HUUROOREENKOMS : LEUNHUIS OF HOUTHUIS STANDPLASE
HUUROOREENKOMS : LEUNHUIS OF HOUTHUIS STANDPLASE
PERSEEL NO. ................
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS VAN HUUR EN VERHURING AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN DIE STAD KAAPSTAD (HELDERBERG ADMINISTRASIE)
hierin behoorlik verteenwoordig deur
...............................................................................................................................................
in sy hoedanigheid as .............................................................................................................
handelende kragtens `n Raadsbesluit geneem op ...................................................................
item xx Xxxxxx aan die een xxxx (hierna xxxxxx as die Raad) en
(volle naam) ...........................................................................................................................
............................................................................................................................................... van (volle adres en telefoonnommer) ......................................................................................
...............................................................................................................................................
(hierna xxxxxx as die Huurder) aan die xxxxx xxxx.
NADEMAAL DIE HUURDER `n aansoek xxxxx het tot die Raad vir die huur van `n gedeelte grond (hierna xxxxxx as die Standplaas) en wat xxxx vorm van die Raad se ontspanningsoorde (hierna die Terrein genoem) te VOORTREKKER PARK met die doel om die gesegde Standplaas op `n semi-permanente basis te gebruik;
EN NADEMAAL DIE RAAD toegestem het om gesegde Standplaas aan die Huurder te verhuur.
NOU DERHALWE word hiermee xxxx volg ooreengekom :
1. Die volgende begrippe en uitdrukkings xxx die betekenis hê xxxx daarnaas uiteengesit vir die doeleindes van die uitleg en interpretasie van die huurooreenkoms.
1.1 Die Bestuurder
Sodanige persoon wat in diens van die Raad is en aangestel is om die oord te bestuur of sy gemgatigde verteenwoordiger.
1.2 Die reëls
Daardie voorskrifte vervat in die bylae hiertoe, behoorlik onderteken deur die partye hiertoe deur die aanbring van hul parawe aan die voet van elke bladsy xxxxx reëls die Huurder se okkupasie van die standplaas op die terrein te alle xxx xxx orden.
- 2 -
1.3 Semi-permanente tydperk
Die okkupasie van die standplaas nie `n aaneenlopende tydperk van 35 dae xxx oorskry nie en dat die tydperk tussen gebruikstydperke ten minste 5 dae xxx xxxx. Dat afwesigheidstydperk xxx xxxxxx as 5 dae aaneenlopend xxx xxxx met die voorafgaande tydperk.
1.4 Oprigtingsdatum
Dat oprigting van verbeterings binne 90 dae vanaf die datum van die ooreenkoms `n aanvang xxx neem en voltooi moet wees binne 180 dae vanaf die datum van die ooreenkoms.
1.5 Verbeteringe op standplaas
Slegs die verbeterings xxxx uiteengesit in bylaes 1 & 2 hierby ingesluit.
1.6 Die huurder
Behalwe vir die gewone betekenis daarvan, slegs een (1) natuurlike persoon.
2. HUURTERMYN
2.1 Die termyn van huur en verhuring is 6 (ses) maande, beginnende op die eerste dag van die ooreenkoms, xxxxx termyn hernubaar is xxxx uiteengesit in klousule 3 van hierdie ooreenkoms.
2.2 Geen pro-rata verhuring xxx plaasvind nie.
3. HERNUWING/KANSELLASIE
Xxxxx xxxx 3 (drie) maande voor verstryking van hierdie ooreenkoms nie deur enige party tot hierdie ooreenkoms geskrewe kennis van voorneme om hierdie ooreenkoms te kanselleer, gegee word nie, sal dit outomaties vernuwe word vir `n verdere tydperk van 6 (ses) maande op dieselfde voorwaardes en op dieselfde xxxx xxx hierdie ooreenkoms van tyd tot tyd aan die einde van elke vernuwingstydperk outomaties vernuwe word vir n tydperk van 6 (ses) maande tensy 3 (drie) maande tevore xxxxxx xxxxx is van `n voorneme tot die teendeel.
4. INTREEFOOI
Die intreefooi xxxx van tyd tot tyd deur die Raad bepaal is `n eenmalige betaling per standplaas wat betaalbaar is deur die eerste en oorspronklike Huurder van die standplaas by ondertekening van die ooreenkoms. Hierdie intreefooi is nie terugbetaalbaar deur die Verhuurder in geval van opsegging van die ooreenkoms nie, hetsy die opsegging deur of die verhuurder of the onderverhuurder geskied.
- 3 -
5. HUURGELD
5.1 Die huurgelde per standplaas waarby ingesluit is elke water- en elektrisiteitsverbruik asook vullisverwydering, beloop `n bedrag van R .........................................................
(.................................................................................................................................. )
vir die eerste huurtermyn; met dien verstande dat indien die huurder die huurgeld vir 6 agtereenvolgende termyne vooruitbetaal, sodanige huurgeld vir `n tydperk van 3 (drie) jaar xxxxxxxx xxx.
