Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en Sektorale Vasstelling 13
Diensooreenkoms (Seisoenswerker)
Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en Sektorale Vasstelling 13
TUSSEN XYZ Onderneming, Posbus XXX, XXXXXX, XXXX, hierna genoem die Werkgewer EN
________________________ (ID:_________________________________), hierna genoem die Werknemer.
1 Die Werkgewer onderneem om sy kontraktuele en wetlike verpligtinge teenoor die Werknemer na te kom, xx xxxxx redelike perke die werkomgewing aangenaam en fisies veilig xx xxx, en om goeie verhoudinge tussen die Werkgewer en Werknemers onderling te handhaaf.
2. Die Werknemer aanvaar xxxxxxxxxx werk vir die _____________ -seisoen wat strek vanaf _______________ tot ongeveer ____________, xxxx en wanneer daar werk beskikbaar is vir die Werknemer. Hiermee word bedoel dat omdat die Werkgewer se besigheid afhanklik is van ‘n verskeidenheid faktore wat in plek moet wees vir deurlopende werkaktiwiteite, bv. gunstige weerstoestande, die rypheidsgraad van produkte, beskikbaarheid van produksie-hulpmiddels, marktoestande, ens., xxxx xxx xxx xxxx dat dat daar geen werk beskikbaar xxx xxxx vir die Werknemer nie. Die Werkgewer xxx dus vergoeding betaal slegs indien hy in staat is om die Werknemer se dienste te benut. Die werk/take is dié van Xxxxxxxx Werker, met pligte xxxx aan die Werknemer opgedra, verduidelik en gedemonstreer, en die werk word verrig by die Werkgewer se perseel by XXXXXXXXXXXXXXX, maar mag ook aangewend word by XXXXX.......
3. Die Werknemer aanvaar en onderneem om eerlike lojale en produktiewe diens aan die Werkgewer xx xxxxx, om die belange en beeld van die Werkgewer met algemene gedrag, gesindheid en optrede teenoor mede-werknemers en oorgeskiktes te bevorder en om, benewens werk wat met die pos verband hou, ook daardie werk te doen wat binne die Werknemer se vermoë val en wat redelikerwys deur die Werkgewer van die Werknemer verlang word, en om oortyd xx xxxx en/of noodwerk te verrig binne wetlike perke indien deur die Werkgewer verlang.
4. Die Werknemer aanvaar dat die volgende diensvoorwaardes (xxxx volledig uiteengesit in die Werkgewer se Menslike Hulpbronbeleid en Handleiding) ingevolge hierdie dienskontrak geld, en dat die Werkgewer dit, na oorleg met die Werknemer, volgens die eise van die praktyk en markoorwegings mag wysig:
4.1 Loon: ‘n Basiese loon van R per uur gewerk (of stukwerk teen heersende koerse) betaalbaar weekliks/twee weekliks op Vrydae in kontant/per elektroniese oorbetaling;
4.2 Werksure: ‘n Gemiddeld van 45 ure per week in ‘n 5-dag werksweek.
4.3 Oortydbetaling: Maandag tot Vrydag = 1 ½ x basiese uurtarief vir ure gewerk bo die normale daaglikse ure.
4.4 Sondagwerk: Xxxx omskryf in die Sektorale Vasstelling 13.
4.5 Werkstilstand: : Die Werkgewer besluit met die gee van minstens een uur xx xxxxxx of daar weens gure weer of ander onvoorsiene omstandighede nie gewerk kan word nie.
4.6 Verlof: Een dag se verlof vir elke 17 dae gewerk xxx uitbetaal word by be-ëindiging van die kontrak waar die kontrakperiode 4 maande oorskry.
4.7 Siekteverlof: Betaalde siekteverlof van 1 werkdag vir elke 26 dae ten opsigte waarvan die werknemer op besoldiging geregtig was, op voorwaarde dat ‘n gepaste mediese sertifikaat ingedien word vir afwesigheid van meer as 2 dae, of meer as 2 geleenthede binne 8 weke.
4.8 Openbare vakansiedae: Indien enige openbare vakansiedag op ‘n gewone werkdag binne ‘n periode van aaneenlopende diens van die Werknemer val, geniet die Werknemer ‘n betaalde dag af, en indien die vakansiedag op ‘n Xxxxxx xxx, geniet die Werknemer die daaropvolgende Maandag as betaalde dag af. Indien daar op só ‘n vakansiedag gewerk word, word minstens dubbel die dagloon betaal, tensy die meerderheid werknemers op versoek van die Werkgewer instem dat die dag geruil word met ‘n ander gewone werkdag binne ‘n redelik tyd.
5. Die Werknemer magtig die Werkgewer om enige wettige bedrag, of enige bedrag wat aan die Werkgewer verskuldig
Is, van die Werknemer se loon of ander betalings af te trek.
6. Die Werknemer aanvaar dat hierdie ooreenkoms beëindig xxx word indien:
in die geval waar die diensooreenkoms wetlik opsegbaar is deur wedersydse skriftelike kennis van 1 week gedurende die eerste ses maande van diens en 4 weke daarna;
die Werknemer ontslaan word op enige gronde wat regtens xxxxxx is en nadat ‘n behoorlike en billike disiplinêre prosedure gevolg is;
die Werknemer weens mediese ongeskiktheid nie binne ‘n redelike tyd sy dienste xxx xxxxxx en volhou nie; of
die geleentheid/taak waarvoor die Werknemer in diens geneem is verstryk het of afgehandel is.
7. Die Werknemer aanvaar die bepalings van die Werkgewer se gedrags- en ander ordereëls xxxx uiteengesit in die MHB&H, asook die dissiplinêre en grieweprosedures daarin, xxxx dit verduidelik is aan die Werknemer, xxxxx reëls insluit die Werkgewer se reg tot billike sekuriteitsdeursoeking en toetsing vir die gebruik van alkoholiese drank of verdowingsmiddels.
Aldus ooreengekom en onderteken te ______________ op ____________20___.
________________________ _________________________________
Werknemer nms XYZ Onderneming