VKB LANDBOU (EDMS) BPK (“VKB”)
Opgedateer: 27/03/19
VKB LANDBOU (EDMS) BPK (“VKB”)
REGNR: 2015/165238/07
SKOONMAAKOOREENKOMS, OPBERGINGSOOREENKOMS EN VOORWAARDES TEN AANSIEN VAN DROËBONE TE VKB
1 INLEIDING EN OOREENKOMS:
1.1 Hierdie dokument stel die standaard ooreenkoms en voorwaardes daar waaronder alle droë bone (“bone”) hanteer, skoongemaak en opgeberg xxx word in die opbergingstoor van VKB te Danielsrus (“die opbergingstoor”). Indien die klant bone aan VKB xxxxx vir skoonmaak en opberging in die opbergingstoor, kom die volgende ooreenkoms, op die voorwaardes hierin uiteengesit, hierna genoem (“die ooreenkoms en voorwaardes”), tussen VKB en die klant tot stand.
1.2 Die klant stem in tot hierdie ooreenkoms en voorwaardes op een of meer van die volgende wyses:
1.2.1 Deur ondertekening daarvan aan die einde van hierdie dokument; of
1.2.2 Deur ondertekening van VKB se kredietvoorwaardes, xxxxx sodanige instemming bevat; of
1.2.3 Deur ondertekening van VKB se verkoopsvoorwaardes en/of aansoek om lidmaatskap, xxxxx sodanige instemming bevat; of
1.2.4 Deur ondertekening en/of aanvaarding van enige dokumentasie wat xxxx vorm van die opbergingsketting, insluitend maar nie beperk tot leweringsopdragte; ontvangsbewyse; versendingsdokumente; omsendskrywes, oesreëlings en openbare kennisgewings, waarin hierdie ooreenkoms en voorwaardes by wyse van verwysing geinkorporeer word; of
1.2.5 Deur gedrag of by implikasie, deur die lewering of afhaal van enige bone by die opbergingstoor, in die normale loop van besigheid tussen die klant en VKB, hetsy deur die klant self of deur enige persoon wat oënskynlik namens die klant optree en/of die klant verteenwoordig.
1.3 Dit is nie ʼn geldigheidsvereiste vir hierdie ooreenkoms en voorwaardes dat dit deur die klant onderteken moet word nie.
1.4 Afskrifte van die ooreenkoms en voorwaardes is vir alle xxxxxx kosteloos beskikbaar by VKB se kantore xx Xxxxx (Pres XX Xxxxx Xxxxxx 00). Dit kan op versoek van die klant ook gestuur word per voorafbetaalde aangetekende pos, per faksimilee, deur middel van e-pos of per hand afgelewer na gelang van die besonderhede wat VKB van die klant het. Dit is ook by VKB se Danielsrus silo beskikbaar.
2 PLEK VAN LEWERING EN OPBERGING:
2.1 Die bone moet deur die klant aan VKB gelewer word by die opbergingstoor waar VKB dit xxx opberg onderworpe aan die beskikbaarheid van voldoende ruimte.
2.2 Onderworpe aan hierdie ooreenkoms en voorwaardes onderneem VKB om die bone op xx xxxx totdat dit later in opdrag van die klant in geheel of gedeeltelik deur homself of ‘n genomineerde derde afgehaal word.
2.3 By lewering van die bone in die opbergingstoor gaan die risiko ten opsigte daarvan op VKB oor, onderhewig aan die volgende uitsluitings: Die risiko vir kwaliteit- en/of vogverlies xxx, nieteenstaande enige bepaling tot die teendeel, vestig in die klant.
2.4 Die risiko van VKB ten aansien van die bone eindig sodra die bone uit die opbergingstoor gelaai word.
2.5 Die klant moet vir doeleindes van elke lewering van bone, VKB se leweringsopdrag voltooi en onderteken. Die klant xxx gebonde wees aan enige sodanige leweringsopdrag en die besonderhede daarop voltooi. Deur die verteenwoordiger toe te laat om die dokument te voltooi en/of te onderteken en/of om die bone in xx xxxxx, bevestig die klant die volmag van die verteenwoordiger wat die leweringsopdrag voltooi en/of onderteken en/of die bone inlewer.
3 KWALITEITSBEPALING:
3.1 Die kwaliteit/graad van die bone word tydens ontvangs daarvan deur VKB bepaal, xxxxx gradering plaasvind xxxx bepaal in klousule 5 hieronder.
