BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation for Security Services • July 20th, 2020
Contract Type FiledJuly 20th, 2020KWOTASIES word hiermee aangevra van PSIRA Geakkrediteerde diensverskaffers vir die lewering van sekuriteitsdienste in die Velddrif omgewing, soos uiteengesit in die spesifikasies.
SteundiensooreenkomsSteundiensooreenkoms • January 7th, 2014
Contract Type FiledJanuary 7th, 2014Hierdie Steundiensooreenkoms rig die voldoening aan die behoeftes en verwagtinge van US Omgewings met betrekking tot Fasiliteite en gepaardgaande dienste, asook die verpligtinge van die US se Afdeling Fasiliteitsbestuur vir die voorsiening van sodanige dienste en voldoening aan redelike, koste-effektiewe en ooreengekome diensstandaarde binne die algemene beleide en standaarde soos bepaal deur die US Bestuur. Dit vertolk die volle ooreenkoms tussen die Partye, tensy andersins van tyd tot tyd skriftelik ooreengekom.
Hierdie dokument bevat die ooreenkoms tussen Sentraal-Suid Koöperasie (SSK) en uself.Client Service Agreement • March 28th, 2019
Contract Type FiledMarch 28th, 2019
BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation for Security Services • January 29th, 2018
Contract Type FiledJanuary 29th, 2018Kwotasies word hiermee ingewag van PSIRA – Geakkrediteerde diensverskaffers vir die lewering van sekuriteitsdienste by Dwarskersbos, Stywelyne en Pelikaan Strandoorde in Dwarskersbos en Laaiplek (Velddrif).
Algemene voorwaarden Jeroen van Zoggel Transport PodiumverhuurGeneral Terms and Conditions • September 21st, 2014
Contract Type FiledSeptember 21st, 2014
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKERService Agreement • March 2nd, 2015
Contract Type FiledMarch 2nd, 2015Die etenspouse is ............ (nie minder as 30 minute nie), welke tyd deur die werkgewer bepaal word. Die etenspouse word nie as deel van normale werksure beskou word nie, behalwe waar die werknemer kinders, bejaardes, siekes, verswaktes of gestremdes moet versorg.
PatientGO – Eindgebruikerslisensie-ooreenkoms ("EGLO" of "Ooreenkoms")End User License Agreement (Eula) • September 3rd, 2021
Contract Type FiledSeptember 3rd, 2021Hierdie EGLO of ooreenkoms (tesame met ons privaatheidsbeleid en enige ekstra gebruiksvoorwaardes wat deur verwysing in die EGLO geïnkorporeer is, vorm saam ons gebruiksvoorwaardes en is van toepassing op u gebruik van die PatientGO-app tydens u deelname aan die kliniese proef. Die gebruiksvoorwaardes is onderskeibaar van enige voorwaardes wat u deelname aan die kliniese proef (kliniese proef) beheer. Die PatientGO-app is 'n mobiele toepassing wat u slegs toelaat om, as deelnemer aan 'n kliniese proef, u reis, akkommodasie en kostevergoeding te bestuur.
NADEMAALService Agreement • January 30th, 2021
Contract Type FiledJanuary 30th, 2021Om `n metaalhouer of mobiele plastiek houer by die kliënt se fisiese adres af te laai sodat laasgenoemde die houer soos, omskryf in paragraaf 4 (Inhoud) kan vul; en om die gemelde houer leeg te maak op `n vragmotor en terug te plaas by die kliënt se fisiese adres soos omskryf in paragraaf 3. ( Plasing en verwydering en terug te plaas. )
ContractContract of Service • July 21st, 2011
Contract Type FiledJuly 21st, 2011Contract of Service - DIENSKONTRAK Contract of Work - AANBESTEDING VAN WERK - KONTRAKTEUR LO = Locator Operarum = Werknemer CO = Conductor Operis = Kontrakteur / Werkaannemer CO = Conductor Operarum = Werkgewer LO = Locator Operis = Werkgewer / Aanbesteder AKSIE = locatio conductio operarum AKSIE = locatio conductio operisWerkskontrak = locatio conductoi operis faciendi Objek = DIENS of WERK OBJEK = PRODUK of RESULTAAT vd werk LO = moet die werk HOMSELF DOEN. CO = NIE VERPLIG OM die werk SELF TE DOEN NIE. Hy is in 'n vis-à-visposissie met die LO. LO = se dienste is tot beskikking van die CO soos lg dit verlang. Doen die werk op 'n aaneenlopende dag tot dag basis. CO = gebind deur die kontrak en moet die produk of reslutaat binne 'n spesifieke tydperk soos uiteengesit in die kontrak klaarmaak of 'n redelike tyd indien geen tyd vasgestel is nie. LO = moet na die wettige instruksies, opdragte en bevele van die werkgewer luister. CO mag beheer oor die LO uitoefen. CO en LO = in gelyke posi
WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT TENDER KENNISGEWINGService Agreement • September 21st, 2020
Contract Type FiledSeptember 21st, 2020Tenders word hiermee aangevra vir ‘n diensverskaffings ooreenkoms vir Scada en telemetrie vir weskus distriksmunisipaliteit waterwerke.
