Beste Kliënt
Hierdie dokument bevat die algemene voorwaardes wat vir die SSVO se steundienste geld. Die ondertekening van hierdie voorwaardes kom nie daarop xxxx dat jy ingeligte toestemming tot enige besondere intervensie gegee het nie. Die ondersteuning wat jy benodig of waarvoor jy vra xxx bepaal of ons jou ingeligte toestemming benodig, en xx xxx dit ad hoc met elke besoek waar toepaslik.
1 | INGELIGTE TOESTEMMING
Enige ondersteuning wat deur die SSVO se professionele gesondheidswerker verskaf word, verg ingeligte toestemming. Kliënte se individuele regte verplig die Sentrum daartoe om tersaaklike kliniese aspekte, finansiële implikasies, diagnostiese prosesse en die verskillende soorte ondersteuning wat beskikbaar is met hulle te bespreek. Kliënte het die reg om hulle ingeligte toestemming op enige tydstip terug te trek en enige ondersteuning wat die Sentrum aanbeveel, xx xxxxx. Indien ondersteuning verwysing na ander professionele gesondheidswerkers behels, moet die kliënt oor daardie professionele persone se eie beleide oor behandeling en tariewe ingelig word en daartoe instem. Die kliënt gee hiermee toestemming dat kliniese inligting uitgeruil mag word onder alle professionele gesondheidswerkers wat betrokke is of na wie toe die kliënt xxxxxx word.
2 | OPNAME- EN VERWYSINGSPROSEDURES
Wanneer ’n kliënt die SSVO se dienste aanvra, word ’n kort siftingsessie met ’n sielkundige of ingeskrewe berader geskeduleer. Die xxxxxx xxxx plaas op dieselfde dag as die versoek of so gou moontlik daarna. Dit mag wees dat ʼn siftingsessie enkele minute duur, want dit word gedoen net om ’n algemene begrip xx xxxx van die probleem wat ter sprake is. Die kliënt word xxx toegewys aan ’n sielkundige, maatskaplike werker, psigometris, ingeskrewe berader of groepterapie, of na ’n toepasliker diensverskaffer xxxxxx. Die besluit hieroor word gegrond op die inligting uit die siftingsessie en verskeie ander faktore (bv. hoe lank die waglys is en watter hulpbronne op daardie tydstip beskikbaar is.) Die lengte van die waglys en die beraamde wagtydperk word met die kliënt bespreek, en inligting oor ander moontlike ondersteuningsdienste word ook verskaf.
3 | TERAPIE VS ASSESSERING
Die SSVO bied ook terapeutiese dienste in die vorm van korttermyn- individuele psigoterapie en groepintervensies. Terapeutiese dienste sluit altyd sielkundige assessering in sodat simptome, onderliggende kwessies, verhoudings- dinamika, ensovoorts bepaal kan word. Intervensies deur maatskaplike werkers word geselekteer volgens die spesifieke kwessie en die kliënt se behoeftes en sosiale probleme wat volgens ’n psigososiale assessering deur die SSVO se maatskaplike werker bepaal is. Die Sentrum se Eenheid vir Akademiese Voorligting en Ontwikkeling doen kort opvoed- kundige assesserings saam met die loopbaan-assesserings. Dienste sluit nie assesserings vir die doeleindes van verslag- doening (psigologies, forensies, neurologies, ens.) in nie.
4 | UITREIKING VAN BRIEWE EN VERSLAE
Die SSVO reik slegs in uitsonderlike gevalle briewe (ook siekte briewe) aan kliënte uit, en dit geskied altyd volgens die diskresie van die betrokke sielkundige, ingeskrewe berader, maatskaplike werker of psigometris. Indien ’n gesondheids-praktisyn in die loop van die behandelingsproses oortuig raak dat ’n kliënt se sielkundige probleme waarskynlik hulle akademiese prestasie beïnvloed het, kan die praktisyn besluit om ’n brief met daardie strekking aan die kliënt uitreik. As daar net een of ’n paar terapiesessies was, is dit vanselfsprekend onwaarskynlik dat die gesondheidspraktisyn voldoende ingelig xxx voel om ’n besliste of professionele mening te lug. In sulke gevalle is die standaardpraktyk om nie ’n brief aan die kliënt uit xx xxxx nie. Kliënte mag wel ’n nota aanvra wat die datums vermeld waarop hulle sessies bygewoon het.
