Architectural Services Agreement Sample Contracts

DIE ARGITEK, SY AANSTELLLNGSVOORWAARDES EN EVALUERING VA.N SY MAGTE
Architectural Services Agreement • August 11th, 2017

Sekere omstandighede wat aanwesig was by die hofsake wat beskou word, sal uit die aard van die saak nie altyd geld nie en elke argitek\klient-ooreenkoms moet op eie meriete beoordeel word. Die hofsake le egter belangrike beginsels neer wat deur alle boukonsultante ter harte geneem kan word.