SAKE ONDERBREKING
AFDELING
SAKE ONDERBREKING
Omskrewe gebeurtenisse
Verlies wat volg op ‘n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten opsigte waarvan betaling gedoen is of aanspreeklikheid erken is ingevolge:
(i) die afdeling Brand van hierdie polis
(ii) die afdeling Geboue omvattend van hierdie polis
(iii) die afdeling Kantoorinhoud van hierdie polis
(iv) enige ander materiële skadeversekering wat die belang van die versekerde dek
maar slegs ten opsigte van gevare wat verseker is ingevolge die afdeling brand hiervan (hierna skade genoem).
Aanspreeklikheid word as erken beskou indien sodanige betaling nie geskied nie bloot omdat daar van die versekerde vereis word om die eerste xxxx van die verlies te dra.
Die maatskappy stel die versekerde skadeloos in ooreenstemming met die bepalings van die spesifikasie xxxx hieronder uiteengesit
Met dien verstande dat:
(a) daar ten tye van die plaasvind van die skade ‘n versekering bestaan wat die belang van die versekerde in die eiendom op die persele teen sodanige skade dek
(b) die aanspreeklikheid van die maatskappy ten opsigte van elke item in geen geval die bedrag te oorskry wat as daarop verseker in die bylae gemeld is nie.
Item 1: Xxxxx wins (Verskil grondslag)
Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot verlies van bruto wins weens:
(a) vermindering in omset en
(b) verhoging in bedryfskoste
en die bedrag daarkragtens betaalbaar as skadeloosstelling is:
(a) ten opsigte van vermindering in omset die bedrag wat verkry word deur die bruto winskoers op die bedrag toe te pas waarmee die omset gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade minder is as die standaardomset
(b) ten opsigte van verhoging in bedryfskoste die bykomende uitgawe noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan met die uitsluitlike doel om die vermindering in omset xx xxxxx of te verminder wat, as dit nie vir daardie uitgawe was nie, gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade plaas sou gevind het, maar hoogstens die bedrag verkry deur die bruto winskoers toe te pas op die vermindering daardeur vermy
min enige bedrag gedurende die skadeloosstellingstydperk bespaar ten opsigte van sodanige van die koste en uitgawes van die onderneming betaalbaar uit bruto wins as wat mag eindig of wat verminder mag word as gevolg van die skade
AGRIPLUS (SAKE ONDERBREKING) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 14) 12/2010
Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep
Met dien verstande dat:
die bedrag betaalbaar na verhouding verminder xxx word ten opsigte van bruto wins indien die versekerde bedrag minder is as die bedrag verkry deur toepassing van die bruto winskoers op die jaarlikse omset waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande of minder is of die toepaslike veelvoud van die jaarlikse omset, waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande oorskry.
Item 1: Xxxxx wins (Bytel grondslag)
Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot verlies van bruto wins weens:
(a) vermindering in omset en
(b) verhoging in bedryfskoste
en die bedrag daarkragtens betaalbaar as skadeloosstelling is:
(a) ten opsigte van vermindering in omset die bedrag wat verkry word deur die bruto winskoers op die bedrag toe te pas waarmee die omset gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade minder is as die standaardomset
(b) ten opsigte van verhoging in bedryfskoste die bykomende uitgawe noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan met die uitsluitlike doel om die vermindering in omset xx xxxxx of te verminder wat, as dit nie vir daardie uitgawe was nie gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade plaas sou gevind het, maar hoogstens die bedrag verkry deur die bruto winskoers toe te pas op die bedrag van die vermindering daardeur vermy
min enige bedrag gedurende die skadeloosstellingstydperk bespaar ten opsigte van sodanige van die versekerde vaste koste as wat mag eindig of wat verminder mag word as gevolg van die skade
Met dien verstande dat:
die bedrag betaalbaar na verhouding verminder xxx word indien die versekerde bedrag ten opsigte van bruto wins minder is as die bedrag verkry deur die bruto winskoers op die jaarlikse omset toe te pas waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande of minder is of die toepaslike veelvoud van die jaarlikse omset, waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande oorskry.
Memo
Indien enige vaste koste van die onderneming nie kragtens hierdie afdeling verseker is xxx, xxx word daar by berekening van die bedrag hierkragtens verhaalbaar as verhoging in bedryfskoste, slegs daardie verhouding van die bykomende uitgawe in aanmerking geneem waarin die bedrag van die netto wins en die versekerde vaste koste staan tot die bedrag van die netto wins en al die vaste koste.