3.2 Die klant waarborg dat bone wat vir opberging by VKB gelewer word, geproduseer en hanteer is volgens die toepaslike vereistes van die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels 36 van 1947, en die Wet op Voedingsmiddels, Skoonheidsmiddels en Ontsmettingsmiddels 54 van 1972. Hierdie wette vereis dat bone slegs met wettige chemiese middels, volgens voorskrifte behandel is en dus geskik is vir menslike en dierlike gebruik.
4 MASSABEPALING:
4.1 VKB bepaal, onderhewig aan klousule 5, die massa van elke vrag wat deur die klant gelewer word of namens die klant versend of uitgelaai word deur gebruik xx xxxx van geykte massameters xxxx gesertifiseer ingevolge die Wet op Handelsmetrologie 77 van 1973 deur behoorlik gemagtigde owerhede en/of instellings.
4.2 Die massabepaling xxxx aangetoon op die graanontvangsbewys of uitlaaibewys, word deur die klant as prima facie korrek en finaal aanvaar tensy die klant, op wie die bewyslas xxx rus, die teendeel bewys.
4.3 Aangesien die massabepaling van die bone deur twee skale (Platvormskaal en Padskaal) uitgevoer word, kom die partye spesifiek as volg ooreen:
4.3.1 Platvormskaal – die massa xxxx bepaal deur die skaal word slegs gebruik vir die daarstel van ‘n VKB interne kontrolemassa (aangedui as “kontrole massa” op die graanontvangsbewys of uitlaaibewys); en
4.3.2 Padskaal – die massa xxxx bepaal deur die skaal xxx xxxx as die amptelike gelewerde massa, waarteen alle verrekeninge gedoen xxx word (aangedui as “opberg massa” op die graanontvangsbewys of uitlaaibewys) – hierdie skaal word as amptelike massameter gebruik.
4.4 Die voginhoud van die bone mag nie meer as 14% wees tydens lewering by die opbergingstoor nie.
4.5 VKB behou die reg voor om tot ‘n maksimum van 2% van die massa van die bone xx xxxxxxx, voortspruitend uit die mate van hanteringsverlies wat plaasvind tydens die hanteringsproses.
5 LEWERING- EN GRADERINGSREGULASIES:
Die partye kom ooreen dat die volgende regulasies van toepassing xxx xxxx op die lewering van die bone deur die klant aan VKB:
5.1 Lewering
5.1.1 Die klant is verplig om VKB Danielsrus Silo (‘die Silo’) ten minste 2 besigheidsdae voor die beplande lewering xx xxxxxx ten einde reëlings te tref rondom ‘n leweringskedule.
5.1.2 Alle vraginnames moet per leweringskedule plaasvind.
5.1.3 Die Silo xxx ‘n massalesing op die weegbrug neem en ‘n weegbrukstrokie druk om te verseker dat die bruto massa van ‘n vrag bepaal is en op die VKB xxxxxxx getoon word.
5.1.4 Sodra ‘n vrag geweeg is deur die Silo, kan die vrag gelewer word vir skoonmaak en opberging.
5.1.5 Indien die vrag voor die toegekende tydsgleuf reeds op die perseel is en die voorafgaande leweringstydgleuf reeds afgehandel is en/of nie opgedaag het xxx xxx die vrag vroeër verwerk word.
5.1.6 Indien die vrag later opdaag as die toegekende tydsgleuf xxx die vrag moet wag tot dit moontlik is om ingeneem te word.
5.1.7 Indien leweringsreëlings nie vooraf bevestig is met die Silo nie, sal die vrag nie ingeneem word nie en xxx die vrag moet wag tot eerste beskikbare tydsgleuf.
5.2 Graderingsproses en - bepalings
5.2.1 Finale gradering xxx, eers nadat bone afgelaai en oor die pre-cleaner getrek is, by die opbergingstoor plaasvind
5.2.2 Na afloop van gradering xxx die klant telefonies en/of per e-pos in xxxxxx xxxxxx word van gradering.
5.2.3 Sifsels/kaf/splits moet binne 7 kalenderdae verwyder word vanaf VKB opbergingstoor, by gebreke waarvan eienaarskap in die sifsels/kaf/splits oorgaan na VKB.
