ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS
LET WEL: Hierdie dokument vorm xxxx van die amptelike dokumentasie t.o.v. die aansoek om en toekenning van die Helpmekaar Studiefonds (HSF) lenings en moet
as sodanig beskou en gelees word.
1. Xxxxxxx is slegs beskikbaar aan studente wat:
• voltyds by ‘n instansie studeer wat by die Suid Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (SAKO/SAQA) of die Departement xxx Xxxx Onderwys en Opleiding (DHOO/DHET) geakkrediteer is; en
• aan die keuringsvereistes van die Direksie voldoen, o.a. akademiese prestasie.
Die toekenning van xxxxxxx is onderhewig aan die beskikbaarheid van fondse binne die Studiefonds en daarom word aansoekers aangemoedig om so spoedig moontlik hul aansoek te voltooi ná die aansoeke elke jaar open.
2. Xxxxxxx is slegs bedoel vir klasgeld, verblyf en studiemateriaal en xxx xxx noodwendig voldoende wees om die totale studiekoste te dek nie. Aansoekers moet dus deeglik uit eie bronne begroot vir ekstra uitgawes.
3. Die meeste finansiële instansies xxx studielenings jaarliks toe. By die HSF word lenings egter toegeken vir die volle studietermyn (die normale duur van die kursus). Elke student en ouer het dus die gemoedsrus dat befondsing in plek is vir die volle studietermyn, mits die student suksesvol studeer.
3.1 In 2022 is die maksimum leningsbedrae:
Graadkursusse R95 000 x.x.
Diploma-/Sertifikaatkursusse R75 000 x.x.
3.2 Aansoeke om xxxxxxx vir ’n eerste kwalifikasie geniet voorkeur.
3.3 Nagraadse studie in spesifieke beroepsgerigte kursusse, bv. BRek. Hon., LLB, BPsig. Hon., NOS, ens. vorm xxxx van die kursus en lenings word vir die volle studietydperk (vier jaar) voorsien. Vir nagraadse studie in ander kursusse, kan studente vir ‘n addisionele lening aansoek doen. Die sluitingsdatum vir addisionele lenings is 30 November 2021.
4. Uitbetaling xxx xxxxxx
4.1 Klasgeld word direk aan die instansie waar die student studeer, uitbetaal.
4.2 Verblyf word direk aan die verskaffer of verhuurder uitbetaal.
4.3 Geen fondse ten opsigte van verblyf of klasgeld word aan die borg of xxxxx uitbetaal nie, tensy die borg die fondse self betaal en die bewys van betaling aanlyn opgelaai het.
4.4 Studente wat uit hul ouerhuis studeer kan ‘n eenmalige uitbetaling (maksimum R35 00) vir lewenskoste eis.
4.5 Slegs as verblyf en klasgeld ten volle betaal is, en daar nog fondse beskikbaar is, xxx die balans aan die borg of xxxxx uitbetaal word.
4.6 Frekwensie van uitbetalings
Xxxxxxxx vier geleenthede per jaar - slegs ná ontvangs van ’n opvraging. Alle opvragings word deur die aanlynportaal gedoen. LET WEL: LAAT VYF WERKSDAE NÁ ONTVANGS VAN DIE OPVRAGING TOE VIR UITBETALING
LENINGUITBETALINGS | UITBETAAL AAN | BESONDERHEDE |
Eerste uitbetaling | Instansie | Registrasiegeld en deposito ná ontvangs van Desember-uitslae / Matrieksertifikaat |
Tweede uitbetaling | Instansie | 6 maande xx xxxxx ten opsigte van klasgeld |
Verskaffer | 6 maande se huurgeld ten opsigte van verblyf | |
Student (uit ouerhuis studeer) | Eenmalig – maksimum van R35 000 vir lewenskoste | |
Derde uitbetaling | Instansie | 6 maande xx xxxxx ten opsigte van klasgeld |
Verskaffer | 6 maande se huurgeld ten opsigte van verblyf | |
Vierdie uitbetaling | Student/Borg | Restant van die lening |
5. Dokumentasie vereis
Daar word van elke student vereis:
5.1. om ’n bewys van registrasie op hul aanlynprofiel te laai sodra dit beskikbaar is;
5.2 om tydens studiejare aan die einde van elke semester sy/haar amptelike uitslae/ studieverslag op die aanlynportaal te laai sodra dit beskikbaar is, ongeag of xxxxxxx xxxxxx onttrek (gaan) word;
5.3 om ‘n faktuur vir die verskaffer van privaatverblyf saam met ‘n opvraging in te dien; en
5.4 om die instansie waar hy/sy studeer se nuutste rekeningstaat (klasgeld) saam met ‘n opvraging in te dien.
LET WEL: Geen uitbetalings xxx geskied indien bogenoemde dokumente nie ontvang is nie.
Indien ’n student, sonder ’n aanneemlike rede, nie sy/haar eksamen slaag nie, of nie die voorwaardes van die lening nakom nie, kan sy/xxxx xxxxxx opgeroep word en moet die skuld terugbetaal word op ’n wyse xxxx xxxx die HSF bepaal.
6. Renteberekening tydens studie
6.1 Die rentekoers op lenings tydens studiejare is gelykstaande aan die ABSA Groep Bpk. se prima-xxxxx minus 1% xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar, maar die HSF behou die reg voor om van tyd tot tyd die rentekoers in die loop van die jaar aan te pas, indien die prima-xxxxx aangepas word.
6.2. Terwyl die student studeer, moet die rente gehef op die leningsbedrag maandeliks per debietorder betaal word, xxxx xxxx die HSF bepaal. Indien die betaling van die rentepaaiement in enige stadium agterstallig is, xxx xxxx leningsfondse uitbetaal word nie.