Item 2: Bruto huurgeld
Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot:
(a) verlies van xxxxx huurgeld en
(b) verhoging in bedryfskoste
en die bedrag daarkragtens betaalbaar as skadeloosstelling is:
(a) ten opsigte van verlies van xxxxx huurgeld die bedrag waarmee die bruto huurgeld gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade minder is as die standaard bruto huurgeld
(b) ten opsigte van verhoging in bedryfskoste die bykomende uitgawe noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan met die uitsluitlike doel om die verlies van bruto huurgeld xx xxxxx of te verminder wat, as dit nie vir daardie uitgawe was nie, gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade plaas sou gevind het, maar hoogstens die bedrag van die vermindering in bruto huurgeld daardeur vermy
min enige bedrag gedurende die skadeloosstellingstydperk bespaar ten opsigte van sodanige koste van die onderneming betaalbaar uit bruto huurgeld as wat mag eindig of wat verminder mag word as gevolg van die skade
Met dien verstande dat:
die bedrag betaalbaar na verhouding verminder xxx word indien die versekerde bedrag ten opsigte van bruto huurgeld minder is as die jaarlikse bruto huurgeld waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande of minder is of die toepaslike veelvoud van die jaarlikse bruto huurgeld, waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande oorskry.
Item 3: Inkomste
Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot:
(a) verlies van inkomste en
(b) verhoging in bedryfskoste
en die bedrag daarkragtens betaalbaar as skadeloosstelling is:
(a) ten opsigte van verlies van inkomste die bedrag waarmee die inkomste gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade minder is as die standaardinkomste
(b) ten opsigte van verhoging in bedryfskoste die bykomende uitgawe noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan met die uitsluitlike doel om die verlies van inkomste xx xxxxx of te verminder wat, as dit nie vir daardie uitgawe was nie, gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade plaas sou gevind het, maar hoogstens die bedrag van die verlies van inkomste daardeur vermy
min enige bedrag gedurende die skadeloosstellingstydperk bespaar ten opsigte van sodanige koste van die onderneming betaalbaar uit inkomste as wat mag eindig of wat verminder mag word as gevolg van die skade
Met dien verstande dat:
die bedrag betaalbaar na verhouding verminder xxx word indien die versekerde bedrag ten opsigte van inkomste minder is as die jaarlikse inkomste waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande of minder is of die toepaslike veelvoud van die jaarlikse inkomste, waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande oorskry.
Item 4: Bykomende verhoging in bedryfskoste
Die versekering kragtens hierdie item word beperk tot die redelike bykomende uitgawes (nie verhaalbaar kragtens ander items nie) wat met die toestemming van die maatskappy aangegaan is gedurende die
skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade ten einde die gewone bedryf van die besigheid in stand xx xxx.
Item 5: Lone (Grondslag van aantal weke)
Die versekering ingevolge hierdie item word beperk tot die verlies wat deur die versekerde gely word weens die betaling van die lone vir die tydperk wat begin met die plaasvind van die skade en nie xxxxxx as die gespesifiseerde aantal weke daarna voortduur nie.
Die bedrag wat as skadeloosstelling ingevolge hierdie item betaalbaar is, is die werklike bedrag wat die versekerde vir sodanige tydperk as lone betaal aan werknemers wie se dienste as gevolg van die skade hoegenaamd nie deur die versekerde benut kan word nie en ‘n billike gedeelte van die lone wat vir sodanige tydperk aan werknemers betaal word wie se dienste as gevolg van die skade nie ten volle deur die versekerde benut kan word nie
Met dien verstande dat:
die bedrag betaalbaar na verhouding verminder word indien die versekerde bedrag van hierdie item minder is as die totale bedrag wat gedurende die gespesifiseerde aantal weke onmiddellik na die skade aan lone betaal sou gewees het indien die skade nie voorgekom het nie.
Item 6: Boetes en straftoekennings vir kontrakbreuk
Die versekering ingevolge hierdie item word beperk tot boetes en straftoekennings vir kontrakbreuk en die bedrag aan skadevergoeding hierkragtens betaalbaar is die bedrag waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik is en word betaal ter aflossing van boetes en straftoekennings wat uitsluitlik as gevolg van skade vir nie-voltooiing of laat voltooiing van bestellings opgelê word.
Woordomskrywings
Skadeloosstellingstydperk
Die tydperk wat begin met die aanvang van die skade en wat eindig nie later nie as die aantal maande daarna vermeld in die bylae waartydens die resultate van die onderneming as gevolg van die skade geraak word.
Omset
Die geld aan die versekerde betaal of betaalbaar vir goedere verkoop en afgelewer en vir dienste gelewer in die loop van die sakebedrywighede by die persele.
Inkomste
Die geld aan die versekerde betaal of betaalbaar vir goedere verkoop en vir dienste gelewer in die loop van die sakebedrywighede by die persele.
Bruto huurgeld
Die geld aan die versekerde betaal of betaalbaar deur huurders ten opsigte van die huur van die persele en vir dienste gelewer.
Bruto wins (Verskilgrondslag)
Die bedrag waarmee:
1. die totaal van die omset en die bedrag van die eindvoorraad meer is as
2. die totaal van die bedrag van die beginvoorraad en die bedrag van die onversekerde koste Met dien verstande dat:
die bedrag van die beginvoorraad en eindvoorraad vasgestel xxx word volgens die versekerde se gewone rekenkundige metodes met behoorlike voorsiening vir waardevermindering.
