Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en Sektorale Vasstelling 13 TUSSEN XXX Onderneming, Posbus XXX, XXXXXX, XXXX, hierna genoem die Werkgewer en ______________________________________...
Diensooreenkoms (Seisoenwerker)
Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en Sektorale Vasstelling 13
TUSSEN XXX Onderneming, Posbus XXX, XXXXXX, XXXX, hierna genoem
die Werkgewer
en
______________________________________ (ID:_______________________________), hierna genoem
die Werknemer.
Die Werkgewer onderneem om sy kontraktuele en wetlike verpligtinge teenoor die Werknemer na te kom, xx xxxxx redelike perke die werkomgewing aangenaam en fisies veilig xx xxx, en om goeie verhoudinge tussen die Werkgewer en Werknemers onderling te handhaaf.
Die Werknemer aanvaar seisoenale werk vir die _____________ -seisoen wat strek vanaf _______________ tot ongeveer ____________, of tot die einde van die aktiwiteit waarvoor die Werknemer aangestel word, watter datum ookal 1ste voorkom en wel net vir werk wanneer werk beskikbaar is. Hiermee word bedoel dat die Werkgewer se besigheid afhanklik is van ‘n verskeidenheid faktore wat in plek moet wees vir deurlopende werkaktiwiteite, bv. gunstige weerstoestande, die rypheidsgraad van produkte, beskikbaarheid van produksie-hulpmiddels, marktoestande, ens., en daar dus xxx xxx xxxx dat dat daar geen werk beskikbaar xxx xxxx vir die Werknemer nie. Die Werkgewer xxx dus vergoeding betaal slegs indien hy in staat is om die Werknemer se dienste te benut. Die werk/take behels dié van Xxxxxxxx Werker, met pligte xxxx aan die Werknemer opgedra, verduidelik en gedemonstreer, en die werk word verrig by die Werkgewer se perseel by XXXXXXXXXXXXXXX, maar mag ook aangewend word by XXXXXXXXXXX.
Die Werknemer aanvaar en onderneem om eerlike lojale en produktiewe diens aan die Werkgewer xx xxxxx, om die belange en beeld van die Werkgewer met algemene gedrag, gesindheid en optrede teenoor mede-werknemers en oorgeskiktes te bevorder en om, benewens werk wat met die pos verband hou, ook daardie werk te doen wat binne die Werknemer se vermoë val en wat redelikerwys deur die Werkgewer van die Werknemer verlang word, en om oortyd xx xxxx en/of noodwerk te verrig binne wetlike perke indien deur die Werkgewer verlang.
Die Werknemer aanvaar dat die volgende diensvoorwaardes (xxxx volledig uiteengesit in die Werkgewer se Menslike Hulpbronbeleid en Handleiding) ingevolge hierdie dienskontrak geld, en dat die Werkgewer dit, na oorleg met die Werknemer, volgens die eise van die praktyk en markoorwegings mag wysig:
4.1 Loon: ‘n Basiese loon van R per uur gewerk plus produksiebonus (stukwerk) van ......................... betaalbaar weekliks/twee-weekliks op Vrydae in kontant/per elektroniese oorbetaling;
Werksure: Normale werksure xxx ________ ure wees per week, xxxx volg:
Maandag tot Vrydag: van ………. vm tot ……….. nm
Etenstyd: van ………….. tot ……………..
Ander rustye: ………………...……………….....
(Indien verlengde en/of verkorte ure gewerk word, moet dit aangetoon word)
Gedurende die maande ........................ tot ..........................., xxx werksure verleng word met .............. ure per week, en gedurende die maande .................................. tot ..................... xxx die werksure verminder word met ............... ure per week.
Oortydbetaling: Maandag tot Vrydag = 1 ½ x basiese uurtarief vir ure gewerk bo die normale daaglikse ure.
Sondagwerk: Enige vorm van werk wat op ‘n Xxxxxx verrig word xxx, xxxx ooreengekom tussen die partye en die Werkgewer, betaling ontavng xxxx volg:
-
Tyd gewerk op Xxxxxx
Betaling
Twee ure of minder
Vier ure se loon
Meer as twee ure, maar nie meer as vyf ure nie
Die gewone daaglikse loon
Meer as vyf ure
Die hoër een tussen; dubbel die loon betaalbaar ten opsigte van die tyd gewerk (oortyd uitgesluit) of die gewone daaglikse loon
Werkstilstand: Die Werkgewer besluit met die gee van minstens een uur xx xxxxxx of daar weens gure weer of ander onvoorsiene omstandighede nie gewerk kan word nie. ’n Minimum van 4 uur betaling xxx is hierdie geval van toepassing wees.