5.2.4 Onderstaande tabel toon graderingsriglyne wat gevolg xxx word.
Aard van afwyking | GR 1 | GR 2 | GR 3 | GR 4 |
Vreemde materiaal | 0.25% | 0.7% | 1.5% | 2.0% |
Klippies en sand | geen | 0.2% | 0.6% | 0.8% |
Totaal vreemde materiaal, klippese en sand | 0.25% | 0.7% | 1.5% | 2.0% |
Gebrekkige droë bone | 3.0% | 10.0% | 20.0% | 25.0% |
Gebreekte of gesplete droë bone | 5.0% | 7.0% | 10.0% | 15.0% |
Totaal gebrekkige, gebreekte droë bone | 5.0% | 15.0% | 20.0% | 25.0% |
Nie tipe egte droë bone | 1.0% | 2.5% | 5.0% | 7.5% |
Droë bone met 'n gebreekte saadhuid | 5.0% | 7.5% | 10.0% | 10.0% |
Droë bone met 'n geplooide of gekraakte saadhuid | 20.0% | 30.0% | 40.0% | 45.0% |
Totaal gebreekte en geplooide of gekraakte saadhuid | 20.0% | 30.0% | 40.0% | 45.0% |
6 OPBERGING:
Alle bone wat vir opberging by die opbergingstoor gelewer word, moet in 1 ton sakke verpak wees, wat deur VKB voorsien xxx word. Sakke xxx xxxx VKB behoorlik gemerk word met lewering ten einde die eienaar daarvan te identifiseer. Opberging van bone word dus apart vir elke klant gedoen op ‘n batch-basis.
7 VERSEKERING:
7.1. Onderhewig aan die uitsluitings xxxx vervat in klousule 2.3, onderneem VKB om op sy eie koste die bone saam met enige ander bone wat in die opbergingstoor opgeberg word te verseker teen versekerbare risiko’s.
7.2. Indien vir watter rede ookal die bone in die opbergingstoor tot so ‘n mate beskadig of vernietig word dat dit onmoontlik is vir VKB om sy leweringsverpligting teenoor die klant na te kom, is VKB geregtig om in sy uitsluitlike diskresie die waarde van die bone aan die klant uit te betaal. Die waarde van die voorgenome bone, sal bereken word teen die xxx heersende markprys. Enige dispuut rakende die heersende markprys (xxxx xxxx VKB bepaal), xxx xxxxxx word na die Dry Bean Producers Organisation (‘DPO’), vir beslissing, xxxxx beslissing finaal en bindend xxx xxxx.
7.3. Alle diskresies ingevolge hierdie klousule xxx op redelike wyse deur VKB uitgeoefen word.
7.4. Die partye bevestig dat ten einde die koste van VKB se dienste vir die klant te beperk, VKB onder geen omstandighede en vir watter rede ook al aanspreeklik xxx xxxx vir die klant se gevolgskade nie.
7.5. VKB mag enige stappe neem wat in sy diskresie nodig is om die bone te beskerm teen enige moontlike skade wat dit mag tref.
8 VERSENDING:
8.1. Onttrekking van skoongemaakte bone sal geskied binne 10 besigheidsdae na ontvangs deur VKB van ‘n vooraf skriftelike kennisgewing vanaf die klant met vermelding van die benaderde massa, versendingsdatum en tyd, versendingsadres en vervoerreëlings.
8.2. Alle bone word op die basis ex-opbergingstoor aan die klant versend eers nadat alle vergoeding betaalbaar ingevolge hierdie ooreenkoms en voorwaardes, deur die klant betaal is.
8.3. Geen bone mag onttrek word sonder dat ‘n geldige instruksie deur VKB uitgereik is nie.
9 VERGOEDING:
9.1. As vergoeding vir die opbergingsdienste wat VKB aan die klant xxxxx, xxx die klant die volgende tariewe vir die hantering, skoonmaak en opberging van die bone aan VKB betaal (vir die tydperk 1 Maart 2019 tot 29 Februarie 2020):
9.1.1. Hantering: R145.00 per ton;
9.1.2. Voor-skoonmaak: R205.00 per ton;
9.1.3. Addisionele skoonmaak: R205.00 per ton; en
9.1.4. Dagtarief vir opberging: R2.53 per ton per dag, bereken vanaf die 1ste dag van lewering.
(hierin gesamentlik xx xxxxxx as ‘die Opbergingskoste’)
9.2. Dit word op rekord geplaas dat die tariewe xxxx xx xxxxxx in klousule 9.1, jaarliks op 1 Maart deur VKB aangepas kan word, xxxxx tariewe, op aanvraag deur die klant aan hom bekend gemaak xxx word.
