkgewer/Beroep/Werkadres: Tel. Nr. (Huis) Tel. Nr. (Werk): Sel. Nr.: E-mail Adres: Huwelikstatus:Indien getroud? Binne / Buite gemeenskap Huistaal: Afhanklikes:
ContractMedicare Advantage Plan Coverage Document • October 14th, 2022
Contract Type FiledOctober 14th, 2022
Dental Risk CompanyDental Benefits Management Agreement • November 16th, 2012
Contract Type FiledNovember 16th, 2012Na die evaluering van ‘n aantal diensverskaffers het Transmed se Mediese Fonds ‘n kontrak met Dental Risk Company – DRC gesluit, om die 2013 tandheelkundige voordele vir die Guardian Plan, aangebied deur Transmed te bestuur.
Aangewese Diensverskaffer (ADV) vir Chroniese MedikasieAangewese Diensverskaffer (Adv) Vir Chroniese Medikasie • September 14th, 2010
Contract Type FiledSeptember 14th, 2010Medipost Apteek is die Aangewese Diensverskaffer (ADV) wat deur GEMS aangestel is om na GEMS-lede se behoeftes rakende chroniese medikasie om te sien. Die Skema het ’n eksklusiewe kontrak met Medipost om chroniese medikasie aan sy lede op die Sapphire-, Beryl-, Ruby-, Emerald- en Onyx-opsies te verskaf. Die ADV vir chroniese medikasie bied aan lede ’n string voordele, soos meer bekostigbare pryse, gerieflike aflewering by ’n adres van die lid se keuse en kliniese raad oor die gebruik van chroniese medikasie.
Die maklike manier om die beste gebruik te maakDirect Payment Agreement • August 20th, 2013
Contract Type FiledAugust 20th, 2013Remedi wil u help om die meeste voordeel te trek uit u dekking wanneer u ’n dokter of spesialis besoek met wie ons ’n betalingsooreenkoms het. Die jongste lys verskaffers met wie ons ooreenkomste vir direkte betaling het, is onder MaPS (Medical and Provider Search) beskikbaar by www.yourremedi.co.za. U kan ook Remedi se inbelsentrum by 0860 116 116 skakel en die inligting aanvra.
Dental Risk CompanyDental Benefits Management Agreement • November 16th, 2012
Contract Type FiledNovember 16th, 2012Na die evaluering van ‘n aantal diensverskaffers het Transmed se Mediese Fonds ‘n kontrak met Dental Risk Company – DRC gesluit, om die 2013 tandheelkundige voordele vir die volgende opsies, aangebied deur Transmed te bestuur: State Plus Own Choice Plan en Private Network Plan.
PASIËNTE TERME EN VOORWAARDESPatient Terms and Conditions • August 12th, 2021
Contract Type FiledAugust 12th, 2021Lees hierdie ooreenkoms noukeurig deur en moet dit nie teken alvorens u, u nie ten volle met die bepalings en voorwaardes daarvan vereenselwig het nie. Hierdie dokument voldoen aan die POPI wet vereistes. U kan die dokument weer besigtig op www.drsampiesmith.co.za.
Vooorrddeel-Voordeelplanne • July 13th, 2009
Contract Type FiledJuly 13th, 2009Die Transmed Mediese Fonds is ‘n mediese skema wat oop is tot werknemers en pensioenarisse van die Transnet Groep, filiale en voormalige filiale. Met ‘n reeks van voordeelplanne wat alle huidige gesondheidsorgmodelle behels, het die Transmed Mediese Fonds ‘n voordeelplan wat aan alle lede se behoeftes voorsien, vanaf lae- tot hoë-inkomste werknemers.
ContractMedicare Advantage Plan Coverage Certificate • October 11th, 2023
Contract Type FiledOctober 11th, 2023
ContractMedicare Advantage Plan Coverage Certificate • October 17th, 2023
Contract Type FiledOctober 17th, 2023
NARKOTISEURAnaesthesia Agreement • March 6th, 2020
Contract Type FiledMarch 6th, 2020A2. Ek begryp dat teatertoerusting en personeel deur die hospitaal verskaf word. Narkosetoerusting word daagliks getoets.
TOESTEMMING / CONSENTConsent Agreement • August 2nd, 2019
Contract Type FiledAugust 2nd, 2019Ek, die ondergetekende / I, the undersigned Volle name & van / Full names & surname gee hiermee toestemming vir die volgende / hereby consent to the following: 1. Die uitvoer van enige prosedure soos deur my toestand benodig om dit te behandel of te diagnoseer wat kan insluit: ponsbiopsie / eksisie / kurettasie en kauterisasie / photodinamiese terapie / UVB terapie / krioterapie. Die toestemming geld vir so lank as wat ek ‘n pasiënt van Dr MC Strauss is. 1. The execution of any procedure as required by my condition for treatment or diagnosis which can include: punch biopsy / excision / curettage and cauterization / photodynamic therapy / UVB therapy / criotherapy. This consent applies for as long as I am a patient of Dr MC Strauss. Ek is bewus van wat die prosedure behels soos deur die dokter aan my verduidelik of die inligting wat deur die webblad verskaf is. I am aware of what the procedure entails as explained to me by the doctor or information provided by the website. Ek