KOOPOOREENKOMS
KOOPOOREENKOMS
AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
IDENTITEITSNOMMER:
ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE
(HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")
EN
----------------------------------------------------------------
IDENTITEITSNOMMER:
ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE
(hierna genoem die "KOPER")
NADEMAAL:
(a) Die Verkoper begerig is om die hiernavermelde onroerende eiendom onderhewig aan die ondervermelde bepalings en voorwaardes aan die Xxxxx xx verkoop;
(b) Die Koper begerig is om die hiernavermelde onroerende eiendom onderhewig aan die ondervermelde bepalings en voorwaardes van die Verkoper te koop:
SO XXX KOM DIE VERKOPER EN KOPER XXXX VOLG OOREEN:
1.
VERKOOP EN KOOP
Die Verkoper verkoop die eiendom onderworpe aan die hierin vermelde bepalings en voorwaardes aan die Koper en die Koper koop hiermee die eiendom onderhewig aan die hierinvermelde bepalings en voorwaardes van die Verkoper.
2.
EIENDOM
Die Verkoper verkoop en die Koper koop die onroerende eiendom bekend as
GROOT :
vierkante meter; (hierna genoem die "eiendom").
3.
KOOPPRYS
Die koopprys xxx die som van R (
).
4.
BETAALWYSE VAN KOOPPRYS
Die koopprys is xxxx volg betaalbaar, naamlik:
4.1 Die Koper moet binne 21 (EEN EN TWINTIG) dae na datum van ondertekening van hierdie ooreenkoms deur beide partye, 'n goedgekeurde banklening verkry en die Xxxxx xxx na verkryging van voormelde verbandlening vir die Verkoper 'n aanvaarbare waarborg binne 14 (VEERTIEN) dae na
verkryging van die lening aan of ten behoewe van die Verkoper xxxxx waarvolgens die bedrag van R op datum van registrasie van die eiendom op naam van die Koper aan die Verkoper betaalbaar is.
4.2 Die koopkontrak is onderhewig aan die opskortende voorwaarde dat die Koper binne die tydperk xxxx bepaal in bepaling 4.1 'n goedgekeurde banklening ten bedrae van R bekom.
5.
VERANDERINGS
Die Koper mag geen veranderings, verbouings of strukture, wat nie deur die Verkoper en die plaaslike Munisipaliteit en/of plaaslike owerheid skriftelik goedgekeur is nie, vanaf die datum van ondertekening van hierdie ooreenkoms tot datum van registrasie van die eiendom op die naam van die Koper op die eiendom aanbring en/of verwyder en/of laat verwyder nie.
6.
RISIKO
Die risiko van enige skade en/of verlies aan of op die eiendom xxx vanaf datum van registrasie van die eiendom op die naam van die Koper op die Koper oorgaan.
7.
BELASTING, XXXXXXXX EN DIENSTE GELDE
Die Xxxxx xxx vanaf datum van registrasie aanspreeklik wees vir alle plaaslike owerheidsbelastings, en xxx vanaf datum van okkupasie aanspreeklik wees vir enige ander heffings en/of belastings xxx xxxxx aard ook al wat ten opsigte van die eiendom gehef mag word (indien enige).
8.
EIENDOMSREG
Eiendomsreg van die onroerende eiendom xxx op die Koper oorgaan op datum van registrasie van die eiendom op die naam van die Koper en vanaf xxxxx datum die Koper geregtig xxx xxxx op al die voordele en opbrengste van die eiendom.
9.
OORDRAGSKOSTE
9.1 Die Koper betaal alle koste van en in verband met registrasie van oordrag van die eiendom op naam van die Koper, insluitende die koste van die opstel, onderhandelings en konsultasies in verband met hierdie ooreenkoms asook Hereregte en/of BTW, seëlgelde (indien enige), Aktekantoor heffings, Prokureursgelde en alle bankkommissie betaalbaar deur die oordraggewende prokureurs. Sodanige bedrae moet betaal word onmiddellik nadat xx xxxx die oordraggewende prokureurs daartoe versoek word.
9.2 Die Verkoper en Koper bevestig dat bepaling 9.1, en 19 deelbare bepalings is en dat die Koper nieteenstaande die verval, beëindiging en/of kansellasie van hierdie ooreenkoms aanspreeklik xxx xxxx vir die betaling van die kostes waarna in bepaling 9.1 en 19 hierin xxxxxx is.
