BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing.
As xxxx van Bergrivier Munisipaliteit se werkskeppingsprogram (UITGEBREIDE PUBLIEKE WERKE PROGRAM - EPWP) is die volgende tydelike vakatures beskikbaar vir die betrokke periode xxxx aangedui en aangesien die vakature tydelik van aard is, kan daar geen verwagting van hernuwing of verlenging van die kontrak of ‘n permanente aanstelling wees nie.
DIREKTORAAT: GEMEENSKAPSDIENSTE
HER-ADVERTERING:
1. ASSISTENT BRANDBESTRYDERS
Piketberg: 1 (een) persoon Porterville:1 (een) persoon Velddrif: 1 (een) persoon Redelinghuys: 1 (een) persoon
Posvereistes: Graad 12 ∙ Tussen 18 en 35 jaar oud wees Geldige kode B of C rybewys nie verpligtend maar xxx voordelig wees∙
Bevoegdheid in ten minste twee van die amptelike tale van die Xxx-Kaap (Afrikaans, Xxxxxx, isiXhosa - Lees, Skryf en Praat)
∙ GEEN KRIMINELE rekord en polisie sekerheidsklaring (nie ouer as 3 maande) moet xxxx xxxx van aansoek ∙ Moet liggaamlik fiks en geestelik gesond Voorkeur xxx gegee word aan persone met basiese brandweeropleiding∙ Moet in span verband kan saamwerk ∙ Hoë vlak van verantwoordelikheid ∙ Moet oortyd werk wanneer nodig ∙ Kandidate moet in die Bergrivier Munisipale Gebied woonagtig wees.
Pligte: Assisteer met basiese brandbestryding en rampbestuur funksies.
Vergoeding: R250 per dag
Werksure: 40 uur per week. Kandidate moet bereidwillig wees om na-ure en oor naweke xx xxxx, asook om van tyd tot tyd xxxx vereis, in ander dele van die munisipale gebied, op versoek diens xx xxxxx.
Kontrak periode: 01 November 2024 tot 31 Junie 2025 of xxxx xxxxxx ooreengekom.
Werwing en Seleksie Toetsing:
1. Fiksheidstoets:
Voltooi ‘n 2.4km draf onder 15 minute; maksimum hoeveelheid ‘sit-ups’ binne een (1) minuut. Maksimum hoeveelheid ‘Push-ups” binne een (1) minuut. Dra 2x25 kg skuim xxxxx oor ‘n afstand van 50 meter onder 60 sekondes. Sleep van een 45mm x 30 meter lengte brandslang onder druk oor ‘n afstande van 30 meter onder 36 sekondes.
2. Onderhoudsessie
Kandidate moenie bang wees vir bepekte ruimtes, hoogtes, dieptes, water, bloed en xxxx nie. Kandidate moet bereidwillig wees om oor naweke xx xxxx indien dit verlang word volgens diensrooster.
Fiksheidstoets xxx plaasvind op Dinsdag, 29 Oktober 2024 om 09:00 by die Rhinopark-sportgronde, Xxxxx Xxxxxxxx straat Piketberg. Kandidate wie laat opdaag xxx xxx getoets word nie.Kanidate moet in gemaklike oefendrag opdaag.
’n Dekbrief met vermelding van ten minste twee kontakbare verwysings, vergesel van die voltooide voorgeskrewe aansoekvorm (op aanvraag verkrygbaar by Tel: 000 000 0000 of op die munisipaliteit se webwerf by (xxx.xxxxxxx.xxx.xx), ‘n Curriculum Vitae (maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie sertifikate, identiteitsdokument en bestuurderslisensie (slegs een pos per aansoekvorm) moet by die Munisipale Kantore, Piketberg ingedien word of kan gepos word na Posbus 60, Piketberg, 7320 vir die aandag van Mnr. Xxxx Xxxxxxxx, xx xxx te bereik teen nie later nie as die sluitingsdatum.
GEEN FAKSE OF ELEKTRONIESE POS XXX AANVAAR WORD NIE.
SLUITINGSDATUM : VRYDAG, 25 OKTOBER 2024 OM 13:00
MK 272/2024
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Bergrivier Municipality ensures the well-being of all communities within the Bergrivier region through economic growth, social well-being, community involvement and effective management within a safe and healthy environment.
As part of Bergrivier Municipality’s job creation program (EXTENDED PUBLIC WORKS PROGRAM
– EPWP) the following temporary vacancies are available for the relevant period as indicated and as the vacancies are temporary in nature, there can be no expectation of renewal or extension of the contract or a permanent appointment.
DIRECTORATE: COMMUNITY SERVICES
RE-ADVERTISE
1. ASSISTANT FIREFIGHTERS
Piketberg: 1 (one) person Porterville: 1 (one) person Velddrif: 1 (one) person Redelinghuys: 1 (one) person
Job requirements: Grade 12 Between 18 and 35 years old Valid code B or C driving license not mandatory but would be beneficial Competence in at least two the official languages of the Western Cape (Afrikaans , English, isiXhosa – Read, Write and Speaking) NO Criminal record and police security clearance(not older then 3 months) must be part of application Must be physically fit and mentally healthy Preference will be given to persons with basic firefighting training Must be able to work together in a team relationship High level of responsibility Must work overtime when necessary Candidates must reside in the Bergrivier Municipal Area.
Duties: To perform basic firefighting and disaster management functions.
Compensation: R250 per day
Working hours: 40 hours per week. Candidates must be willing to work hours and on weekend, as well as from time to time as required, in other parts of the municipal area, to provide service on request.
Contact period: 01 November 2024 to 31 June 2025 or as otherwise agreed.
Recruitment and Selection Testing:
1. Fitness test:
Complete a 2.4km run in under 15 minutes; maximum amount of “sit-ups” within on (1) minute. Maximum amount of “Push-ups” within on (1) minute. Carry 2x25kg foam cans over a distance of 50 meters in under 60 seconds. Drag one (1) 45mmx30 meter length of fire hose under pressure over a distance of 30 meter in under 36 seconds.
2. Interview Session
Candidates should not be afraid of confined spaces, heights, depths, water, blood and corpses. Candidates must be willing to work weekends if required according to duty schedule.
Fitness test will take place on Tuesday, 29 October 2024 at 09:00 at the Rhinopark-sportsground, Xxxxx Xxxxxxxx street Piketberg. Candidates who arrive late will not be tested. Candidates must arrive in comfortable training clothes.
A cover letter stating at least two contactable references accompanied by the completed prescribed application form (available on request from Tel: 000 000 0000 or on the municipality’s website at (xxx.xxxxxxx.xxx.xx) , a Curriculum Vitae ( maximum 3 pages) and certified copies of the necessary qualification certificates, identity document and driver’s license (only on post per application form) must be submitted to the Municipal Offices, Piketberg or can be posted to PO BOX 60, Piketberg, 7320 for the attention of Mr. Xxxx Xxxxxxxx, to reach him by no later than the closing date
NO FAXES OR ELECTRONIC MAIL WILL BE ACCPTED. CLOSING DATE: FRIDAY, 25 OCTOBER 2024 AT 13:00
MN 272/2024