Hierdie is slegs ‘n voorbeeld kontrak en moet aangepas en hersien word deur die verbruiker.
Hierdie is slegs ‘n voorbeeld kontrak en moet aangepas en hersien word deur die verbruiker.
SEISOENALE DIENSOOREENKOMS
(Agri-werker)
Tussen:
_____________________________________________________________
(hierna genoem “die Werkgewer”)
ID nommer: _______________________________________
En
_____________________________________________________________
(hierna genoem “die Werknemer”)
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
(Werkgewer se adres)
Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en Sektorale Vasstelling 13.
Die Werkgewer onderneem om sy kontraktuele en wetlike verpligtinge teenoor die Werknemer na te kom, xx xxxxx redelike perke die werkomgewing aangenaam en fisies veilig xx xxx, en om goeie verhoudinge tussen die Werkgewer en Werknemers onderling te handhaaf.
Die Werknemer aanvaar seisoenale werk vir die ...............................................-seisoen wat strek vanaf ............................................... tot ongeveer ..............................................., of tot die einde van die aktiwiteit waarvoor die Werknemer aangestel word, watter datum ookal eerste voorkom en wel net vir werk wanneer werk beskikbaar is. Hiermee word bedoel dat die Werkgewer se besigheid afhanklik is van ‘n verskeidenheid faktore wat in plek moet wees vir deurlopende werkaktiwiteite, bv. gunstige weerstoestande, die rypheidsgraad van produkte, beskikbaarheid van produksie-hulpmiddels, marktoestande, ens., en daar dus xxx xxx xxxx waar daar geen werk vir die Werknemer beskikbaar xxx xxxx nie. Die Werkgewer xxx dus vergoeding betaal slegs indien hy in staat is om die Werknemer se dienste te benut. Die werk/take behels dié van Xxxxxxxx Werker, met pligte xxxx aan die Werknemer opgedra, verduidelik en gedemonstreer. Xxxx xxx geskied te ..............................................., maar daar kan ook van die Werknemer verwag word om op die volgende persele xx xxxx:
..........................................................................................................................................................
Die Werknemer aanvaar en onderneem om eerlike, lojale, en produktiewe diens aan die Werkgewer xx xxxxx, om die belange en beeld van die Werkgewer met algemene gedrag, gesindheid, en optrede teenoor mede-Werknemers en oorgeskiktes te bevorder en om, benewens werk wat met die pos verband hou, ook daardie werk te doen wat binne die Werknemer se vermoë val en wat redelikerwys deur die Werkgewer van die Werknemer verlang word, en om oortyd xx xxxx en/of noodwerk te verrig binne wetlike perke indien deur die Werkgewer verlang.
Die Werknemer aanvaar dat die volgende diensvoorwaardes (xxxx volledig uiteengesit in die Werkgewer se Menslike Hulpbronbeleid en Handleiding) ingevolge hierdie dienskontrak geld, en dat die Werkgewer dit, na oorleg met die Werknemer, volgens die eise van die praktyk en markoorwegings mag wysig:
Loon: ’n Basiese Loon van R.......................... per uur gewerk plus produksiebonus (stukwerk) van R.......................... per stuk betaalbaar weekliks/twee-weekliks op Vrydae in kontant/per elektroniese oorbetaling.
Werksure: Normale werkstyd xxx ............... ure per week beloop, wat xxxx volg saamgestel word:
Maandag tot Vrydag: van .............. vm tot .............. nm
Etenstyd: van .............. tot ..............
Ander rustye: ....................................................................
Saterdae: van .............. vm tot .............. nm
Met etenstyd: van .............. tot ..............
(Indien verlengde of verkorte ure gewerk word, moet dit aangetoon word.)
Indien die werksplek toepassing van gemiddelde werksure gebruik, is die volgende klousule van toepassing: Werksure xxx gedurende die maande van .................................. tot .................................. met ‘n maksimum van 5 ure per week verleng word. Gedurende die maande van .................................. tot .................................. xxx xxx met dieselfde hoeveelheid ure verkort word. Vergoeding xxx xxxx die jaar dieselfde xxx.
Oortyd: Oortyd xxx slegs van tyd tot tyd met wedersydse instemming gewerk word, teen ‘n tarief van een en ‘n half keer die normale uurlikse tarief. Oortyd word bereken as enige tyd gewerk meer as die normale daaglikse werksure.
Sondagwerk: Sondagwerk van enige aard xxx wedersyds ooreengekom en volgens die volgende skedule vergoed word:
Tyd gewerk op Xxxxxx
Betaling
Twee ure of minder
Ten minste vier ure se loon
Twee – vyf ure
Die gewone daaglikse loon
Meer as vyf ure
Die hoër een tussen; dubbel die loon betaalbaar ten opsigte van die tyd gewerk (oortyd uitgesluit) of die gewone daaglikse loon
Werkstilstand: In die geval waar daar weens onvoorsiene omstandighede minder as 4 uur per dag gewerk word, xxx die Werkgewer ten minste een uur se xxxxxx xxx, en die Werknemer xxx vir ten minste 4 uur vergoed word.