Onversekerde koste
Dit word in die bylae omskryf en die woorde en uitdrukkings wat gebruik word, xxx die betekenis hê wat hulle gewoonlik in die xxxxx en rekeninge van die versekerde het.
Bruto wins (Bytelgrondslag)
Die bedrag verkry deur die bedrag van die versekerde vaste koste by die netto wins te tel of, indien daar geen netto wins is nie, die bedrag van die versekerde vaste koste min sodanige verhouding van enige netto bedryfsverlies waarin die bedrag van die versekerde vaste koste staan tot al die vaste koste van die onderneming.
Netto wins
Die netto bedryfswins (met uitsluiting van alle kapitaalontvangste en kapitaalaanwas en alle uitgawes regmatig teen kapitaal vorderbaar) voortspruitend uit die onderneming van die versekerde by die persele nadat behoorlike voorsiening gemaak is vir alle vaste en xxxxx xxxxx met inbegrip van waardevermindering maar voor aftrekking van enige belasting wat teen winste vorderbaar is.
Versekerde vaste koste
Xxxx in die bylae gespesifiseer (die woorde en uitdrukkings wat gebruik word dra die betekenis wat gewoonlik aan hulle geheg word in die xxxxx en rekeninge van die versekerde)
Standaardomset Standaardinkomste Standaard bruto huurgeld
Die omset (inkomste) (bruto huurgeld) gedurende daardie tydperk in die 12 (twaalf) maande onmid- xxxxxx voor die aanvang van die skade wat met die skadeloosstellingstydperk ooreenstem.
Jaarlikse omset Xxxxxxxxx inkomste Jaarlikse bruto huurgeld
Die omset (inkomste) (bruto huurgeld) gedurende die 12 (twaalf) maande onmiddellik voor die datum van die skade.
Xxxxx xxxxxxxxx
Die bruto winskoers verdien op die omset gedurende die finansiële jaar onmiddellik voor die datum van die skade.
Waaraan sodanige aanpassing gemaak xxx word as wat nodig mag wees om te voorsien vir die tendens van die besigheid en afwykings of ander omstandighede wat die besigheid of voor of na die skade raak, of wat die besigheid sou geraak het indien die skade nie plaasgevind het nie, sodat die aldus aangepaste syfers so na as wat redelikerwys uitvoerbaar is die resultate verteenwoordig wat gedurende die betrokke tydperk na die aanvang daarvan verkry sou gewees het as dit nie vir die skade was nie.
Let wel: Indien die skade voor die voltooiing van die eerste jaar se handels- bedrywighede van die besigheid by die perseel plaasgevind het, word die waarde van die items wat links hiervan vermeld word, bereken deur gebruik xx xxxx van die waardes wat gelykstaan aan die resultate wat verkry is gedurende die tydperk tussen die aanvang van die besigheid en die datum van die skade.
Memo
Indien goedere gedurende die skadeloosstellingstydperk tot voordeel van die onderneming of deur die versekerde of xxxx xxxxx namens die versekerde elders as by die persele verkoop word of dienste gelewer word, xxx die geld betaal of betaalbaar ten opsigte van sodanige verkope of dienste in aanmerking geneem word by die vasstelling van die omset, inkomste of bruto huurgeld gedurende die skadeloosstellingstydperk.
Besondere voorwaardes
1. Die versekering ingevolge hierdie afdeling xxx tot 'n einde kom indien:
(a) die besigheid in likwidasie gaan of as dit voortgesit word deur 'n likwidateur, kurator, trustee of geregtelike bestuurder of as dit permanent gesluit word
(b) die versekerde xx xxxxxxx ophou bestaan op 'n xxxxx xxxx as xxxx die dood.
2. By die plaasvind van enige skade as gevolg waarvan 'n eis ingevolge hierdie afdeling mag ontstaan moet die versekerde benewens om te voldoen aan Algemene voorwaardes 7 en 9 van hierdie polis alles doen en instem en toelaat dat alles wat redelikerwyse uitvoerbaar mag wees gedoen word om die onderbreking of belemmering van die besigheid te minimaliseer of xx xxxx of om die verlies xx xxxxx of te verminder en indien 'n eis ingevolge hierdie afdeling ingestel word, moet die versekerde binne 30 (dertig) dae na die verstryking van die skadeloosstellingstydperk (of binne enige tydsverlenging wat die maatskappy skriftelik mag toestaan) op eie koste aan die maatskappy 'n skriftelike opgaaf xxxxx waarin besonderhede van die eis verstrek word tesame met besonderhede van alle ander versekering wat die verlies of enige xxxx daarvan of enige gevolglike verlies van enige aard, wat ookal, wat daaruit voortspruit, dek.
