BYLAE E AFTREEOORDEWET FASE II
BYLAE E AFTREEOORDEWET FASE II
1. Die behuisingsbelang (die ‘eiendom’) wat hierkragtens verkoop is, vorm xxxx van ’n behuisingsontwikkelingskema (die ‘Fonteine Village’) binne die omvang van die Aftreeoordewet (die ‘Wet’) en word die volgende addisionele inligting hiermee voorsien xxxx vereis word in artikel 4 van gemelde Wet:
1.1 die regsbasis van die eiendom wat hiermee verkoop word, is afsonderlike titel wat in die naam van die Koper geregistreer xxx word in die Akteskantoor te Kaapstad en is van 'n ewigdurende aard en is daar geen ander beperking daartoe nie behalwe dié wat hierin vervat of deur die Wet opgelê word. Die eiendom is tans onregistreerbaar as sulks totdat die algemene plan vir die onderverdeling van Fase II goedgekeur is;
1.2 die besonderhede van beide die Verkoper en die Koper word in Bylae A vervat;
1.3 die Verkoper is of xxx binnekort die geregistreerde eienaar van erf 12086 Malmesbury xxxx,
xxxxx ‘n gedeelte van erf 11243 Malmesbury;
1.4 erf 12086 Malmesbury is tans nie onder ‘n verband nie;
1.5 erf 11232 Malmesbury (waarvan erf 12086 'n onderverdeling is) (uitgesluit erf 11240 en elke eiendom wat aan die plaaslike owerheid oorgedra word) xxx xxxx Klipfontein Eienaarsvereniging beheer word in ooreenstemming met die grondwet;
1.6 erf 11243 (waarvan erf 12086 ‘n onderverdeling is) Malmesbury xxx ook xxxx die Fonteine Village Bestuursvereniging (die 'Vereniging') as 'n aftree-landgoed beheer word, in ooreenstemming met die grondwet (xxxx voorsien in Regulasies 7 tot 14 van die Wet) en sy gedragsreëls;
1.7 die Koper erken dat hierdie ooreenkoms in die amptelike landstaal van sy keuse is;
1.8 die Xxxxx xxx geregtig (en verplig) wees om die eiendom vanaf die voltooiingsdatum, xxxx in Bylae C omskryf, te benut;
1.9 op die registrasiedatum, xxxx in Bylae C omskryf, xxx alle risiko’s verbonde aan die eiendom
op die Koper oorgaan;
1.10 die verpligtinge van die Verkoper en die Koper word in die Wet en Bylaes vervat;
1.11 die Koper word daarop gewys dat totdat die argitek ’n voltooiingsertifikaat uitgereik het, okkupasie en registrasie van oordrag van die eiendom nie in die naam van die Xxxxx xxx geskied nie;
1.12 geen bedrag is aan enige instansie betaalbaar ingevolge enige wet ten opsigte van die eiendom as begiftigings-, verbeterings- of waardevermeerderingsheffing nie, behalwe vir ’n eksterne ontwikkelaarsbydrae of soortegelyke heffing betaalbaar aan die plaaslike owerheid, deur die Verkoper, in sy hoedanigheid as ontwikkelaar, voor of op die registrasiedatum;
1.13 die Koper is verplig om die eiendom vir die vervangingswaarde daarvan teen alle risiko’s te verseker, om die jaarlikse of maandelikse premies tydig aan die versekeringsmaatskappy van sy keuse, te betaal en om nie strydig met die bepalings van gemelde polis op te tree nie. Die Koper moet ook sy eie versekering reël vir die inhoud van sy eiendom. Die Vereniging xxx slegs versekering reël vir strukture opgerig op die gemeenskaplike eiendom;
1.14 Bylae F, is ’n raming, vir ’n tydperk van drie jaar vooruit, van alle uitgawes vir die beheer, bestuur en administrasie van die Fonteine Village en alle betrokke dienste en fasiliteite wat die Vereniging as sy aanspreeklikheid/verantwoordelikheid aanvaar en behalwe vir die maandelikse heffing deur die Koper betaalbaar en die spesiale heffing xxxx in klousule 1.15 vervat, sal die Koper normaalweg nie aanspreeklik wees vir enige ander uitgawe aan die Vereniging nie. Normale heffings, erfbelasting en diensgelde xxx op ‘n maandelikse of jaarlikse basis deur die Koper aan die plaaslike owerheid betaalbaar wees;
1.15 ‘n spesiale heffing of bydrae van 1,5% (een komma vyf persent) van die bruto verkoopprys (uitgesluit agentekommissie) van die eiendom, is deur die Koper betaalbaar wanneer die Koper die eiendom as Verkoper verkoop, xxxxx heffing in belang van alle bewoners is, in ‘n poging om verhogings van heffings teen xx xxxx en xxx gemelde spesiale heffing slegs aangewend word vir uitgawes wat in die beraamde heffings vervat is en vir geen xxxxx xxxx nie;
1.16 die grondslag vir die berekening van die heffing betaalbaar deur die Koper, is ooreenkomstig ’n persentasie, uitgedruk tot 4 (vier) desimale punte, bereken deur die vloerarea (middel van buitemure) van al die verbeterings op die erf van die eiendom of deeltiteleenheid , korrek tot die naaste vierkante meter, in die totaal van die vloeroppervlaktes van al die verbeterings op die eiendomme en deeltiteleenhede in die Fonteine Village, uitgesluit die gemeenskaplike eiendom of areas van die Vereniging, xx xxxx (die ‘deelnemingskwota’). In hierdie verband xxx ‘n sertifikaat deur ‘n landmeter deurslaggewend wees;
1.17 die Verkoper wys hiermee die Koper op sy regte en regsmiddels kragtens die bepalings van die Wet en meer spesifiek:
1.17.1 xxxx vervat in die ooreenkoms (Bylaes A tot I);
1.17.2 art 4(3)- indien die Verkoper nalaat om die voltooiingsertifikaat, vermeld in artikel 6, teen die daarin vermelde datum (2 jaar na sluiting van die ooreenkoms) xx xxxxx, het die Koper die reg om óf die ooreenkoms te kanselleer óf om dit in stand xx xxx met die gevolg dat die Verkoper die ooreengekome xxxxx xxx moet verbeur;
1.17.3 art 8 - die Xxxxx xxx in die geval van die moontlike nietigheid of nietigverklaring van die ooreenkoms, indien hy reeds presteer het, benewens die verhaling van die koopprys, sekere bykomende rentes, uitgawes en koste van verbeterings deur hom aangebring, van die Verkoper kan verhaal;
1.17.4 art 9 - indien die ooreenkoms nie wesenlik aan artikels 3 en 4(1) van gemelde Wet voldoen nie en die koper bewys dat hy skade gely het, kan ’n bevoegde Landdroshof, indien ’n gepaste geding binne 3 jaar vanaf sluiting van die ooreenkoms deur die Koper ingestel word, sekere voorgeskrewe regshulp xxxxxxx xxxx ondermeer ’n vermindering van die rentekoers, regstelling van die kontrak of alternatiewe regshulp.