Xxxxxx: Een dag se verlof vir elke 17 dae gewerk xxx uitbetaal word by beëindiging van die kontrak waar die kontrakperiode 4 maande oorskry.
Siekteverlof: Betaalde siekteverlof van een werkdag vir elke 26 dae ten opsigte waarvan die werknemer op besoldiging geregtig was, op voorwaarde dat ‘n geldige mediese sertifikaat ingedien word vir afwesigheid van meer as twee dae, of meer as twee geleenthede binne agt weke.
Openbare vakansiedae: Indien enige openbare vakansiedag op ‘n gewone werkdag binne ‘n periode van aaneenlopende diens van die Werknemer val, geniet die Werknemer ‘n betaalde dag af, en indien die vakansiedag op ‘n Xxxxxx xxx, geniet die Werknemer die daaropvolgende Maandag as betaalde dag af. Indien daar op só ‘n vakansiedag gewerk word, word minstens dubbel die dagloon betaal, tensy die meerderheid Werknemers op versoek van die Werkgewer instem dat die dag geruil word met ‘n ander gewone werkdag binne ‘n redelike tyd.
Kraamverlof: Vroulike Werknemers is geregtig op 4 maande onbetaalde kraamverlof.
Gesinsverantwoordelikheidverlof: Die Werknemer xxx op drie dae gesinsverantwoordelikheidsverlof per jaar geregtig wees, mits die Werknemer minstens vier dae van die week in diens is en vir minstens vier maandie vir die Werkgewer werk.
Ouerskap en Aannemingsverlof: 'n Werknemer wat 'n ouer van 'n kind is, xxx geregtig wees op 10 opeenvolgende dae ouerskapverlof. Ouerskapverlof kan 'n aanvang neem op die dag waarop die kind gebore word. Die Werknemer xxx ten minste een maand skriftelike kennis moet gee van die verwagte geboortedatum, asook wanneer die verlof moet begin en wanneer die Werknemer xxx terugkeer. Aannemingsverlof hou verband met die aanneming van 'n kind wat onder die ouderdom van twee is. 'n Enkelaanneem ouer is geregtig op 10 opeenvolgende weke verlof. As daar twee aanneemouers is, xxx die ander een geregtig wees op 10 opeenvolgende dae se normale ouerskapsverlof. Dit is aan die aanneemouers om te besluit wie aannemingsverlof neem en wie normale ouerskapverlof neem. Verlof kan 'n aanvang neem op die dag dat die aannemingsbevel toegestaan word. Die kennisgewingvereistes is soortgelyk aan dié van ouerskapverlof.
Aftrekkings: Die Werknemer magtig die Werkgewer om enige wettige bedrag, of enige bedrag wat aan die Werkgewer verskuldig is, van die Werknemer se loon of ander betalings af te trek.
Diensbeëindiging: Die Werknemer aanvaar dat hierdie ooreenkoms beëindig xxx word indien:
In die geval waar die diensooreenkoms wetlik opsegbaar is deur wedersydse skriftelike kennis van 1 week gedurende die eerste ses maande van diens en 4 weke daarna.
Die Werknemer ontslaan word op enige gronde wat regtens xxxxxx is en nadat ‘n behoorlike en billike disiplinêre prosedure gevolg is.
Die Werknemer weens mediese ongeskiktheid nie binne ‘n redelike tyd sy dienste xxx xxxxxx en volhou nie.
Die geleentheid/taak waarvoor die Werknemer in diens geneem is verstryk het of afgehandel is.
Die Werknemer aanvaar die bepalings van die Werkgewer se gedrags- en ander ordereëls xxxx uiteengesit in die Menslike Hulpbronbeleid en Handleiding, asook die dissiplinêre en grieweprosedures daarin, xxxx dit verduidelik is aan die Werknemer, xxxxx reëls insluit die Werkgewer se reg tot billike sekuriteitsdeursoeking en toetsing vir die gebruik van alkoholiese drank of verdowingsmiddels.
Privaatheid en Persoonlike Inligting: Beide die Werkgewer en die Werknemer stem hiermee ooreen om inligting verantwoordelik en in ooreenstemming met die toepaslike privaatheidsbeskermingswetgewing te bekom, te gebruik en xx xxxx. Die Werknemer stem hiermee saam dat die Werkgewer persoonlike inligting van die Werknemer vir wettige doeleindes mag gebruik. Hierdie doeleindes kan die volgende insluit:
Inligting wat van toepassing is op regeringsorganisasies (belasting, oudits, WVF, ens.)
Marktoegang (uitvoerdoeleindes, oudits, nakoming-vereistes, ens.)
Geen
party mag enige persoonlike inligting versprei waarteen die Werknemer
of Werkgewer beswaar maak nie.
____________________ ____________________ ____________________
Datum Werkgewer Werknemer
5