3. Geen eis ingevolge hierdie afdeling xxx betaalbaar wees nie na die verstryking van:
(a) 'n tydperk van 1 (een) jaar bereken vanaf die datum waarop die skadeloosstellingstydperk eindig
of
(b) 'n tydperk van 3 (drie) maande bereken vanaf die datum waarop betaling gemaak of aanspreeklikheid erken is ingevolge die versekering wat die belange van die versekerde in die eiendom by die perseel teen die skade, waaruit die voormelde eis ontstaan, dek
tensy die eis die onderwerp van 'n hangende regsgeding is of die onderwerp van arbitrasie ingevolge die bepalings van Algemene voorwaarde 14 van hierdie polis is.
Klousules en uitbreidings
A. Ouditeure
Enige gegewens of besonderhede vervat in die versekerde se rekeningboeke of ander sakeboeke of dokumente wat die maatskappy kragtens hierdie afdeling mag vereis met die doel om enige eis hierkragtens te ondersoek of te kontroleer, mag deur die versekerde se ouditeure of professionele rekenmeesters daargestel en gesertifiseer word en hul sertifikaat xxx prima facie bewys wees van die gegewens en besonderhede waarop sodanige sertifikaat betrekking het.
B. Ophoping van voorraad
Met die skikking van enige verlies xxx dit in ag geneem word en 'n regverdige toelating gemaak word indien enige tekort in omset as gevolg van die skade uitgestel word omdat die omset tydelik uit opgehoopte voorraad gehandhaaf word.
C. Departemente
Indien die onderneming in departemente/takke gevoer word waarvan die onafhanklike bedryfsresultate bepaalbaar is, xxx die bepalings kragtens Items 1, 2 of 3 wat verband hou met vermindering in omset/ bruto huurgeld/inkomste en verhoging in bedryfskoste afsonderlik van toepassing wees op elke departement/tak wat deur die skade geraak word, behalwe dat indien die versekerde bedrag kragtens die toepaslike item minder is as die totaal van die (jaarlikse bruto huurgeld) (jaarlikse inkomste) (bedrae verkry deur toepassing van die bruto winskoers) vir elke departement/tak, afgesien daarvan of dit deur die skade geraak is of nie, (op die betrokke jaarlikse omset daarvan) (na verhouding vermeerder indien die aantal maande waarna daar in die omskrywing van skadeloosstellingstydperk xxxxxx word, 12 (twaalf) oorskry), xxx die bedrag betaalbaar na verhouding verminder word.
D. Depositopremie
Aangesien die premies kragtens Items 1, 2 en 3 voorlopig is omdat hulle bereken word op 75% (vyf en sewentig persent) van die versekerde bedrag, is die premies xxxx volg aan aanpassing onderworpe by die verstryking van elke versekeringstermyn:
ingeval die bruto wins/bruto huurgeld/inkomste verdien na verhouding vermeerder indien die aantal maande waarna daar in die omskrywing van skadeloosstellingstydperk xxxxxx word, (12) twaalf oorskry gedurende die finansiële jaar wat die naaste saamval met enige versekeringstermyn minder of meer is as 75% (vyf en sewentig persent) van die versekerde bedrag daarop, xxx 'n pro rata premieterugbetaling van hoogstens een derde (1/3) of 'n bykomende premie van hoogstens een derde (1/3) van die voorlopige premie betaal vir sodanige versekeringstydperk ten opsigte van die verskil gemaak word.
Indien 'n eis kragtens hierdie afdeling ingestel word, xxx die bedrag betaal of betaalbaar daarop beskou word as werklik verdien.
E. Produksie (Alternatiewe grondslag)
Die woord "produksie" mag na die keuse van die versekerde die woord "omset" vervang en vir die doeleindes van hierdie afdeling xxx "produksie" die verkoopwaarde of oordragwaarde beteken xxxx in die versekerde xx xxxxx aangedui van goedere vervaardig of verwerk deur die versekerde by die persele
Met dien verstande dat:
(a) slegs die betekenis van "produksie" of die betekenis van "omset" van krag is in verband met enige enkele gebeurtenis wat onderbreking tot gevolg het
(b) indien die betekenis van "produksie" gebruik word:
(i) die klousule ten opsigte van ophoping van voorraad nie van krag xxx xxxx nie
(ii) die memo aan die einde van die woordomskrywings xxxx volg xxx xxxx:
“Indien goedere gedurende die skadeloosstellingstydperk tot voordeel van die onderneming of deur die versekerde of xxxx xxxxx namens die versekerde elders as by die persele vervaardig of verwerk word, xxx die verkoopwaarde of oordragswaarde van sodanige goedere in aanmerking geneem word by die vasstelling van die produksie gedurende skadeloosstellingstydperk”.
F. Betalings op rekening
In die geval van 'n xxx, xxx die maatskappy periodieke betalings op rekening aan die versekerde maak, indien verlang.