5| KOSTE EN AFSPRAKE
SSVO-dienste is gratis. Dit mag wel xxxxx xxxxx as die gesondheidspraktisyn verder psigometriese assessering (bv. loopbaanassesserings) sou aanbeveel. Die Sentrum xxx dit egter eers met die kliënt bespreek en ingeligte toestemming bekom.
Dit is kliënte se verantwoordelikheid om opvolgsessies so gou moontlik te herskeduleer, veral as hulle ’n sessie nie kon bywoon nie of dit om ’n ander rede misgeloop het.
6 | VERTROULIKHEID
Die SSVO funksioneer volgens die onderstaande beroepsliggame se beginsels vir etiese praktykvoering:
• Gesondheidsberoeperaad van Suid-Afrika (GBRSA), en
• Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplikediensberoepe (SARMDB).
Die volgende nasionale wetgewing is ook toepaslik:
• Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 https:// xxx.xxxxxxx.xxx.xx/xxxxxxxxxxx/xxxxxxxxxxxx/XXXxxxxxxxxxxx- web-afr.pdf,
• Wet op Gesondheidsberoepe 56 van 1974 xxx.xxxxx.xx.xx/ Legislation,
• Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 xxxxx://xxx.xxxxxxx.xxx.xx/xxxxxxxxxxx/xxxx/0000-000.xxx,
• Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000 xxxxx://xxxxxxxxxx.xx.xx/xxxx/0xxx0000Xxxx.xxx,
• Wet op Beskerming teen Teistering 17 van 2011 www.justice. xxx.xx/xxxxx/xxxx_xxx.xxxx, en Wysigingswet op Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007
• Kode van Goeie Praktyk vir die Hantering van Gevalle van Seksuele Teistering in die Werkplek, 2005 xxxx://xxx. xxx.xx/xxxxxxxxx/xxxxxxxxxx-xxxxxx-xxx-xxxx-xxxx- practice-handling-sexual-harassment-cases-workplacesww.
Respek vir kliënte se reg op vertroulikheid is die grondslag waarop die SSVO se etiek berus. Personeellede wat nie by ’n beroepsliggaam ingeskryf is nie (bv. ontvangs- en administratiewe personeel) verbind hulle tot vertroulikheid deur ’n amptelike ooreenkoms met daardie strekking te
onderteken. Die na-ure-krisisdiens word gelewer deur ’n derdeparty-diensverskaffer (tans ER24) waarvan die beraders ook deur vertroulikheids-ooreenkomste gebonde is.
Die Sentrum hanteer kliënte en hulle inligting altyd met respek en vertroulikheid. Dít beteken dat niemand – ouers, familielede, dosente of ander derde partye – in xxxxxx xxxxxx xxx word dat ’n kliënt die SSVO se dienste gebruik het óf toegang xxx xxx verkry tot die inligting wat ’n kliënt met ’n SSVO-praktisyn bespreek het nie. Uitsonderings xxx gemaak word indien 'n kliënt 'n risiko vir hulself of ander inhou (bv. selfmoordneigings of psigose toon) of inligting bekend maak wat verband hou met seksuele misdrywe. Dit is noodsaaklik om xx xxxxx dat die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007 'n regsplig op elke individu in Suid-Xxxxxx xxxxx om enige kennis van 'n seksuele misdryf aan te meld, xxxx xxxx die wet vereis. In sulke gevalle laat die RGBSA toe dat daar van die etiese reëls afgewyk word.
7| REKORDHOUDING
Alle vertroulike aangeleenthede word uiters omsigtig hanteer. Kliëntelêers (bv. biografiese besonderhede, proses- aantekeninge, verslae en briewe) word gestoor op HealthOne, ’n elektroniese databasis wat spesifiek vir hierdie doel ontwerp is. Die SSVO het alle moontlike maatreëls getref om xx xxxx dat kliëntelêers veilig bewaar word, onder meer deur toegang tot die databasis word met ’n wagwoord te beskerm. Die Sentrum xxxxx elektroniese lêers vir ses jaar, waarna dit vernietig word.
