DIRK BOOYSEN AND ASSOCIATES INC.
XXXX XXXXXXX AND ASSOCIATES INC.
PRAKTYK NOMMER 7011121
OOREENKOMS VIR BETALING
BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN TOEPASSING OP BETALING
1. AANVAARDING:
1.1. Die
ondergetekendeerkenhiermeedathy/syaanspre eklikheidaanvaarvir die betaling van die rekening wat volg op die behandelinguitgevoer, insluitende die kostesverbondeaan die konsultasie, uitvoering van die diens, bril, kontaklense, ens.
2. BETALINGSVOORWAARDES:
2.1. Iederebetalingdeur die verantwoordelikepersoonhieringevolgesalgema ak word te die spreekkamer van Xxxx Xxxxxxx and Associates Inc. ensonderaftrekking of skuldvergelyking op die bepaalbare datum ensonderaanmaning.
2.2. Tensyskriftelik tot die teendeelooreengekom word;
2.2.1. xxx Xxxx Xxxxxxx and Associates Inc. die verantwoordelikepersoonfaktureernadat die konsultasieen/of diensuitgevoer is;
2.2.2. salbetalingonmiddellikingevolgesodanigefaktu urdeur die verantwoordelikepersoonverskuldig wees, maar nie later nie as 30 xxxxx datum van diens;
2.2.3. xxx Xxxx Xxxxxxx and Associates Inc. die rekening by u mediesefondsindien, maar ditonthefnie die verantwoordelikepersoon van aanspreeklikheidingevolgehierdieooreenkoms nie;
2.2.4. salrente teen 4% per maandbokant die prima bankkoerssoosdeur ABSA Bank van tyd tot tydgespesifiseer word, xxxx Xxxx Xxxxxxx and Associates Inc. gehef word ten opsigte van enigebedrag wat nie op die betaalbare datum deur die verantwoordelikepersoonbetaal word nie. Die rentebedragsalmaandeliksvooruitbereken word op die uitstaandebedragverskuldig op
3. KONTRAKBREUK:
3.1. Indiendie verantwoordelikepersoonnalaat om enigeverskuldigdebedragaan Xxxx Xxxxxxx and Associates Inc. op die betaaldagtebetaalsal Xxxx Xxxxxxx and Associates Inc. geregtig wees, sonderbenadeling van enigeanderwetlikereg, om sonderkennisgewingaan die verantwoordelikepersoon;-die naam van die verantwoordelikepersoonen die name van syafhanklikes op ‘n kredietkontrolelysvirmedieselui, die Cred-Alert lysteplaas.
4. ALGEMEEN:
4.1. Hierdieooreenkomsstel die algeheleooreenkomstussen die partyedaar, endaar is geenooreenkomste, voorstellings of waarborge wat tussen die partyebestaan, anders as wat spesifiekhierinuiteengesit word nie;
4.2. Geenwysiging of modifikasie van hierdieooreenkomssalenigeregseffekhêtensydit op skrifgeplaas word endeuriedere party onderteken word nie.
5. KOSTE:
5.1. Alleregs- eninvorderingskoste, insluitendeprokureur- enkliëntkosteenuitgawes wat xxxx Xxxx Xxxxxxx and Associates Inc. aangegaan word ten opsigte van die verhalingen/of die invordering van die verskuldigdebedragingevolgehierdieooreenkom sasookenigeandersoortgelykekostesalvir die rekening van die verantwoordelikepersoon wees ensalbetaalbaar wees op aanmaning.
die eerste dag van elkekalendermaandensal
so berekenengekapitaliseer word op dieselfde dag van elkemaandtotdat die totalebedragverskuldiguithoofdehiervanverskul dig, betaal is.
Geteken Datum
2