Contract of Service Sample Contracts

Contract
Contract of Service • July 21st, 2011

Contract of Service - DIENSKONTRAK Contract of Work - AANBESTEDING VAN WERK - KONTRAKTEUR LO = Locator Operarum = Werknemer CO = Conductor Operis = Kontrakteur / Werkaannemer CO = Conductor Operarum = Werkgewer LO = Locator Operis = Werkgewer / Aanbesteder AKSIE = locatio conductio operarum AKSIE = locatio conductio operisWerkskontrak = locatio conductoi operis faciendi Objek = DIENS of WERK OBJEK = PRODUK of RESULTAAT vd werk LO = moet die werk HOMSELF DOEN. CO = NIE VERPLIG OM die werk SELF TE DOEN NIE. Hy is in 'n vis-à-visposissie met die LO. LO = se dienste is tot beskikking van die CO soos lg dit verlang. Doen die werk op 'n aaneenlopende dag tot dag basis. CO = gebind deur die kontrak en moet die produk of reslutaat binne 'n spesifieke tydperk soos uiteengesit in die kontrak klaarmaak of 'n redelike tyd indien geen tyd vasgestel is nie. LO = moet na die wettige instruksies, opdragte en bevele van die werkgewer luister. CO mag beheer oor die LO uitoefen. CO en LO = in gelyke posi