9.3 Die Koper is daarvan bewus dat boetes en/of rente op laat-betalings op hetsy Hereregte hetsy BTW betaalbaar is.
9.4 Die Verkoper moet die gelde verskuldig aan die Plaaslike Munisipaliteit, vir die verkryging van 'n Uitklaringsertifikaat aan die Oordragsprokureurs op aanvraag betaal en die oordragsprokureurs xxx die surplusgelde na registrasie aan die Verkoper oorbetaal.
10.
TRANSPORTBESORGER
Transport xxx passeer word deur die firma..........................................., ......straat nr, Dorp en xxx bewerkstellig word binne 'n redelike tyd nadat die Koper al sy verpligtinge hierkragtens (spesifiek kragtens bepaling 4) nagekom het.
11.
DOKUMENTASIE
Die Verkoper en Koper onderneem hiermee xx xxxxx 'n redelike tyd alle oordragsdokumentasie te laat opstel, voltooi en onderteken.
12.
AFSTANDDOENING
Geen mondelingse en/of stilswyende afstanddoening, en/of verslapping van enige bepaling van hierdie ooreenkoms en/of tegemoetkoming ingevolge hierdie ooreenkoms (insluitende van hierdie bepaling) xxx enige regskrag hê nie, tensy dit op skrif is en onderteken is deur die Verkoper.
13.
VOETSTOOTS
13.1 Die onroerende eiendom word voetstoots (xxxx dit tans daar staan) verkoop onderhewig aan alle voorwaardes en serwitute uiteengesit in of xx xxxxxx in die huidige en/of vorige titelaktes van die eiendom en aan alle ander voorwaardes en serwitute wat mag bestaan ten opsigte van die eiendom en in die toestand waarin dit nou is. Die Verkoper is nie verantwoordelik vir enige defekte, latent of patent of andersins, in die eiendom of enige bouwerk wat nou daarop is of hierna opgerig mag word nie, nóg vir enige wat veroorsaak word aan of gely word deur die Koper omrede daarvan nie. Die Koper bevestig dat hy tevrede is met die toestand van die eiendom xxxx dit tans daar uitsien.
13.2 Die Verkoper is in die besonder nie verplig om enige bakens van die onroerende eiendom aan die Koper uit xx xxx nie en die Xxxxx xxx, indien benodig, op eie koste 'n landmeter aanstel om die bakens uit xx xxx. Nòg die Verkoper nòg die Xxxxx xxx in enige opsig aanspreeklik wees indien by 'n latere opmeting gevind word dat die grootte van die eiendom verskil van die grootte aangegee.
14.
EIENDOMSBESKRYWING
Indien die eiendom verkeerd beskryf is hierin, xxx sodanige xxxx nie bindend op die partye wees nie, maar xxx die beskrywing van die eiendom xxxx uiteengesit in die huidige en/of vorige titelaktes van toepassing wees, en in daardie geval stem die partye hiermee toe tot die rektifikasie van hierdie ooreenkoms om dit in ooreenstemming met hulle bedoeling te bring.
15.
ARBITRASIE
15.1 Indien daar enige dispuut (xxx xxxxx aard ookal) tussen die partye ontstaan en xxxxx dispuut nie deur hulle opgelos kan word nie, sal die dispuut xxxxxx word na die Afrikaanse Arbiters Genootskap om ooreenkomstig gemelde genootskap se reëls, arbitreer te word.
15.2 Die partye aanvaar hiermee dat die beslissing van die arbiter op hulle finaal en bindend xxx xxxx.
15.3 Enige van die partye mag die Arbitrasievasstelling 'n bevel van die Landdroshof van Brits maak en al die partye stem tot hierdie bepaling ook in.
15.4 Die arbitrasie-bepaling sluit nie die reg van enige party uit om ‘n bevoegde hof vir dringende regshulp of om ‘n interdik te vra nie.
16.