6.3 Die Helpmekaar Studiefonds beskik oor ’n Trust wat in sommige gevalle ouers en xxxxxx help wat nie die finansiële vermoë het om die rente tydens die studietydperk te betaal nie. Die beskikbaarstelling van hierdie rentebeurse is afhanklik van die beskikbaarheid xxx xxxxxx in die Trust en word jaarliks hersien. Rentebeurse word slegs ná deeglike oorweging en op grond van meriete toegeken, en geen leningaansoeker kan daarop aanspraak maak of daarvoor aansoek doen nie.
7. Renteberekening en terugbetaling ná studie
7.1 Ná studie xxx xxxxx bereken word op die totale uitstaande balans teen die prima-xxxxx van die ABSA Groep Bpk. xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar. Die HSF behou egter die reg voor om van tyd tot tyd die rentekoers in die loop van die jaar aan te pas indien die prima-xxxxx aangepas word.
7.2 Ná studie word die lening (kapitaal en rente) xxxx volg terugbetaal met gelyke paaiemente, versprei oor die volgende terugbetalingstermyne:
1 – 5-jaarkursusse: 2 x die studietermyn.
6-jaarkursusse: ’n maksimum terugbetalingstermyn van 10 jaar.
8. Sekuriteit
Om die voortbestaan van die HSF te verseker moet studielenings deur ’n borgskap(pe) gedek word. Die aanbied van geskikte addisionele sekuriteit kan in die aansoeker se guns tel by die toekenning van ‘n lening. Die borgskap en/of bykomende sekuriteit raak egter net van toepassing as iemand (die student of die borg) nie die lening terugbetaal nie.
’n Borg is iemand (dikwels ’n ouer of familielid) wat onderneem om verantwoordelikheid vir die voornemende student se skuld te aanvaar.
Met sekuriteit word bedoel iets van waarde wat die HSF in kontant kan omskep indien die xxxxx xx onderneming om die lening terug te betaal nie nakom nie.
Bykomende sekuriteit kan behels:
8.1 Die xxxxxx xxx xxxxxxx / beleggings / aandele
Hierdie opsie het geen koste-implikasies nie. Die afkoop- of kontantwaarde xxx xxxxxxx (nie die fondswaarde nie) en/of die waardes van die beleggings, moet by die aansoek aangeheg word.
LET WEL: DIE VOLGENDE WORD NIE AS SEKURITEIT AANVAAR NIE:
• Uittree-annuïteite;
• Pensioenfondse in enige belegging; en
• Lewenspolisse sonder kontantwaarde.
8.2 Die registrasie van ’n borgverband op eiendom (slegs Absa- en Nedbank-kliënte)
Indien bostaande opsies nie beskikbaar is nie en die borg wel oor eiendom beskik, is dit ’n moontlikheid, maar ongelukkig een waaraan koste verbonde is. Vir die registrasie van die borgverband kan u van die HSF se voorgestelde of u eie regsadviseur gebruik maak. Die koste van die registrasie sowel as die uiteindelike kansellasie van die borgverband is vir die rekening van die borg.
8.3 ’n Tweede borg
Indien die eerste borg (ouer) nie voldoende sekuriteit kan verskaf nie, kan van ’n tweede borg gebruik gemaak word. Die tweede borg kan nie die xxxx van die Hoofborg wees nie. Die eerste sowel as die tweede borg, xxx xxxxx die afdeling ”Sekuriteit” versoek word om inligting te verskaf op die aanlynaansoek. Dieselfde reëlings ten opsigte van sekuriteit xxxx hierbo gestel, kan ook op ’n tweede borg van toepassing gemaak word.
LET WEL:
Indien die student om die een of ander rede nie sy/xxxx xxxxxx volgens ooreenkoms na afloop van studie kan begin terugbetaal nie, sal die borg(e) daarvoor moet instaan.
9. Lewensversekering
Alle lenings word outomaties deur ’n groeplewensversekeringskema wat deur Sanlam onderskryf word, xxxxx, xxxxx die xxxxx verkies om ’n alternatiewe reëling met die HSF te tref. Tydens studie beloop die dekking 14.2 sent per R1 000 van die uitstaande balans van die leningsbedrag. Die uitstaande balans van die lening en gevolglik ook die borgverpligting word gedek in geval van dood / tydelike arbeidsongeskiktheid / permanente arbeidsongeskiktheid van die xxxxx.
Wanneer die student sy studies voltooi, styg die premie na 50.3 sent per R1 000 van die uitstaande balans van die leningsbedrag vir die volgende dekking: dood / tydelike arbeidsongeskiktheid / permanente arbeidsongeskikheid / verlies aan inkomste, xxxx van toepassing. Wanneer die leningskuld vereffen is, verval die versekering outomaties. Die xxxxx xx rekening word maandeliks met die bedrag van die premie gedebiteer.
10. Meer inligting oor enige van die bostaande kan van ons kantoor bekom word. Telefoon: 021 930 8155 / 930 3195
E-pos: xxxx@xxxxxxxxxxxxxxx.xxx Webblad: xxx.xxxxxxxxxxxxxxx.xxx
Die Helpmekaar Studiefonds xx xxxxxx is oor die jare met groot toewyding opgebou. Daar is geen aandeelhouers of persone met private belange nie. Die enigste mense wat voordeel trek uit die Fonds, is studente en van hulle word verwag om hulle verpligtinge getrou na te kom sodat diegene wat ná hulle kom, ook uit hierdie bron gehelp kan word.