Xxxx xxxxxx word geboekstaaf, ook sessies wat nié bygewoon is nie. ER24 verskaf na xxxx xxxxxx met ’n SSVO-kliënt ’n vertroulike verslag aan die Sentrum, wat ook veilig op die HealthOne-databasis bewaar word.
8| VERSOEKE DEUR DERDE PARTYE
Kliënte xxx xxxx dosente, ouers, familielede of verhoudingsmaats na die SSVO xxxxxx word, maar die reg om tot die SSVO se dienste in te stem of dit xx xxxxx, xxxxx by die kliënt. Die verwysing gee die derde party geen aanspraak op ’n kliënt se inligting nie. Inligting word slegs met die kliënt se skriftelike ingeligte toestemming geopenbaar. Tolke (bv. in Suid-Afrikaanse Gebaretaal) is deur hulle xxxxxx xxxxx gebonde wanneer hulle in ’n terapeutiese situasie met ’n kliënt is.
8.1 Indien die kliënt instem
Voordat enige inligting bekendgemaak word, kry die kliënt geleentheid om dit in die teenwoordigheid van die terapeut of praktisyn deur xx xxxx. Wanneer ’n derde party inligting oor verpligte voorligting aanvra, geld die beginsel van deursigtigheid: Die derde party moet die kliënt uit die staanspoor vertel dat hulle sekere inligting by die SSVO aanvra, en daarna die kliënt volledig op hoogte hou van die derde party se skakeling en kommunikasie met die SSVO. Net die nodige inligting xxx bekendgemaak word volgens die doel waarvoor dit aangevra is.
8.2 Indien die kliënt nié instem nie
Indien die kliënt toestemming xxxxx, xxx die SSVO geen inligting aan enige party bekendmaak nie. Die Sentrum kan wel by wyse van ’n hofbevel gedwing word om inligting te verstrek, maar het xxx die plig om die kliënt daarvan in xxxxxx xx stel. Indien die SSVO weens die aard van die probleem reken dat dit nodig is, mag die Sentrum wel met ’n derde party in verbinding tree, hulle in xxxxxx xxxx van of inligting oor ’n kliënt met hulle xxxx (bv. as die kliënt sukkel om met ’n berader te kommunikeer). Nietemin moet die kliënt eers daaroor geraadpleeg word en skriftelike toestemming verskaf.
HANDTEKENINGE (Merk die toepaslike blokkie[s].)
Ek verklaar hiermee dat ek bostaande inligting gelees het en dit verstaan. Ek verklaar verder dat ek geleentheid gekry het om vrae te stel voordat ek die kontrak onderteken het, en dat alle inligting wat ek verstrek het, waar en akkuraat is. Ek verstaan dat ek wetlik aan die bepalings van hierdie kontrak gebonde is.
Xx xxx die SSVO toestemming om toepaslike inligting oor my by ander tersaaklike persone en instansies te bekom.
Xx xxx die SSVO toestemming om inligting aan tersaaklike persone en instansies te verstrek.
Xx xxx die SSVO toestemming om my gedeïdentifiseerde inligting vir epidemiologiese rekordhouding of die Sentrum se sakebeplanning beskikbaar te stel, en om dit in daardie formaat vir verdere verwerking aan derde partye te versprei.
Ek gaan akkoord dat, sou ek ’n afspraak met my gesondheidspraktisyn misloop, ek dit binne 24 uur moet herskeduleer; en dat, as ek dit nie doen nie, die sessie gekanselleer word en ek vir die volgende beskikbare afspraak moet wag.
………………………………. …………………………… Kliënt Datum
………………………………. …………………………… Student naam (Drukskrif) Studentenommer
LET WEL:
• Die SSVO doen geen forensiese evaluerings nie.
• Kliënte se inligting xxx xxx xxxxxx xxxxx skriftelike toestemming en formele xxxxxx xxxxxxx vir navorsing versprei word nie.