Xxxxxx: Een dag se verlof vir elke 17 dae gewerk xxx uitbetaal word by beëindiging van die kontrak waar die kontrakperiode 4 maande oorskry.
Siekteverlof: Betaalde siekteverlof van 1 werkdag vir elke 26 dae ten opsigte waarvan die werknemer op besoldiging geregtig was, op voorwaarde dat ‘n geldige mediese sertifikaat ingedien word vir afwesigheid van meer as 2 dae, of meer as 2 geleenthede binne 8 weke.
Openbare vakansiedae: Indien enige openbare vakansiedag op ‘n gewone werkdag binne ‘n periode van aaneenlopende diens van die Werknemer val, geniet die Werknemer ‘n betaalde dag af, en indien die vakansiedag op ‘n Xxxxxx xxx, geniet die Werknemer die daaropvolgende Maandag as betaalde dag af. Indien daar op só ‘n vakansiedag gewerk word, word minstens dubbel die dagloon betaal, tensy die meerderheid werknemers op versoek van die Werkgewer instem dat die dag geruil word met ‘n ander gewone werkdag binne ‘n redelik tyd.
5. Kraamverlof: Vroulike Werknemers is geregtig op 4 maande onbetaalde kraamverlof.
6. Gesinsverantwoordelikheidsverlof: Die Werknemer xxx op drie dae gesinsverantwoordelikheidsverlof per jaar geregtig wees, mits die Werknemer minstens vier dae van die week in diens is en vir minstens 4 maande vir die Werkgewer werk. Manlike werknemers kan aansoek doen vir 10 aaneenlopende onbetaalde dae ouerskapsverlof wanneer hulle kind gebore word, maar xxx xxx xxx ook nog vir die 3 dae gesinsverantwoordelikheidsverlof kwalifiseer nie. Hy xxx wel daarvoor kwalifiseer vir die ander gebeure xxxx bv. as sy kind xxxx is.
7. Die Werknemer magtig die Werkgewer om enige wettige bedrag, of enige bedrag wat aan die Werkgewer verskuldig is, van die Werknemer se loon of ander betalings af te trek.
8. Die Werknemer aanvaar dat hierdie ooreenkoms beëindig xxx word indien:
in die geval waar die diensooreenkoms wetlik opsegbaar is deur wedersydse skriftelike kennis van 1 week gedurende die eerste ses maande van diens en 4 weke daarna;
die Werknemer ontslaan word op enige gronde wat regtens xxxxxx is en nadat ‘n behoorlike en billike disiplinêre prosedure gevolg is;
die Werknemer weens mediese ongeskiktheid nie binne ‘n redelike tyd sy dienste xxx xxxxxx en volhou nie; of
die geleentheid/taak waarvoor die Werknemer in diens geneem is verstryk het of afgehandel is.
9. Die Werknemer aanvaar die bepalings van die Werkgewer se gedrags- en ander ordereëls xxxx uiteengesit in die MHB&H, asook die dissiplinêre en grieweprosedures daarin, xxxx dit verduidelik is aan die Werknemer, xxxxx reëls insluit die Werkgewer se reg tot billike sekuriteitsdeursoeking en toetsing vir die gebruik van alkoholiese drank of verdowingsmiddels.
10. Beide die Werkgewer en die Werknemer stem hiermee ooreen om persoonlike inligting verantwoordelik en in ooreenstemming met die toepaslike privaatheidsbeskermingswetgewing te bekom, te gebruik en xx xxxx. Die Werknemer stem hiermee saam dat die Werkgewer persoonlike inligting van die Werknemer vir wettige doeleindes mag gebruik. Hierdie doeleindes kan die volgende insluit:
Inligting wat van toepassing is op regeringsorganisasies (belasting, oudits, WVF, ens.)
Marktoegang (uitvoerdoeleindes, oudits, nakoming-vereistes, ens.)
Geen party mag enige persoonlike inligting versprei waarteen die Werknemer of Werkgewer beswaar maak nie.
Aldus ooreengekom en onderteken te ______________ op ____________20____.
________________________ ______________________
Werknemer nms Onderneming