Contract
BEREKENING VAN GEMIDDELDE WERKURE ‘n Werknemer se gewone werkure en oortyd (oor ‘n tydperk van tot vier maande) kan, deur ‘n kollektiewe ooreenkoms, bereken word tot ‘n gemiddelde aantal werkure. In so ‘n geval kan egter nie van die werknemer verwag word om meer as 45 gewone werkure, of vyf ure oortyd per week xx xxxx in die ooreengekome tydperk nie. ‘n Kollektiewe ooreenkoms verval na twaalf maande.
SAAMGEPERSDE WERKWEEK Werknemers mag skriftelik verlof xxx xx tot twaalf ure per dag, wat ‘n etensuur insluit, xx xxxx xxxxxx oortyd betaling. Hulle mag egter nie meer as die weeklikse perk van 45 ure werk nie.
Wat word aanbeveel?
Die werkgewer moet vervoer aan werknemers verskaf as van hulle verwag word xx xxxxxx ure as gewoonlik xx xxxx, aangesien hul gewone vervoermiddele waarskynlik nie beskikbaar xxx xxxx nie. As hulle besonder lang ure gewerk het, kan dit ook ‘n risiko wees as hul hulself moet bestuur.
Kommentaar
WERK IN NOODTOESTANDE
Wat is die regsposisie?
Wat word aanbeveel?
Werknemers mag nie xxxxx xx oortyd xx xxxx in noodtoestande xxxx ‘n veldbrand, vloed of as ‘n siekte uitbreek nie. Hulle moet wel vergoed word vir hul tyd en òf gewone lone òf oortyd betaal word.
Daar moet ‘n beleid oor werk in noodtoestande wees.