Contract
Contract of Service - DIENSKONTRAK | Contract of Work - AANBESTEDING VAN WERK - KONTRAKTEUR |
LO = Locator Operarum = Werknemer | CO = Conductor Operis = Kontrakteur / Werkaannemer |
CO = Conductor Operarum = Werkgewer | LO = Locator Operis = Werkgewer / Aanbesteder |
AKSIE = locatio conductio operarum | AKSIE = locatio conductio operis Werkskontrak = locatio conductoi operis faciendi |
Objek = DIENS of WERK | OBJEK = PRODUK of RESULTAAT xx xxxx |
LO = moet die werk HOMSELF DOEN. | CO = NIE VERPLIG OM die werk SELF TE DOEN NIE. Hy is in 'n vis-à-vis posissie met die LO. |
LO = se dienste is tot beskikking van die CO xxxx xx dit verlang. Doen die werk op 'n aaneenlopende dag tot dag basis. | CO = gebind deur die kontrak en moet die produk of reslutaat binne 'n spesifieke tydperk xxxx uiteengesit in die kontrak klaarmaak of 'n redelike tyd indien geen tyd vasgestel is nie. |
LO = moet na die wettige instruksies, opdragte en bevele van die werkgewer luister. CO mag beheer oor die LO uitoefen. | CO en LO = in gelyke posissies. Hy word dus gebind xxxx xx kontrak en nie deur die instruksies van LO nie en word nie deur hom beheer of bestuur nie. Hy is onafhanklik en sy eie meester. |
Kontrak word beeindig deur die dood van die LO | Kontrak eindig nie noodwendig by die dood van die CO nie. |
Kontrak eindig by verstryking v die dienskontrak | Xxxxxxx eindig na afloop van die spesifieke werk of spesifieke resultate. |