Die maklike manier om die beste gebruik te maakDirect Payment Agreement • August 20th, 2013
Contract Type FiledAugust 20th, 2013Remedi wil u help om die meeste voordeel te trek uit u dekking wanneer u ’n dokter of spesialis besoek met wie ons ’n betalingsooreenkoms het. Die jongste lys verskaffers met wie ons ooreenkomste vir direkte betaling het, is onder MaPS (Medical and Provider Search) beskikbaar by www.yourremedi.co.za. U kan ook Remedi se inbelsentrum by 0860 116 116 skakel en die inligting aanvra.