9.3. Die tariewe xxxx vervat in klousule 9.1, sluit in alle gevalle Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) uit.
9.4. Opbergingskoste is betaalbaar binne 1 maand wat volg op die maand waarin die Opbergingskoste ontstaan het.
9.5. Rente teen Standard Bank se heersende prima uitleenkoers plus 3 persentasie punte word op ʼn daaglikse basis op uitstaande en agterstallige rekenings bereken en maandeliks gekapitaliseer.
9.6. VKB oefen ʼn retensiereg op alle bone wat in die opbergingstoor opgeberg word uit vir die betaling van alle bedrae verskuldig deur die klant aan VKB, voortspruitend uit xxxxx skuldoorsaak ook al en vir xxxxx bedrag wat nou reeds opeisbaar en verskuldig is of wat in die toekoms opeisbaar en betaalbaar mag wees. VKB behou die reg voor om lewering van die bone aan enige iemand hoegenaamd xx xxxxx en te weerhou totdat effektiewe betaling van alle verskuldigde bedrae aan VKB ten opsigte van die bone gemaak is. Die klant magtig VKB hiermee onherroeplik en onvoorwaardelik om die bone of soveel daarvan as wat nodig mag wees te gelde xx xxxx, hetsy deur dit te verkoop of vir eie rekening aan te koop teen die xxx heersende markprys, xxxx bepaal deur die DPO. VKB onderneem om nie hierdie reg uit te oefen voor die verloop van 10 kalenderdae nadat die betrokke verskuldigde bedrag opeisbaar geword het nie en die klant vir betaling daarvan skriftelik aangemaan is nie.
9.7. Sonder om afbreuk te doen aan die bepalings van klousule 9.6, sedeer die klant hiermee aan en ten gunste van VKB al sy reg, titel en belang in en tot die opbrengs uit die verkoop van enige van die bone wat gestoor word in die opbergingstoor as sekuriteit vir die behoorlike nakoming van die klant se verpligtinge teenoor VKB, voortspruitend uit xxxxx skuldoorsaak ook al en vir xxxxx bedrag wat nou reeds opeisbaar en verskuldig is of wat in die toekoms opeisbaar en betaalbaar mag wees.
9.8. ’n Sertifikaat geteken deur enige bestuurder van VKB (waarvan die aanstelling nie bewys xxxx xx word nie) waarin die bedrag verskuldig en betaalbaar gesertifiseer word, is prima facie bewys van die bedrag en verskuldigheid.
10 BETALING:
Xxxxxxxx van enige verskuldigde bedrag deur die klant aan VKB geskied slegs deurdat die verskuldigde bedrag betaal word in en gekrediteer word op VKB se bankrekening. Indien betaling by wyse van bankoorplasing of deur die internetbankdiens geskied is dit die klant se plig om VKB van sodanige betaling in xxxxxx xx stel by wyse van die volgende metodes: per faksimilee by 058 863 3317 of per e-pos by xxxxx@xxx.xx.xx.
11 SILO-SERTIFIKATE:
Silo-sertifikaat(e) word nie op bone uitgereik nie.
12 VERVREEMDING AAN DERDES:
Indien die klant die bone of enige xxxx daarvan aan ʼn derde vervreem xxx VKB sy rekords wat op die bone betrekking het verander om die derde as die klant ten opsigte van die bone te reflekteer, slegs indien VKB ʼn behoorlik ondertekende skriftelike aansoek daarvoor vanaf die klant by VKB se kantore xx Xxxxx (Pres XX Xxxxx Straat 31) ontvang. Die klant xxx ten alle tye verantwoordelik wees vir die Opbergingskoste wat opgeloop het tot en met oordrag van die
bone aan ‘n derde. Die derde is, na oordrag van die bone in sy/haar naam, eweneens aan hierdie ooreenkoms en voorwaardes gebonde.
13 KENNISGEWINGS:
VKB nomineer President CR Xxxxxxxxxxx 00, Xxxxx, 0000 as adres waar alle kennisgewings ingevolge hierdie ooreenkoms en voorwaardes afgelewer kan word.