G. Verkoping van gebergde goedere
Indien die versekerde gedurende die skadeloosstellingstydperk ‘n bergingsuitverkoping hou, lees klousule (a) van Item 1 (bruto wins) vir die doeleindes van sodanige eis xxxx volg:
"(a) ten opsigte van vermindering in omset, die bedrag verkry deur die bruto winskoers toe te pas op die bedrag waarmee die omset gedurende die skadeloosstellingstydperk (minus die omset vir die tydperk van die verkoping van gebergte goedere) as gevolg van die skade by die standaardomset tekort skiet xxx xxxxx totaal die werklik bruto wins wat gedurende die tydperk van die verkoping van gebergte goedere verdien is, afgetrek word."
H. Verhindering van toegang
Verlies xxxx verseker kragtens hierdie afdeling wat voortspruit uit onderbreking of belemmering van die besigheid veroorsaak deur verhindering van toegang tot die persele ten gevolge van skade (xxxx waarna in hierdie afdeling xxxxxx word) aan eiendom by ander persele in die nabyheid van die persele beskou xxx word as verlies wat voortspruit uit skade (xxxx waarna in hierdie afdeling xxxxxx word) aan eiendom wat deur die versekerde op die persele gebruik word.
I. Berging en xxxxxxxx
Verlies xxxx kragtens hierdie afdeling verseker wat voortspruit uit onderbreking of ontwrigting van die besigheid as gevolg van skade aan eiendom te wyte aan gevare kragtens hierdie afdeling verseker:
(a) op persele waar die versekerde eiendom gebêre of tydelik gedeponeer het (hetsy vir verwerkingsdoeleindes of bergingsdoeleindes) of besig is om 'n kontrak na te kom
(b) terwyl in xxxxxxxx per lug, pad, xxxxx of binnelandse waterweg
(c) synde motorvoertuie van die versekerde op ander plekke as op die versekerde se persele
(d) op die persele van die versekerde se verwante en filiaalmaatskappye
xxx geag word verlies xx xxxx wat voortspruit uit skade aan die eiendom deur die versekerde gebruik op die persele.
J. Nuwe besigheid (Slegs van toepassing indien bruto wins verseker word)
Vir die doel van enige eis voortspruitende uit skade wat voor die voltooiing van die eerste jaar se bedryf van die besigheid by die persele voorkom, het die uitdrukkings "bruto winskoers", "jaarlikse omset" en "standaardomset" die volgende betekenisse en nie xxxx hierin gemeld nie:
Xxxxx xxxxxxxxx
Die bruto winskoers verdien op die omset gedurende die tydperk tussen die datum van die aanvang van die besigheid en die datum van die skade
waaraan sodanige aanpassings gemaak word as wat nodig mag wees om te voorsien vir die tendens van die besigheid en afwykings of ander omstandighede wat die besigheid of voor of na die skade raak, of wat die besigheid sou geraak het indien die skade nie plaasgevind het nie, sodat die aldus aangepaste syfers so na as wat redelikerwys uitvoerbaar is, die resultate
Jaarlikse omset
Die proporsionele ekwivalent, vir 'n tydperk van 12 (twaalf) maande, van die omset gedurende die tydperk tussen die aanvang van die besigheid en die datum van die skade opgelewer
Standaardomset
Die proporsionele ekwivalent, vir 'n tydperk gelyk aan die skadeloosstellingstydperk, van die omset gedurende die tydperk tussen die aanvang van die besigheid en die datum van die skade opgelewer
verteenwoordig wat gedurende die betrokke tydperk na die aanvang daarvan verkry sou gewees het as dit nie vir die skade was nie.
Let wel: Indien die skade voor die voltooiing van die eerste jaar se handelsbedrywighede van die besigheid by die perseel plaasgevind het, word die waarde van die items wat links hiervan vermeld word, bereken deur gebruik xx xxxx van die waardes wat gelykstaan aan die resultate wat verkry is gedurende die tydperk tussen die aanvang van die besigheid en die datum van die skade.
K. Nuwe besigheid (Slegs van toepassing indien huurgeld verseker word)
Vir die doel van enige eis wat ontstaan weens skade wat voorkom voor voltooiing van die eerste jaar xx xxxxxx op die persele deur die besigheid, xxx die uitdrukkings "Jaarlikse Bruto Huurgeld" en "Standaard Bruto Huurgeld" die volgende betekenisse dra en nie xxxx hierin genoem nie:
Jaarlikse bruto huurgeld
Die proporsionele ekwivalent vir 'n tydperk van 12 (twaalf) maande, van die huurgeld opgelewer gedurende die tydperk tussen die aanvangsdatum van die besigheid en die datum van die skade
Standaard bruto huurgeld
Die proporsionele ekwivalent vir ‘n tydperk gelykstaande aan die skadeloosstellingstydperk, van die huurgeld opgelewer gedurende die tydperk tussen die aanvangsdatum van die skade
waaraan sodanige aanpassings gemaak word as wat nodig mag wees om te voorsien vir die tendens van die besigheid en afwykings of ander omstandighede wat die besigheid of voor of na die skade raak, of wat die besigheid sou geraak het indien die skade nie plaasgevind het nie, sodat die aldus aangepaste syfers so na as wat redelikerwys uitvoerbaar is, die resultate verteenwoordig wat gedurende die betrokke tydperk na die aanvang daarvan verkry sou gewees het as dit nie vir die skade was nie.
