Insake verhuring van eenhede:
Insake verhuring van eenhede:
Al hoe meer eienaars verhuur hul eenhede sonder om van die geakkrediteerde agente gebruik xx xxxx. Alhoewel dit die goeie reg van elke eienaar is om dit te
doen, skep die verhuring van eenhede deur eienaars ‘n verleentheid, aangesien
eienaars nie vertroud is met die Grondwet van die Oord nie.
Ten einde verleentheid xx xxxxx wil ons graag Klousule 44 (2) onder u aandag bring:
Klousule 44 van die Grondwet lees xxxx volg:
(2) Xxxx Xxxxxxx of Genomineerde Bewoner / s van ‘n Xxxx mag sy of haar Xxxx verhuur of ‘n reg op bewoning ten opsigte daarvan xxxxxxx, xxxxxx die skriftelike toestemming van die Trustees nie, wie redelike voorwaardes aan hul toestemming mag xxxxxx. Om die skriftelike toestemming van die Trustees te bekom, moet die Eienaar of Genomineerde Bewoner / s van die Xxxx skriftelik by die Trustees aansoek doen en die Trustees van die volgende inligting en dokumentasie voorsien:
(a) ‘n Afskrif van die huurooreenkoms, die bepalings waarvan ooreengekom moet word met die Trustees;
(b) die besonderhede en die kontakbesonderhede van die beoogde Huurder / s of Bewoner / s;
(c) bewyse dat die beoogde Huurder / s of Bewoner/s die ouderdom van vyftig
(50) jaar bereik het of, waar toepaslik, die Xxxx van die Afgetrede Persoon is;
(d) ‘n mediese sertifikaat deur ın gekwalifiseerde mediese dokter wat bewys dat die beoogde Huurder / s of Bewoner / s medies geskik en selfversorgend is om die Xxxx xx kan bewoon en om onafhanklik te kan woon.
(3) Onderhewig aan die bepalings van hierdie Grondwet en die Gedragsreëls, mag ‘n Xxxx in die Oord slegs bewoon word deur ‘n Afgetrede Persoon en sy of haar Gade, en die getal Bewoners wie ‘n Xxxx mag bewoon xxx beperk wees tot twee (2) Bewoners per Xxxx. Òf beide Bewoners moet Afgetrede Persone wees, òf een Bewoner moet ’n Afgetrede Persoon wees en die ander Bewoner moet sy of haar Xxxx xxxx, xxx xxxxxx as 50 jaar mag wees.
Ons vertrou hierdie inligting xxx help om te voorkom dat huurders wat opdaag, weggewys word.
Kontak gerus die volgende geakkrediteerde agente vir verdere inligting: Xxxx Xxxxxxxxx : 072 394 9719 xxxxxxxxx@xxxx.xx.xx