REëLINGS WANNEER KONTRAK BEëINDIG SOU WORD
Indien die eiendom nie in die naam van die Koper geregistreer word nie en die ooreenkoms word xx xxxxx rede ookal beëindig en/of gekanselleer, kom die Verkoper en Koper behoudens andersluidende bepalings xxxx volg ooreen (hierdie bepaling is slegs van toepassing indien die Koper reeds okkupasie geneem het):
16.1 Enige aanhegting, en/of toebehore en/of verbetering, wat op die dag na verloop van 7 dae na die dag waarop hierdie ooreenkoms beëindig is op die eiendom aanwesig is, word en/of xxx die eiendom van die Verkoper.
16.2 Die Koper mag enige aanhegting en/of toebehore en/of verbetering voor beëindiging van hierdie ooreenkoms van die eiendom verwyder met dien verstande egter dat die eiendom op generlei wyse beskadig word nie.
16.3 Die Koper onderneem om aan die Verkoper by beëindiging van hierdie ooreenkoms die eiendom en alle los en vaste toebehore en installasies binne en buite die eiendom (wat alles in goeie toestand moet wees redelike slytasie uitgesluit) in besit te stel.
16.4 Die Koper is behoudens voormelde sub-bepalings nie geregtig op enige vergoeding ten aansien van verbeterings of verbouings aangebring op die eiendom nie.
17.
WYSIGING
Geen wysiging (insluitende van hierdie bepaling) van of byvoeging tot of kansellasie- ooreenkoms en/of verlengings-ooreenkoms van hierdie ooreenkoms xxx op die partye bindend wees of enige regskrag hê nie, tensy dit op skrif gestel en deur die partye
onderteken is.
18.
KONTRAKBREUK
Indien die Koper sou nalaat om die betalingsverpligtinge (waarna xxxxxx word in paragraaf 4 hiervan) binne die tydperk daarin vermeld na te kom, verkeer hy onmiddellik in xxxx of in die geval waar die Koper versuim om te voldoen aan enige van die bepalings of voorwaardes van hierdie ooreenkoms, xxx die Verkoper aan die Koper 'n 7 xxx xxxx-kennisgewing voorsien waarin hy aangesê word om die doen of late wat aanleiding gee tot die kontrakbreuk, reg te stel of xx xxxxx en by gebreke waarvan die Verkoper geregtig xxx xxxx (indien hy dit sou verkies) en sonder benadeling van enige ander reg wat hy regtens mag hê, om:
18.1 Hierdie ooreenkoms te kanselleer en alle skade van die Xxxxx xx verhaal wat die Verkoper gely het as gevolg van die Koper se kontrakbreuk alternatiewelik om alle reeds betaalde bedrae as gelikwideerde skadevergoeding te behou volgens xxxxx van die Verkoper.
18.2 Spesifieke nakoming van die Xxxxx xx vorder en skadevergoeding te eis;
met dienverstande dat die 7 xxx xxxx tydperk nie van toepassing is op die datums waarop betalings/waarborglewerings moet plaasvind nie.
18.3 Die Xxxxx xxx die eiendom binne 7 (sewe) dae na kennisgewing deur die Verkoper ontruim, indien hy reeds okkupasie van die eiendom geneem het en voormelde kan die Verkoper versoek by die uitoefening van enige van die twee keuses (xxxx vermeld in 18.1 en 18.2 hierbo). Indien die Verkoper voormelde versoek in die geval van 18.2 rig, mag die Koper eers weer besit en okkupasie
van die eiendom neem nadat hy tot bevrediging van die Verkoper ten volle aan die bepalings van hierdie ooreenkoms voldoen het.
19.
REGSKOSTE
Die skuldige partye in geval van kontrakbreuk xxx aanspreeklik wees vir betaling van alle regskoste van die verontregte party op 'n prokureur- en eie kliëntbasis op aanvraag binne 7 dae in die geval waar daar kontrakbreuk xxx xxxxx aard ookal) gepleeg word.
20.
DOMICILIA
Vir die doeleindes van hierdie ooreenkoms kies die partye as hulle onderskeie domicilium citandi et executandi en vir die bestelling van alle kennisgewing en prosesstukke hier-kragtens, die volgende adresse:
20.1 VERKOPER
.....................................................................
20.2 KOPER
20.3 Enige van die partye mag sy vermelde domicilium-adres wysig met dien verstande egter dat sodanige wysigingskennisgewing xxx voldoen aan die
voorskrifte van bepaling 22.