Let wel: Indien die skade voor die voltooiing van die eerste jaar se handelsbedrywighede van die besigheid by die perseel plaasgevind het, word die waarde van die items wat links hiervan vermeld word, bereken deur gebruik xx xxxx van die waardes wat gelykstaan aan die resultate wat verkry is gedurende die tydperk tussen die aanvang van die besigheid en die datum van die skade.
L. Nuwe besigheid (Slegs van toepassing indien inkomste verseker word)
Vir die doel van enige eis wat ontstaan weens skade wat voorkom voor voltooiing van die eerste jaar xx xxxxxx op die persele deur die besigheid, xxx die uitdrukkings "jaarlikse Inkomste" en "standaard Inkomste" die volgende betekenisse dra en nie xxxx hierin genoem nie:
Jaarlikse inkomste
Die proporsionele ekwivalent vir 'n tydperk van 12 (twaalf) maande, van die inkomste opgelewer gedurende die tydperk tussen die aanvangsdatum van die besigheid en die datum van die skade
Standaardinkomste
Die proporsionele ekwivalent vir 'n tydperk gelykstaande aan die skadeloosstellingstydperk, van die inkomste opgelewer gedurende die tydperk tussen die aanvangsdatum van die besigheid en die datum van die skade
waaraan sodanige aanpassings gemaak word as wat nodig mag wees om te voorsien vir die tendens van die besigheid en afwykings of ander omstandighede wat die besigheid of voor of na die skade raak, of wat die besigheid sou geraak het indien die skade nie plaasgevind het nie, sodat die aldus aangepaste syfers so na as wat redelikerwys uitvoerbaar is, die resultate verteenwoordig wat gedurende die betrokke tydperk na die aanvang daarvan verkry sou gewees het as dit nie vir die skade was nie.
Let wel: Indien die skade voor die voltooiing van die eerste jaar se handelsbedrywighede van die besigheid by die perseel plaasgevind het, word die waarde van die items wat links hiervan vermeld word, bereken deur gebruik xx xxxx van die waardes wat gelykstaan aan die resultate wat verkry is gedurende die tydperk tussen die aanvang van die besigheid en die datum van die skade.
M. Bykomende en nuwe persele
Verlies xxxx xxxx hierdie afdeling gedek, voortspruitende uit onderbreking of belemmering van die besigheid ten gevolge van skade (xxxx hierin omskryf) aan eiendom by enige persele ten opsigte waarvan die versekerde 'n kontrak aangegaan het om dit te laat bou of om dit te koop, huur of verhuur, word geag om verlies xx xxxx wat voortspruit uit skade aan eiendom deur die versekerde by die persele gebruik
Met dien verstande dat:
kennisgewing daarvan aan die maatskappy so gou as redelikerwys moontlik gegee word en ‘n aanpassing van premie, indien nodig, gemaak word.
N. Gebiedsgrense
Die gebiedsgrense in terme van klousule H - Verhindering van toegang, I - Berging en xxxxxxxx insluitende endossement 1 (nie van toepassing op gespesifiseerde verskaffers nie), 2, 3, 4 en 5 is beperk tot die Republiek van Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi.
Bykomende en nuwe persele omskryf in terme van klousule M van hierdie afdeling is beperk tot die Republiek van Suid-Afrika en Namibië.
Endossemente (Indien in die bylae as ingesluit vermeld)
1. Verskaffers en xxxxxx
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie xxx enige verlies voortspruitend uit onderbreking of versteuring van die besigheid as gevolg van gevare waarteen hierkragtens verseker is, aan persele of ander eiendom van verskaffers en xxxxxx in die bylae gespesifiseer, beskou word om 'n verlies xx xxxx voortspruitend uit skade aan eiendom gebruik deur die versekerde op die perseel
Met dien verstande dat:
(a) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ongenoemde verskaffers en xxxxxx beperk xxx xxxx tot 10% (tien persent) van bruto wins/inkomste/bruto huurgeld verseker
(b) verskaffers, indien ongespesifiseerde, sluit die persele uit van enige openbare verskaffings- onderneming waarvandaan die versekerde elektrisiteit, gas of water verkry
(c) verskaffers sluit spesifiek enige boom (hout) plantasie(s) (kommersieel al xxx xxx) uit
(d) die verwysing na “gevare wat verseker is ingevolge die brand afdeling van hierdie polis” xxxx vermeld onder die opskrif omskrewe gebeurtenisse van hierdie afdeling wat verband hou met enige aangeplante (groeiende) oeste en/of plantasies (xxxxx xxx boom (xxxx) - kommersieel al xxx xxx) beperk is tot die gevare van brand en weerlig alleen.
