ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGSStudielenings • July 24th, 2020
Contract Type FiledJuly 24th, 2020
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGSStudielenings • September 27th, 2021
Contract Type FiledSeptember 27th, 2021
RENTEVRYE STUDIELENINGSStudielenings • March 12th, 2018
Contract Type FiledMarch 12th, 2018Die Studiefondssentrum help met gedeeltelike, rentevrye studielenings vir tersiêre studies (studies wat een jaar of langer neem) by enige geakkrediteerde instansie in Suid-Afrika. Aansoekers moet binne ’n bepaalde tydperk aanlyn aansoek doen. Aan elke voltooide aansoek word ’n punt toegeken wat volgens die kriteria van die Studiefondssentrum bereken word. Onafhanklike studiefondskomitees behartig die toekenning van studielenings. Die besluite van die komitee is finaal. Dit bly die student se verantwoordelik om seker te maak dat die aansoek suksevol ingedien word en dat alle korrespondensie wat vanaf die Studiefondssentrum aan die student gestuur word, deeglik deurgelees word sodat daar betyds daarop gereageer kan word. Die Studiefondssentrum beveel aan dat die student self aansoek doen en dat ouers dit nie namens die student doen nie. Ouers se lidnommers kan wel gebruik word om aansoek te doen.