(Die Koper behoort homself te vergewis van die volledige inhoud van die artikels wat beskikbaar is by die kantoor van die Verkoper, tydens besigheidsure.)
1.18 Die Xxxxx xxxxxxx sy toestemming aan enige persoon, wie versorging weens ‘n permanente fisiese gebrek verlang, om ook ‘n eiendom in die Fonteine Village te okkupeer, xxxx voorsien in artikel 7 van genoemde Wet en ‘n maksimum van 10% van die wonings in Fonteine Village
kan aangewend word vir permanente fisiese gestremde persone en ten minste 90% vir afgetrede persone.
1.19 Die Verkoper, in sy hoedanigheid as ontwikkelaar, mag regstreekse of onregstreekse belang in die bestuursagent hê.
1.20 Besonderhede van enige ander behuisingsontwikkelingskema waarby die Verkoper regstreeks of onregstreeks in enige hoedanigheid betrokke was, insluitende as argitek, eiendomsagent, praktisyn, bestekopnemer, of andersins: geen
2. Fases
Fonteine Village xxx in ten minste 8 (agt) Fases ontwikkel word.
3. Klubhuis
3.1 Die Verkoper xxx ook, vir gebruik deur alle inwoners van Fonteine Village, ‘n Klubhuis-fasiliteit oprig as xxxx van die Vereniging xx xxxxx.
3.2 Die Klubhuis xxx ook gefaseer word en die eerste Fase van die Klubhuis xxx beskikbaar wees nadat Fase VI van die ontwikkeling voltooi is en die Klubhuis xxx ten xxxxx ontwikkel wees voor die aanvang van konstruksie van die finale Fase van die ontwikkeling.
3.3 Die volgende fasiliteite word vir die Klubhuis beplan (nie gedurende Fase I nie): Eetsaal
Inwoners Sitkamer en Kroeg
Gimnasium Haarsalon Biblioteek Posbusse Internet Toegang
Gemeenskaplike Ontspannings Geriewe Konsultasie Geriewe
Golfkarretjie Geriewe Swembad Braaigeriewe
en opsionele parkeergeriewe asook 24-uur bemande sekuriteit by die hoofingang.
4. Kategorie B Fasiliteit (‘Assisted Living’)
4.1 Fonteine Village is hoofsaaklik ‘n Kategorie B Fasiliteit, xxxx omskryf in die Wet op Ouer
Persone.
4.2 Vanaf Fase I xxx tuisversorging op ‘n 24/7 basis op versoek van die bewoner van 'n eiendom beskikbaar wees. Hierdie dienste kan die volgende insluit:
4.2.1 gesondheidsmonitering bv. monitering van bloeddruk, lewensfunksie, voeding en hidrasie vlakke;
4.2.2 bad; en
4.2.3 wondversorging.
4.3 Voordat met die laaste Fase ‘n aanvang geneem word, xxx Xxxxxxxx Village ook oor die
volgende fasiliteite beskik:
‘Assisted Living’ Fasiliteite
met versorgingsdienste op ‘n deurlopende basis, xxxx hierbo xx xxxxxx.
4.4 ‘n Geregistreerde operateur, xxxx vereis in die Wet op Ouer Persone, xxx alle versorgingsdienste voorsien. Gemelde Operateur xxx xxx xxx tot tyd, afhangende van die behoefte, versorgingsopsies teen bekostigbare tariewe saamstel.
4.5 Xxxx xxxxxxx wat gebruik maak van gemelde versoringsdienste xxx vir sodanige kostes teenoor die operateur aanspreeklik wees, aangesien dit nie xxxx van die heffings vorm nie.
5. Kategorie C Fasiliteit (24-uur Verswaktesorg)
5.1 Alhoewel Fonteine Village primêr ‘n Kategorie B Fasiliteit is, xxx die Verkoper voor die aanvang van die laaste Fase voorsiening maak vir ten minste 4 (vier) beddens in ‘n Verswaktesorg Fasiliteit in Fonteine Village en/of binne die grense van Malmesbury.
5.2 ‘n Geregistreerde operateur, xxxx vereis in die Wet op Ouer Persone, xxx alle versorgingsdienste in gemelde Verswaktesorg Fasiliteit voorsien.
5.3 Xxxx xxxxxxx wat gebruik maak van gemelde Verswaktesorg Fasiliteit xxx vir sodanige kostes teenoor die operateur aanspreeklik wees, aangesien dit nie xxxx van die heffings vorm nie.