13.1. Die klant kies as sy domicilium citandi et executandi en die adres waar alle kennisgewings gelewer kan word die adres wat verskyn op die ontvangsbewys/uitlaaibewys wat by die opbergingstoor uitgereik word.
13.2. Die partye het die reg om die voormelde adresse te verander met 7 kalenderdae skriftelike kennis aan die teenparty.
13.3. Kennisgewings moet per hand afgelewer word, of per faks versend word, of per e-pos versend word of versend word met voorafbetaalde aangetekende pos.
13.4. ‘n Kennisgewing ontvang na 16h00 op ʼn besigheidsdag xxx geag word ontvang te
gewees het op die eersvolgende besigheidsdag.
13.5. Sodanige kennisgewing xxx, xxxxx die teendeel bewys word, geag word ontvang te gewees het indien:
13.5.1. Per hand gedurende gewone besigheidsure in ʼn korrek geadresseerde koevert aan ʼn verantwoordelike persoon by die gekose adres afgelewer, op die datum van aflewering;
13.5.2. Per faks of e-pos afgestuur, op die datum van afstuur daarvan, waar dit gestuur word gedurende normale besigheidsure, of op die eerste besigheidsdag nadat dit gestuur is, waar dit buite besigheidsure gestuur word; en
13.5.3. Per geregistreerde pos, 5 besigheidsdae nadat dit per pos gedoen is.
14 REGSKOSTE:
Indien enige party regstappe moet neem om hierdie ooreenkoms en voorwaardes af te xxxxx, xxx die onsuksesvolle party die ander party xx xxxxx betaal op ʼn skaal xxxx tussen prokureur-en- eie-kliënt.
15 BEPERKING VAN AANSPREEKLIKHEID EN VRYWARING:
15.1 VKB is nie aanspreeklik teenoor die klant vir enige handeling wat deur VKB in goeder trou ingevolge hierdie ooreenkoms en voorwaardes geneem word nie, en die klant vrywaar VKB teen enige eise wat teen VKB ingestel mag word (insluitend xxxx xxxx die klant) vir skadevergoeding voortvloeiend uit hierdie ooreenkoms en die voorwaardes, op voorwaarde dat sodanige vrywaring beperk is tot handelinge wat in goeder trou deur VKB geneem is.
15.2 Enige eis teen VKB voortvloeiend uit hierdie ooreenkoms en voorwaardes sluit gevolgskade of algemene skade uit en is beperk tot die werklike skade ten opsigte van die bone wat deur die klant gely is.
16 ALGEMEEN:
16.1 Verwysings na ‘besigheidsdae / besigheidsdag’ xxx enige dag insluit behalwe ‘n Saterdag,
Xxxxxx of amptelike openbare vakansiedag.
16.2 VKB xxx xxx verantwoordelik wees vir enige vertraging in die lewering van die bone of enige gedeelte daarvan indien dit teweeggebring is deur enige Daad van God, aksie deur die Regering, staking, ontploffing, vloede, oproer, oorlog, ongeluk, embargo, wetgewing, burgerlike opstand, onrus of enige ander oorsaak of gebeurlikheid buite VKB se beheer, nie. Die klant xxx xxx enige eis teen VKB kan instel vir die vertraging, nie- lewering of andersins gebrekkige prestasie ingevolge hierdie klousule nie.
16.3 Hierdie ooreenkoms en voorwaardes bevat die hele ooreenkoms tussen die partye en geen terme, ooreenkoms en voorwaardes, wysigings, afwykings, veranderings of gemeenskaplike kansellasie xxx geldig xxxx, xxxxx dit op skrif gestel en deur beide partye onderteken is nie.
17 ONDERTEKENING: NAMENS DIE KLANT
GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 .
Volle naam van die Klant: Identiteits- / Registrasienommer: VKB Lidnommer: Telefoonnommer: E-posadres: Handtekening deur Klant of sy gevolmagtigde verteenwoordiger: Naam en van, van gevolmagtigde verteenwoordiger:
Hoedanigheid van ondertekenaar:
Ek die ondertekenaar, verklaar dat ek gemagtig is om hierdie ooreenkoms en voorwaardes as Klant of namens die Klant te onderteken en dat indien ek nie daartoe gemagtig is nie, ek persoonlik aanspreeklik xxx xxxx vir enige bedrae verskuldig aan VKB.
NAMENS VKB