5.2 Indien die huurkontrak nie opgesê word ooreenkomstig klousule 3 nie, sal die huurgeld vir die volgende termyn en elke daaropvolgende termyn gelykstaande wees aan die bedrag wat die Raad vir die betrokke termyn vasstel, xxxxx vasstelling reeds teen 31 Xxxxx van die betrokke jaar skriftelik aan die Huurder bekend gemaak xxx word en xxxxx verhoogde bedrag nie jaarliks met meer as 10% xxx styg nie.
5.3 Die huurgeld moet in 2 paaiemente vooruitbetaal word deur die Huurder, die eerste paaiement, binne 7 dae vanaf die ooreenkomsdatum en die tweede voor of op die 7de dag van die derde maand van die huurtermyn.
5.4 Geen kondonering, verslapping of uitstel wat uitdruklik of stilswyend te eniger tyd deur die Raad toegestaan of toegelaat mag word met betrekking tot die betaling van huurgelde xxx die Xxxx verhoed om kragtens die bepalings van hierdie ooreenkoms met betrekking tot kansellasie op te tree nie.
5.5 Indien die huurooreenkoms opgesê word deur enige party ingevolge klousule 3 xxx die huurgelde wat ooreenkomstig die voorbehoudsbepaling in klousule 5.1 vooruitbetaalbaar is aan die Huurder terugbetaal word slegs ten opsigte xxx xxxxx onverstreke huurtermyne maar nie ten opsigte van die lopende huurtermyne nie.
6. VERBETERINGE OP DIE STANDPLAAS
Die Huurder moet voor of op die oprigtingsdatum, naamlik ..........................................
....................................................................................................................................
`n aanvang neem met die verbeteringe op die standplaas en dit binne `n tydperk van 3 (drie) maande na die oprigtingsdatum voltooi.
7. GEBRUIK VAN INGANGE, PAAIE EN ANDER GERIEWE
Die ingange, paaie en ander geriewe op die terrein mag nie deur die Huurder of enige van sy gaste of persone wat xxxxx xx beheer handel, versper word nie en moet deur hulle gebruik word met behoorlike inagneming van die regte wat die ander okkupeerders van die terrein ten opsigte daarvan mag geniet.
8. HUURDER MOET NIE OORLAS VEROORSAAK NIE
Gedurende die geldigheidstermyn van hierdie kontrak mag die Huurder nie iets doen of nalaat dat iets gedoen word wat enige ander okkupeerders van die terrein oorlas aandoen of tot ergernis strek of xxx xxxxx nie. Die Huurder aanvaar ook hierdie verantwoordelikheid selfs, al is hy/sy persoonlik in of by die standplaas teenwoordig nie, ten opsigte van al sy/haar okkupeerders en besoekers.
- 4 -
9. RISIKO EN VERSEKERING
Die Huurder onderneem om alle verbeterings op die eiendom omvattend te verseker en verseker xx xxx vir die duur van hierdie ooreenkoms.
10. NAKOMING VAN REëLS EN WYSIGINGS DAARVAN
10.1 Die Huurder onderneem hierby om die reëls vervat in die bylae hiertoe en behoorlik geparafeer deur die partye hiertoe vir doeleindes daarvan, te alle tye stiptelik na te kom.
10.2 Die Huurder onderneemvoorts om die reëls en die regulasies van die oord te alle xxx xx gehoorsaam en na te kom.
10.3 Die Huurder erken voorts dat die Raad gemagtig xxx xxxx om die reëls in sy eie absolute diskresie te wysig of aan te vul tydens die geldigheidsduur van hierdie ooreenkoms.
11. VRYWARING
Die Huurder onderneem hierby om die Xxxx, xx amptenare en werknemers te vrywaar en gevrywaar xx xxx teen alle gedinge, stappe, eise en vorderings, koste, skadevergoeding en uitgawes wat geheg, gebring of gemaak mag word teen die Raad of wat die Raad betaal, opdoen of aangaan as gevolg van enige nalatige handeling aan die xxxx van die Huurder, sy werknemers of persone wat xxxxx xx beheer handel.
12. REGSMIDDELE BY KONTRAKBREUK
Indien die Huurder in gebreke xxx xx enige huurgelde voor of op die betaaldatum daarvan te betaal of om enige ander bepalings van hierdie ooreenkoms na te kom, het die Raad die reg om nieteenstaande die bepalings van klousule 3 die huurkontrak op te sê met `n 30 dae skriftelike kenisgewing endie standplaas weer in besit te neem, sonder om afbreuk te doen aan die Raad se regte om onbetaalde huurgeld en enige skadevergoeding of ander uitgawes wat bogenoemde as gevolg van so `n versuim of kontrakbreuk gely het, te eis. Die Xxxx xxx geregtig wees om die karavaan en/of enige verbeterings, na besitname van die standplaas, op koste van die Huurder, te verwyder.
13. BETEKENING VAN KENNISGEWING : KEUSE VAN DOMICILIUM CITANDI
Die Huurder benoem ...................................................................................................