2. Openbare dienste - Versekerde gevare alleen
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie is verlies xxxx kragtens hierdie afdeling verseker wat mag ontstaan uit onderbreking of ontwrigting van die besigheid as gevolg van skade deur enige van die gebeurlikhede kragtens hierdie afdeling verseker aan eiendom wat behoort aan enige openbare onderneming vir die verskaffing van elektrisiteit, gas of water by hierdie versekering ingesluit
Met dien verstande dat:
die onderbreking minstens 24 (vier en twintig) uur ononderbroke voortduur.
3. Openbare telekommunikasie - Versekerde gevare alleen
Verlies xxxx verseker deur hierdie afdeling, wat voortspruit uit onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade (xxxx hierin omskryf):
(i) aan eiendom op die persele van enige openbare owerheid wat regtens gemagtig is om ‘n telekommunikasiefasiliteit aan die versekerde te verskaf
(ii) aan die transmissiefasiliteitnetwerk van die openbare owerheid in (i) hierbo vermeld, xxx beskou word om verlies voortspruitend uit die skade aan die eiendom deur die versekerde by die persele gebruik, xx xxxx.
4. Openbare telekommunikasie - Uitgebreide dekking
Verlies xxxx verseker voortspruitend uit die onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van die onderbreking van die openbare telekommunikasiefasiliteite na die versekerde se persele word geag om voort xx xxxxxx uit skade (xxxx hierin omskryf), met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie verlies dek wat voortspruit uit skade wat regstreeks of onregstreeks deur die volgende veroorsaak is nie:
(i) droogte
(ii) ‘n xxxx by enige xxxx van die persele wat aan die versekerde behoort
(iii) ‘n besluit van enige owerheid om die telekommunikasiefasiliteit regtens van die versekerde te weerhou tensy sodanige besluit regstreeks toeskryfbaar is aan skade aan die eiendom van sodanige owerheid
(iv) enige gebeurtenis in Algemene uitsonderings 1 en 2 omskryf maar sluit nie dekking uit xxxx verskaf deur die Kwaadwillige beskadiging uitbreiding in die onderliggende afdeling: materiële skade van hierdie polis nie.
Indien die onderbreking of belemmering van die fasiliteit te wyte is aan meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking, bestaan daar geen aanspreeklikheid ingevolge hierdie uitbreiding nie tensy die onderbreking of belemmering van die versekerde se besigheid xxxxxx as 24 uur duur.
5. Openbare dienste - Uitgebreide dekking
Verlies xxxx verseker wat voortspruit uit die onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van ‘n algehele of gedeeltelike onderbreking van die openbare toevoer van water, gas of elektrisiteit na die versekerde se perseel word geag om voort xx xxxxxx uit skade (xxxx hierin omskryf) met dien verstande dat hierdie afdeling nie verlies dek wat voortspruit uit skade wat regstreeks of onregstreeks deur die volgende veroorsaak is nie:
(i) droogte
(ii) waterbesoedeling
(iii) ‘n brandstof- of watertekort
(iv) ‘n xxxx in enige xxxx van die installasie wat aan die perseel behoort
(v) ‘n owerheid wat regtens gemagtig is om water, gas of elektrisiteit te voorsien, se uitoefening van sy mag om die toevoer te weerhou of te beperk, tensy sodanige besluit regstreeks toe te skryf is aan skade aan die eiendom van sodanige owerheid
(vi) enige gebeurtenis in Algemene uitsondering 1 en 2 beskryf, maar sluit nie dekking uit xxxx wat verskaf is deur die Kwaadwillige beskadiging uitbreiding in die onderliggende afdeling: materiële skade van hierdie polis nie.
Indien die onderbreking of belemmering van die besigheid te wyte is aan ‘n meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking, bestaan daar geen aanspreeklikheid ingevolge hierdie uitbreiding nie, tensy sodanige onderbreking of belemmering xxxxxx as 24 uur duur.
6. Toevallige skade
Die volgende omskrewe gebeurtenis word bygevoeg:
“Verlies na onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die persele plaasvind ten opsigte waarvan betaling gemaak is of aanspreeklikheid erken is ingevolge omskrewe gebeurtenis (i) van die afdeling toevallige skade van hierdie polis (hierna skade genoem)
Met dien verstande dat:
(a) die bepaling, ingevolge enige item van hierdie afdeling, dat die betaling dienooreenkomstig verminder word indien die versekerde bedrag van toepassing op die item onvoldoende is, geskrap word ten opsigte van hierdie omskrewe gebeurtenis
(b) die maatskappy nie meer betaal as die versekerde bedrag vermeld in die bylae van die afdeling toevallige skade vir beide hierdie afdeling en die afdeling toevallige skade tesame nie”.
