Berekening Van Gemiddelde Werkure Sample Contracts

Contract
Berekening Van Gemiddelde Werkure • February 12th, 2014

BEREKENING VAN GEMIDDELDE WERKURE ‘n Werknemer se gewone werkure en oortyd (oor ‘n tydperk van tot vier maande) kan, deur ‘n kollektiewe ooreenkoms, bereken word tot ‘n gemiddelde aantal werkure. In so ‘n geval kan egter nie van die werknemer verwag word om meer as 45 gewone werkure, of vyf ure oortyd per week te werk in die ooreengekome tydperk nie. ‘n Kollektiewe ooreenkoms verval na twaalf maande.