BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand, gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing.
As xxxx van Bergrivier Munisipaliteit se werkskeppingsprogram (UITGEBREIDE PUBLIEKE WERKE PROGRAM - EPWP) is die volgende tydelike vakatures beskikbaar vir die betrokke periode xxxx aangedui en aangesien die vakatures tydelik van aard is, kan daar geen verwagting van hernuwing of verlenging van die kontrak of ‘n permanente aanstelling wees nie.
DIREKTORAAT: GEMEENSKAPSDIENSTE
1. LEERLING BRANDBESTRYDERS
Porterville: 1 persoon
Piketberg: 1 persoon
Posvereistes: Graad 12 · Geldige kode B of C1 Bestuurderslisensie · Tussen 18 en 35 jaar oud wees · Brandbestryding vlak 2 kursus · 2 jaar relevante ondervinding in brandweerdiens omgewing · Bevoegdheid in ten minste twee van die amptelike tale van die Xxx-Kaap (Afrikaans, Xxxxxx, isiXhosa - Lees, Skryf en Praat) · GEEN KRIMINELE rekord · Moet liggaamlik fiks en geestelik gesond wees · Moet in span verband kan saamwerk · Hoë vlak van verantwoordelikheid · Moet oortyd werk wanneer nodig · Kandidate moet in die Bergrivier Munisipale Gebied woonagtig wees.
Pligte: Uitvoering van verskeidenheid take verwant aan en hantering van brandbestryding · Noodreddingsdienste · Verskaffing van basiese mediese xxxx · Brandvoorkomings- en opleidingsaktiwiteite · Hantering en instandhouding van brandbestrydingstoerusting · Instandhouding van brandweerstasiefasiliteite en verwante werk xxxx benodig onder toepaslike toesighouding om die lewens en eiendom in die gemeenskap te beskerm ingevolge die Wet op Brandweerdienste (99 van 1987).
Vergoeding: R350 per dag
Werksure: 40 uur per week. Kandidate moet bereidwillig wees om na-ure en oor naweke xx xxxx, asook om van tyd tot tyd xxxx vereis, in ander dele van die munisipale gebied, op versoek diens xx xxxxx.
2. ASSISTENT BRANDBESTRYDERS
Porterville: 1 persoon
Piketberg: 2 persone
Velddrif: 2 persone
Eendekuil: 1 persoon
Redelinghuys: 2 persone
Aurora: 1 persoon
Posvereistes: Graad 12 · Geldige kode B of C1 Bestuurderslisensie · Tussen 18 en 35 jaar oud wees · Moet werkloos wees
· Bevoegdheid in ten minste twee van die amptelike tale van die Xxx-Kaap (Afrikaans, Xxxxxx, isiXhosa - Lees, Skryf en Praat) · GEEN KRIMINELE rekord · Moet liggaamlik fiks en geestelik gesond wees · Moet in span verband kan saamwerk · Hoë vlak van verantwoordelikheid · Moet oortyd werk wanneer nodig · Kandidate moet in die Bergrivier Munisipale Gebied woonagtig wees.
Pligte: · Assisteer met brandweer stasie verpligtinge (skoonmaak van fasiliteite en gereedskap) · Rekordhouding van gereedskap en toerusting · Assisteer met brandbestryding · Inspeksie van brandkrane · Assisteer met rampbestuur funksies · Hulpverlening met die optel en verspreiding van kospakkies en ander items · Hulpverlening met die sanitering by geboue · Assisteer met die skoonmaak van brandpaaie
Vergoeding: R250 per dag
Werksure: 40 uur per week. Kandidate moet bereidwillig wees om na-ure en oor naweke xx xxxx, asook om van tyd tot tyd xxxx vereis, in ander dele van die munisipale gebied, op versoek diens xx xxxxx.
Praktiese toetsing vir beide poste: Aansoekers wat gekortlys is xxx op Vrydag, 5 November 2021 ‘n verpligte praktiese toets ondergaan. Minimum kriteria is op aanvraag beskikbaar.
Kontrak periode vir beide poste: 1 Desember 2021 tot 30 Junie 2022 of xxxx xxxxxx ooreengekom.
ALGEMEEN:
1. Die Munisipaliteit is ’n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming.
2. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling xx xxxx nie.
3. Alle aanstellings is onderworpe aan ʼn polisieklaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming xxxxxxx dat dit verkry mag word.
4. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie vergesel van die dokumentasie hieronder genoem nie, xxx xxx oorweeg
word nie.
5. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude xxx gekontak word. Indien ‘n aansoeker binne 2 weke na die sluitingsdatum nog geen terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat hul aansoek onsuksesvol was.
6. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is ontoelaatbaar en xxx aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.
7. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd- en bystanddiens te verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens xx xxxxx, xxxx vereis.
8. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan ’n sekerheidsverklaring en xxxx xxx ook van aansoekers verwag word om ’n onderhoud- en evalueringsproses te deurloop en waar van toepassing, ’n vaktoets af te lê.
9. Die munisipaliteit eerbiedig die bepalings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting. Met die inhandiging van u informasie en aansoek bevestig u dat die inligting wat u aan ons verskaf korrek is en ‘n ware weergawe van u onlangse inligting.
’n Dekbrief met vermelding van ten minste twee kontakbare verwysings, vergesel van die voltooide voorgeskrewe aansoekvorm (op aanvraag verkrygbaar by Tel: 000 000 0000 of op die munisipaliteit se webwerf by (xxx.xxxxxxx.xxx.xx), ‘n Curriculum Vitae (maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie sertifikate, identiteitsdokument en bestuurderslisensie (slegs een pos per aansoekvorm) moet by die Munisipale Kantore, Piketberg ingedien word of kan gepos word na Xxxxxx 00, Xxxxxxxxx, 0000 vir die aandag van Mnr. Xxxxx Xxxxxx, xx xxx te bereik teen nie later nie as die sluitingsdatum.