7. Gastehuise (Akkommodasie en verblyf)
As teenprestasie vir die betaling van ’n addisionele premie word die onderstaande omskrewe gebeurtenisse bygevoeg:
(i) Afdeling 15 - Diefstal van hierdie polis
(ii) Afdeling 19 - Xxxxxxxx en afdeling 28 - Enkel xxxxxxxx - Algemeen van hierdie polis
(iii) Die uitbreek van ‘n aanmeldbare aansteeklike of andersins gevaarlike menslike siekte, ongesteldheid of krankheid wat by die versekerde perseel plaasvind, of die ontstaan van ’n situasie wat aanleiding xxx xxx tot die uitbreek van sodanige siekte, ongesteldheid of krankheid, wat lei tot die sluiting of gedeeltelike sluiting of enige ander onderbreking van die besigheid op las van die Staat of Regering, plaaslike owerheid of enige ander bevoegde owerheid
(iv) Moord, selfmoord en/of voedselvergiftiging wat op die versekerde perseel plaasvind
(v) Die besoedeling van enige see, strand of waterweg binne 15 (vyftien) kilometer van die versekerde perseel
(vi) Die verhindering of belemmering van die gebruik van of toegang tot die versekerde perseel as gevolg van ‘n bomdreigement in oorskryding van die eerste 6 (ses) uur na sodanige bomdreigement
(vii) Aanval deur wilde diere, haai-aanval of bedreiging van haai-aanval Xxxxx met dien verstande dat:
die versekering hier ingevolge aan die onderstaande spesifieke voorwaardes onderworpe is
(i) die maatskappy se aanspreeklikheid ingevolge hierdie uitbreiding xxx xxx die versekerde bedrag vermeld in die bylae oorskry nie
(ii) die bepaling wat vereis dat materiële skade plaasvind, is nie op omskrewe gebeurtenisse (iii) tot (vii) van hierdie uitbreiding van toepassing nie
(viii) As gevolg daarvan dat ‘n lisensie wat ten opsigte van die versekerde perseel vir die kleinhandelverkoop van belasbare drank toegestaan is, (hierna lisensie genoem), opgeskort of verbeur word ingevolge die bepalings van die toepaslike wetgewing wat sodanige lisensies beheer, of hernuwing geweier word na behoorlike aansoek om sodanige hernuwing aan die toepaslike owerheid, te eniger tyd gedurende die versekeringstydperk, xxxxx opskorting, verbeuring of hernuwingsweiering veroorsaak word deur redes buite die beheer van die versekerde
Met dien verstande dat:
(a) geen eis ingevolge hierdie uitbreiding betaalbaar xxx xxxx nie indien die versekerde geregtig is op betaling van vergoeding ingevolge die bepalings van enige parlementswet wat verband hou met die weiering om die lisensie te hernu
(b) in die geval van sterfte, bankrotskap, ongeskiktheid, verlating van die versekerde xxxxxxx of skuldigbevinding aan enige oortreding waar sodanige skuldigbevinding die karakter of reputasie van die skuldigbevinde persoon ten opsigte van sy eerlikheid,
morele posisie of soberheid van die huurder, bestuurder, bewoner of lisensiehouer aantas, die versekerde, waar doenlik en op versoek van die maatskappy, ‘n geskikte xxxxxxx xxx vind xx xxx/xxxx xx vervang en aan wie die xxxxx die lisensie xxx oordra of toestaan deur middel van hernuwing
(c) indien die verbeuring of weiering om die lisensie te hernu in geheel of gedeeltelik veroorsaak is deur die wangedrag of verskaffing of oogluikende toelating of nalatigheid of versuim van die versekerde of deur die versuim van die versekerde om enige stappe te doen om die lisensie van krag xx xxx, xxxx xxxx ingevolge hierdie uitbreiding betaalbaar xxx xxxx xxx xxxxx die versekerde of enige xxxxx xxxxx hieringevolge tot die redelike bevrediging van die maatskappy kan bewys dat sodanige aangeleentheid buite sy/haar of hulle beheer was
(d) geen eis ingevolge hierdie uitbreiding betaalbaar xxx xxxx nie indien die weiering van hernuwing, opskorting of verbeuring van die lisensie direk of indirek spruit uit enige stads- of streekbeplanning-, verbetering of- herontwikkeling, verpligte aankoop of enige wetswysiging wat die toestaan, oorgawe, weiering om te hernu, opskorting of verbeuring van lisensies raak
(e) die versekerde, sodra hy bewus word van enige:
(i) klagte teen die versekerde perseel of die beheer daarvan
(ii) verrigtinge teen of skuldigbevinding van die lisensiehouer, bestuurder, huurder of okkupeerder van die versekerde xxxxxxx vir enige skending van die lisensiewet of enige aangeleentheid hoegenaamd waardeur die karakter of reputasie van die betrokke persoon aangetas of in twyfel getrek word ten opsigte van sy/haar eerlikheid, morele posisie of soberheid
(iii) oordrag of voorgestelde oordrag van die lisensie
(iv) wysiging aan die doel waarvoor die perseel gebruik word
(v) teenkanting teen die hernuwing of enige omstandighede wat die lisensie of die hernuwing van die lisensie in gevaar stel
die maatskappy onmiddellik skriftelik daarvan in xxxxxx xxx stel en sodanige bykomende inligting xxx verstrek en sodanige bystand xxxxxxx as wat die maatskappy redelikerwys mag vereis.