21.
POSADRESSE
Vir die doeleindes van hierdie ooreenkoms kies die partye as hulle onderskeie posadresse die volgende adresse:
21.1 VERKOPER
........................................................................
21.2 KOPER
........................................................................
21.3 Enige van die partye mag sy vermelde posadres wysig met dien verstande egter dat sodanige wysigings-kennisgewing xxx voldoen aan die voorskrifte van bepaling 23.
22.
KENNISGEWINGS
Enige kennisgewing en/of aanskrywing, wat ingevolge hierdie ooreenkoms aan enige party gestuur of afgelewer word, word beskou as behoorlik aan die ander party bestel te gewees het as dit:
22.1 Per aangetekende pos aan die ander party versend is na die pos en/of domicilium-adres van die ander party. ('n Sodanige kennisgewing en/of aanskrywing xxx geag word die ander party te bereik het na verloop van 4 (vier) kalenderdae vanaf datum van versending van sodanige kennisgewing en/of aanskrywing. Die berekeningsmetode wat gevolg word, is naamlik dat die 4 (vier) kalender-dae getel word vanaf die dag na die versendingsdag.) Geen prosesstuk mag egter per pos gestuur word nie.
22.2 By die domicilium-adres afgelewer word en die partye, sy werknemer of agent skriftelik ontvangs daarvan erken het of persoonlik aan die ander party by ‘n
ander adres afgelewer het en die dag na gemelde afleweringsdag xxx die aanvang van die tydperk wees.
23.
AGENTSKAPSKOMMISSIE
Daar is geen Agentskapskommissie betaalbaar nie./Die partye plaas op rekord dat die VERKOPER aanspreeklik is vir betaling van Agentskapskommissie.
24.
SESSIE EN DELEGASIE
Nóg die Verkoper nóg die Koper mag enige regte uit hoofde of as gevolg van hierdie ooreenkoms, sedeer nie. So mag nóg die Verkoper nóg die Koper enige verpligtinge uit hoofde van of as gevolg van hierdie ooreenkoms delegeer nie. Enige sessie en/of delegasiehandeling kan egter met die skriftelike en ondertekende toestemming van die ander party goed gemaak word.
25.
INTERPRETASIE
25.1 Die aanhef tot hierdie ooreenkoms vorm volledig xxxx van hierdie ooreenkoms.
25.2 Die opskrifte by elke afsonderlike bepaling van hierdie ooreenkoms is slegs vir die gerief van die xxxxx van hierdie ooreenkoms aangebring en mag nie by die uitleg van die ooreenkoms hetsy in sy geheel, hetsy ten aansien van 'n bepaalde bepaling gebruik word nie.
25.3 Behoudens die samehang, sluit wat op die enkelvoud dui daarby ingesluit die
meervoud en omgekeerd, in.
25.4 Behoudens die samehang, sluit wat dui op die manlike daarby ingesluit die vroulike geslag en die neutrale, in.
26.
ELEKTRISITEITSERTIFIKAAT
Die Verkoper xxx xxxxx 'n redelike tyd voor registrasie van die eiendom op naam van die Koper 'n sertifikaat kragtens die Elektrisiteitsinstallasie Regulasies ingevolge Goewermentskennisgewing R2920 van 1992 of enige wysiging daarvan aan die Koper lewer waarkragtens bevestig word dat alle elektriese installasies op die eiendom voldoen aan die vereistes van gemelde owerheidsvoorskrifte.
27.
VOLLEDIGHEID
Die partye bevestig dat hierdie dokument die volle ooreenkoms tussen hulle uiteensit en enige vorige ooreenkoms, reëling, waarborg, voorstelling en/of veronderstelling vervang en geen ander ooreenkoms met dieselfde oogmerk ten opsigte van dieselfde eiendom xxx afdwingbaar xxxx xxxxx dit op skrif gestel en onderteken is deur die partye nie.
ALDUS GEDOEN en GETEKEN te op hierdie dag van
AS GETUIES:
1............................
2............................ .......................
XXXXX
XXXXX GEDOEN en GETEKEN te op hierdie dag van
AS GETUIES:
1............................
2............................ .......................