SLA REGISTER FOR MARCH 2023Service Level Agreement • March 31st, 2023
Contract Type FiledMarch 31st, 2023Ref Type ref Tender No ServiceProvider Title Holder Description Remarks Start Date ContractAmount Expiry date Service Level Agreement/Dienskontrak 6796 F Dienste Ooreenkoms T041 Kotze Beleggings Trust Installering van Diente Hersonering van Erf 404 Velddrif na enkel Res 1 na Alg Sone 3 eind 8 dorpshuise te ontwikkel Ontwikkelaar verantwoordelik vir voorsiening van toegangspaaie na onderste wooneenhede 2022-02-17 00 2023-06-30 6851 F Artikel 67 G002 SA Vissery Museumkomite e 2022-07-01 27 000.00 2023-06-30 6855 F Rental Contract K061 Babbel en KrabbelBewaarskool 2017-08-01 1200 2029-06-30 6905 F Artikel 67 Ooreenkoms G046 Boland Cricket 2021-07-01 00 2022-06-30
ContractProvision of Catering Services • March 20th, 2024
Contract Type FiledMarch 20th, 2024OVERSTRAND MUNISIPALITEIT Kwotasies word hiermee ingewag vir Kwotasie Nr. SC2449/2023: “Provision of Catering Services to Emergency Services Personnel During Incidents for a Contract Period Ending 30 June 2027”Kwotasiedokumente, in Engels, is verkrygbaar vanaf Woensdag, 20 Maart 2024, by die Voorsieningskanaalbestuurseenheid, Overstrand Munisipaliteit, Magnolialaan 1, Hermanus, vanaf Me N Liebenberg tussen 08h30 en 15h30. Alternatiewelik kan die kwotasiedokumente via e-pos verkry word vanaf Me. N Liebenberg: nliebenberg@overstrand.gov.za of 028 313 8052.Verseëlde kwotasies duidelik gemerk met die tender nommer en naam op die koevert, moet geplaas word in Tenderbus Nr. 5 by die kantore van die Overstrand Munisipaliteit, Magnolialaan, Hermanus. Alternatiewelik, kan voltooide kwotasies ge-epos word na scmquotations@overstrand.gov.za. Kwotasies mag slegs ingedien word op die dokumentasie uitgereik deur Overstrand Munisipaliteit. Die sluitingsdatum en -tyd van die Kwotasie is 03 April 2024
ContractInstallation Agreement • November 27th, 2013
Contract Type FiledNovember 27th, 2013Ooreenkoms dokument tussen Toilet Friend International (Edms) Bpk en kliënt insake die sewe dae toets- tydperk installasie van Toilet Friend International (Edms) Bpk se produk/te op die kliënt se perseel/e.
VKB LANDBOU (EDMS) BPK (“VKB”)Cleaning, Storage and Conditions Agreement for Dry Beans • March 28th, 2019
Contract Type FiledMarch 28th, 2019
Installasie ooreenkomsInstallation Agreement • April 22nd, 2015
Contract Type FiledApril 22nd, 2015Dit is die verantwoordelikheid van die klant om ‘n SIM-kaart vir elke installasie te voorsien. Die SIM-kaart moet op die klant se besonderhede ge”RICA” word en kan WS Elektronika ongelukkig nie die SIM-kaarte voorsien nie. WS Elektronika sal aan die begin R12 op elke SIM-kaart laai om die opstelling van die stelsel te doen en behou dus die reg voor om gemelde lugtyd hiervoor te gebruik.
DIRK BOOYSEN AND ASSOCIATES INC.Payment Agreement • February 25th, 2016
Contract Type FiledFebruary 25th, 2016
SSV Didderse e.V.Nutzungsvertrag • February 18th, 2019
Contract Type FiledFebruary 18th, 2019
DienskontrakteService Contracts • May 21st, 2018
Contract Type FiledMay 21st, 2018Let ook daarop dat daar nêrens in wetgewing na “dienskontrakte” verwys word nie, maar slegs dat werksvoorwaardes op skrif aan werknemers gegee moet word. (written particulars of employment)
BERGRIVIER MUNICIPALITYSpysenieringsdienste • October 23rd, 2019
Contract Type FiledOctober 23rd, 2019KWOTASIES word hiermee aangevra van ervare en bekwame diensverskaffers vir die verskaf en lewering van Spysenieringsdienste, soos uiteengesit in die spesifikasies.