....................................................................................................................................
as sy domicilium citandi et executandi vir alle sake of handeling wat uit of in verband met hierdie ooreenkoms van huur ontstaan en daar word geag dat enige kennisgewing ingevolge hierdie ooreenkoms behoorlik beteken is as dit per aangetekende pos gepos is aan `n party by sy xxxxx xxxx hierin vermeld en word geag op die sewende dag na die dag waarop dit gepos is, ontvang te gewees het.
14. OORDRA VAN REGTE EN VERPLIGTINGE
14.1 Die huurooreenkoms is nie oordraagbaar nie behalwe met die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Raad, xxxxx toestemming nie onredelik weerhou xxx word nie.
- 5 -
14.2 By beëindiging van die huurooreenkoms xxx die Xxxx die standplaas weer in besit neem en onderneem die Huurder om xxxxx xxxxxx ooreengekom met hom alle verbeterings op die standplaas te verwyder binne 14 dae daarna.
15. VERVREEMDING VAN VERBETERINGE
15.1 Die Huurder mag nie enige verbeterings (ingesluit woonwa met leunhuis of houthuis) op die standplaas vervreem sonder die vooraf skriftelike goedkeuring van die Xxxx xxx.
GETEKEN TE ...................................................................... OP HIERDIE . . . . . . . . . . . . . . .
DAG VAN 2021
AS GETUIES:
1. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
2. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
RAAD
GETEKEN TE ...................................................................... OP HIERDIE . . . . . . . . . . . . . . .
DAG VAN 2021
AS GETUIES:
1. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
2. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
HUURDER
ADDENDUM TOT DIE MEMORANDUM VAN OOREENKOMS VAN HUUR EN VERHURING AANGEGAAN TUSSEN DIE STAD KAAPSTAD - HELDERBERG ADMINISTRASIE EN
(volle naam) .............................................................................................................................................
(hierna genoem die Huurder/Eienaar)
TEN OPSIGTE VAN DIE HUUR VAN `N GEDEELTE GROND GENOEM PERSEEL NOMMER . . . . . .
. . . . WAT XXXX VORM VAN DIE RAAD SE ONTSPANNINGSOORD TE VOORTREKKER PARK
EN NADEMAAL DIE HUURDER aansoek gedoen het vir die aanbou van, addisioneel tot die maksimum vloeroppervlakte wat in die bestaande ooreenkoms voorgeskryf word, `n badkamer met `n maksimum vloeroppervlakte van 6 m5 onderhewig aan die volgende voorwaardes:
1. Dat die vergunning slegs geld ten opsigte van die aanbou van `n badkamer.
2. Dat al die voorwaardes van die bestaande huurooreenkoms steeds nagekom word met spesifieke verwysing na
• parkering op die perseel waar geen afwyking van die bestaande parkeervereiste toegelaat xxx word nie;
• die 1m boulyn langs alle grense wat verslap xxx word na nie minder as 0,5m. Sodanige verslapping xxx slegs oorweeg word mits meriete vir die verslapping bewys word deur die aansoeker en dit vergesel is van die skriftelike goedkeuring van die aangrensende Huurders/Eienaars en die Huiseienaarsvereniging;
• die xxxx dat bouplanne ingedien en goedgekeur moet word alvorens enige bouwerk in aanvang mag neem. Alle bouplanne moet ook eers deur die bestuur van die Huiseienaarsvereniging oorweeg en aanbeveel word. Afwykings van die 6 m5 vir estetiese en praktiese doeleindes xxx ook xxxx die Direkteur: Gemeenskapsdienste oorweeg word op skriftelike aanbeveling van die Huiseienaarsvereniging en die aangrensende Huurders/Eienaars;
• dat die Direkteur: Gemeenskapsdienste die reg voorbehou om enige aansoek in terme van hierdie Addendum af xx xxxx op grond van enige onregmatige bouwerk wat op die perseel verrig is.
3. Dat slegs Huurders/Eienaars wat `n regmatige bydrae gemaak het tot die koste vir die installering van die hoof interne rioollyn die reg xxx hê om `n badkamer aan te bou.
4. Dat die normale riooltarief xxxx van tyd tot tyd deur die Raad bepaal betaalbaar xxx xxxx vanaf die datum van aansluiting.
5. Dat die waterverbruik van die eenhede wat met badkamers toegerus is xxxxxxx xxx word en enige koste in die verband xxx vir rekening van Xxxxxxx/Eienaar van die eenheid wees.
6. Dat die Huurder/Eienaar moet kennis neem van die beperkinge in die bestaande ooreenkoms met die Raad met betrekking tot water- en elektrisiteitvoorsiening, aangesien die verspreiding ontwerp was om slegs `n beperkte hoeveelheid water en elektrisiteit te voorsien.
GETEKEN TE . . . . . . . . . . . . . . . . . . OP HIERDIE . . . . . . . . . . . DAG VAN 2021
AS GETUIES:
1. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
2. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
RAAD
GETEKEN TE . . . . . . . . . . . . . . . . . . . OP HIERDIE . . . . . . . . . . . DAG VAN 2021
AS GETUIES:
1. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
2. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . ..