Die maklike manier om die beste gebruik te maak
Die maklike xxxxxx xx die beste gebruik xx xxxx
van u dekking by Xxxxxx
Xxxxxx xxx u help om die meeste voordeel te trek uit u dekking wanneer u ’n dokter of spesialis besoek met wie ons ’n betalingsooreenkoms het. Die jongste lys verskaffers met wie ons ooreenkomste vir direkte betaling het, is onder MaPS (Medical and Provider Search) beskikbaar by xxx.xxxxxxxxxx.xx.xx. U kan ook Remedi se inbelsentrum by 0860 116 116 skakel en die inligting aanvra.
Verminder bybetalings deur gebruik xx xxxx van ’n professionele gesondheidsorgverskaffer met wie ons ’n ooreenkoms vir direkte betaling het
Ons het ooreenkomste vir direkte betaling met sekere professionele gesondheidsorgverskaffers aangegaan. As u ’n professionele gesondheidsorgverskaffer kies wat xxxx is van ons ooreenkoms, betaal ons hulle direk, teen ’n ooreengekome tarief. Dit beteken dat u baie min bybetalings xxx hê of
geen bybetaling xxx hê nie. U kan die MaPS-hulpmiddel op ons webwerf gebruik om xx xxxx hoe ons u professionele gesondheidsorgverskaffer betaal.
Betaling vir u nie-hospitaaleise
Klassieke en Omvattende opsies
• As u ’n professionele gesondheidsorgverskaffer besoek met wie ons ’n betalingsooreenkoms teen die Klassieke Direkte tarief het, xxx u moontlik ’n gedeelte van die koste self moet betaal.
• Nie-hospitaalkoste vir professionele gesondheidsorgverskaffers met wie ons ’n betalingsooreenkoms teen die Premier-tarief het, word ten volle betaal tot by die ooreengekome tarief, mits daar fondse onder u dag-tot-dag-voordele beskikbaar is.
Remedi se Standaard opsie
Nie-hospitaalkoste vir professionele gesondheidsorgverskaffers met wie ons ’n KeyCare-ooreenkoms vir direkte betaling aan spesialiste het, word ten volle betaal tot by die ooreengekome tarief, mits daar fondse onder u dag-tot-dag-voordele beskikbaar is.
Betaling vir u hospitaaleise
Klassieke en Omvattende opsies
Vir professionele gesondheidsorgverskaffers met wie ons ’n betalingsooreenkoms teen die Premier-tarief en Klassieke Direkte tarief het, betaal ons hospitaaleise ten volle tot by die ooreengekome tarief.
Remedi se Standaard opsie
As u in die hospitaal gebruik maak van professionele gesondheidsorgverskaffers met wie ons ’n KeyCare- ooreenkoms vir direkte betaling aan spesialiste het, betaal ons daardie professionele gesondheidsorgverskaffers ten volle tot by die ooreengekome tarief.
Wat gebeur as u van ’n professionele gesondheidsorgverskaffer gebruik maak met wie ons nie ’n betalingsooreenkoms het nie?
Indien u besluit om van ’n professionele gesondheidsorgverskaffer gebruik xx xxxx wat nie met ons ’n betalingsooreenkoms vir hospitaalbehandeling aangegaan het nie, dek ons u rekening tot hoogstens 100% van die Remedi-tarief as u op die Klassieke of Standaard opsie is en tot hoogstens 150% van die Remedi-tarief as u op die Omvattende opsie is.
As u besluit om van ’n professionele gesondheidsorgverskaffer gebruik xx xxxx wat nie met ons ’n betalingsooreenkoms
vir nie-hospitaalbehandeling aangegaan het nie, dek ons u rekening tot hoogstens 100% van die Remedi-tarief.
Betalings vir hierdie professionele gesondheidsorgverskaffers word aan u gemaak en dit is u verantwoordelikheid om die professionele gesondheidsorgverskaffer te betaal.
Gebruik MaPS om te kyk watter professionele gesondheidsorgverskaffers ’n
betalingsooreenkoms met ons het voordat u ’n afspraak maak
Gebruik MaPS (Medical and Provider Search) om te kyk watter professionele gesondheidsorgverskaffers met ons ooreenkomste het om te verhoed dat u eise self moet betaal.
Hoe om die MaPS-hulpmiddel te gebruik
Besoek Remedi se webwerf, xxx.xxxxxxxxxx.xx.xx, en teken aan met u gebruikersnaam en wagwoord. Kyk onder “Your Details” en klik op “Remedi Medical Aid” en xxx op “MaPS (Medical and Provider Search)”. Daar is drie afdelings onder “MaPS (Medical and Provider Search)”:
1. Plan: Hier kan u kyk op watter voordeelopsie u is, byvoorbeeld Remedi se Omvattende opsie.
2. Verskaffer: Kies die kategorie vir die soort verskaffer waarna u soek. Kies tussen “Doctors”, “Private Hospitals” of “Provincial Hospitals”. As u wil kyk na dokters, moet u ook die soort dokter kies, byvoorbeeld “Psychiatrist”.
3. Plek: Hier is drie velde: een vir die streek/provinsie, een vir die stad en een vir die voorstad. Wanneer u die naam van die voorstad intik, stel die xxxxxxx verskeie moontlikhede voor. Kies die voorstad uit die lys voorstelle.
Sodra u al u vereistes ingevul het, klik op “Search” om ’n lys xx xxxx van al die beskikbare gesondheidsorgverskaffers in u gebied. Die dokter se besonderhede sluit die naam van die praktyk, die praktyknommer, straatadres en selfs GPS- koördinate in. Die kleure dui aan hoe ons dekking bied en
watter tarief die dokter hef. Dit waarsku u ook as u dalk self ’n bedrag moet betaal.
Vra die regte vrae voor u ’n afspraak maak
Kyk op MaPS voordat u ’n afspraak by ’n dokter, spesialis of ander professionele gesondheidsorgverskaffer maak. Wanneer u xxx xxxxxx om ’n afspraak xx xxxx, onthou om die volgende te doen:
1. Noem aan hulle dat u ’n Remedi-lid is;
2. Vra of hulle die Remedi-tarief hef;
3. Vra of hulle ’n betalingsooreenkoms teen die Klassieke Direkte tarief of teen die Premier-tarief het.
4. Vind uit hoe u op u voordeelopsie gedek word en of u enige bybetalings xxx hê.
Xxxx hierdie stappe te volg kan u maklik xxxx dat u nie ’n bybetaling het nie - ons betaal die verskaffer ten volle, mits daar fondse in u dag-tot-dag-voordele beskikbaar is.
Skakel ons by 0860 116 116 of besoek Remedi se webwerf by xxx.xxxxxxxxxx.xx.xx as u meer inligting oor MaPS of ons betalingsooreenkomste wil hê.
Kry kontant terug by Woolworths met
HealthyFood van Vitality
VITALITY-LEDE met die Omvattende Opsie het nou toegang tot ’n nuwe voordeel – tot 25% kontant terug by Woolworths. Vitality het Woolworths ingesluit as HealthyFood- voordeelvennoot om selfs meer Vitality-lede aan te moedig om ’n gesonder leefstyl xx xxx.
Meer lede kan ruimskoots beloon word
Kom ons verduidelik hoekom net sommige lede toegang tot die kontant terug-aanbod by Woolworths het. Jy het seker al van die bestaande HealthyFood-voordeel by Pick n Pay gehoor. Maar het JY geweet meer as 300 000 Vitality- lede maak gebruik daarvan en het reeds sowat R210 miljoen kontant terug gekry? Die HealthyFood-voordeel by Pick n Pay is besonder suksesvol. Daarom wou Vitality dit nie met ’n mededingende aanbieding ondermyn nie.
Uit die beskikbare data het ons gemerk dat ons lede met die Omvattende Opsie ’n groot xxxx van hul inkopies by Woolworths doen – ondanks die ruimskootse beloning wat die HealthyFood-voordeel by Pick n Pay bied. Vitality wou hierdie lede ook aanmoedig om hul welstand met gesonder voedselkeuses te verbeter.
Xxxx dat jy ’n kaart in die mou het
Om kontant terug te kry op HealthyFood by Xxxxxxxxxx moet jy ’n Vitality-lid met ’n Omvattende Xxxxx xxxx wat ook in besit is van ’n Woolworths Reward-winkelkaart. Met hierdie kaart kan xx xxx HealthyFood-voordeel aanlyn by xxx.xxxxxxxxxx.xx.xx aktiveer. Indien xx xxx ’n Woolworths Reward-kaart het nie, kan jy vir enige van Xxxxxxxxxx
se kaarte in die supermark of by xxx.xxxxxxxxxx.xx.xx aansoek doen. Indien jy ’n MySchool-kaart vir jou inkopies by Woolworths het, xxx jy na xxx.xxxxxxxx.xx.xx moet gaan om MySchool toestemming xx xxx xx xxx persoonlike besonderhede met Vitality xx xxxx voordat jy dit xxx xxx gebruik om met HealthyFood kontant terug te kry.
Sodra dié dinge afgehandel is, kan jy eenvoudig ’n Vitality Health Review aanlyn voltooi om die volle kontant
terugbetaling te kan ontvang. Jy xxx xxx ’n keuse hê: xx xxx die 25% kontant terug by Woolworths of by Pick n Pay kry, terwyl
die 10% kontant terug met HealthyFood steeds by die ander winkelvennoot van toepassing xxx xxxx.
Kry geld xxxx bossies
Nadat jy die HealthyFood-voordeel geaktiveer en elektronies met jou spesifieke kaart verbind het, kan jy doodeenvoudig jou bestaande Woolworths-kaart by die betaalpunt laat lees (maar nie in Woolworths by Engen-vulstasies nie).
Jy xxx 20 Vitality-punte vir elke HealthyFood-produk in jou mandjie verdien, maar Vitality trek vyf xxxxx xx vir xxxx xxxxxx gewenste produk. Hoewel jou totaal nooit ’n algehele negatiewe getal kan wees nie, kan jy maandeliks hoogstens 750 Vitality- punte verdien (en 9 000 Vitality-punte oor die hele jaar).
Ons xxx die kontant terug in jou DiscoveryCard-kredietkaart, Health Wallet of bankrekening betaal (indien xx xxx ’n DiscoveryCard het nie). Hou asseblief in gedagte dat die maksimum maandelikse bedrag waarop jy kontant terug kan verdien, R4 000 vir ’n xxxxx en R2 000 op ’n enkele lidmaatskap is.
Jou gesondheid is vir ons belangrik
Die HealthyFood-voordeel help om lede se dieet te verbeter deur hul gedrag daarop te rig om gesonder keuses xx xxxx wanneer hulle kos koop. Die HealthyFood-kategorieë waarna ons xxx xxx probeer stuur, is groente en vrugte, suiwelprodukte, ongeraffineerde koolhidrate (xxxx volgraanbrood en volgraanpasta), proteïenryke kos (xxxx hoender en vis), lensies en peulplante, asook gesonde olies, smere, neute en sade.
Al dié heilsame xxxxx xxx jou gesondheid ’n hupstoot gee en leefstyl-verwante chroniese siektes beveg. Dit xxx op die koop toe ’n hele paar rand weer in jou beursie laat xxxxxx. Moet dus nie versuim nie – kry hierdie uitstekende beloning nou dadelik!
ChroniCare gee jou meer by Dis-Chem
’n LEWE met ’n chroniese toestand is nie kinderspeletjies nie. As jy dus vir die Voordeel vir Chroniese Siektes geregistreer is, het Remedi ’n nommerpas-aanbieding wat ons namens jou aangegaan het. Met ChroniCare kwalifiseer jy om by Dis-Chem tot 25% kontant terug te kry op jou aankope van ’n reeks produkte wat xxx xxx help om ’n gesonder leefstyl te handhaaf.
Registreer om te kwalifiseer
Kry tot
25%
kontant terug
So, jy of jou afhanklike is geregistreer vir die Voordeel vir Chroniese Siektes... Jou volgende stap is om na ons webtuiste by xxx.xxxxxxxxxx.xx.xx te gaan en ChroniCare te aktiveer. Ná jy ChroniCare geaktiveer het, kom jy outomaties in
aanmerking vir 10% kontant terug. Xx xxx dit egter met die nodige gesondheidstoetse verhoog sodat jy vir 25% kontant terug xxx kwalifiseer.
By Dis-Chem xxx jy kontant terug kry op die aankoop van moniteringstoestelle (xxxx die meter wat gebruik word om bloedsuikervlakke te toets), spesialiteitskosse,
gesondheidsvoorligting, spesiale skoene en bykomstighede, asook fiksheids- en welstandsprodukte. Kyk xxxxx op ons webtuiste vir ’n katalogus van al die produkte wat kwalifiseer. Onthou, die aanbod geld vir aankope van hoogstens R1 500 per maand.
’n ChroniCare-kaart en promosiesak wag op jou
Vir jou en al jou afhanklikes ouer as agt jaar is daar ’n ChroniCare-kaart wat xx xxx gaan afhaal by die Dis-Chem wat jy gekies het. Vir die persoon wat vir die Voordeel vir
XX XXX ONS NAAM XXXX
Chroniese Siektes geregistreer is, wag daar ook ’n promosiesak met produkte en koopbewyse vir roetine welstandstoetse.
Die ChroniCare-kaart vervang enige bestaande Dis-Chem- lojaliteitskaarte. Gee jou kaart by die betaalpunt xxxx xxxx wanneer jy by Dis-Chem inkopies doen, sodat jy kontant terug kan kry op ChroniCare-produkte (dit word maandeliks in jou rekening betaal). Xx xxx boonop ook die gewone Dis-Chem- punte vir ander produkte wat xx xxxx. Op ons webtuiste kan jy op hoogte xxx van die kontant terugbetalings.
Kry meer kontant terug danksy gesondheidstoetse
Jy en jou afhanklikes moet die vereiste gesondheidstoetse ondergaan om jul kontant terug na 25% op xx xxxxx. Xxxxx wat 18 jaar en ouer is, moet ’n Vitality Health Check by die apteek laat doen. Vir jou kleingoed (twee tot 18 jaar) moet ’n aanlyn Kids Vitality Health Review voltooi word. Al hierdie gesondheidstoetse moet elke 12 maande herhaal word sodat die aanbod vir kontant terug aktief xxx xxx. Remedi betaal gewoonlik vir ’n Vitality Health Check uit die Sifting- en Voorkomingsvoordeel.
ChroniCare is ’n uitstekende xxxxxx xx jou en jou geliefdes te help om ’n gesonde lewe xx xxx en die produkte te kry wat julle nodig het om ’n chroniese toetstand te bestuur.
Xxx vernoem baba na skitterende konsultant in die oproepsentrum
’x XXXX, getroude Xxxxxx-lid van Kuilsrivier was so beïndruk met die diens van Xxxxxxx Xxxxxx, ’n
konsultant in die Skema se oproepsentrum, dat xx xxxx baba na Aneekah vernoem het!
sorgsame mens wat my elke tree van die pad bygestaan het. Ek is so dankbaar daarvoor.”
Die goeie nuus word gedeel
Xxxxxxx Xxxxxx
Toe Xxxxxxxx Xxxxx, ’n betaalstaatklerk by Mediclinic, die Skema in September 2012 bel, was sy nie ons gelukkigste lid nie.
“Ek het ’n probleem met een van my Pathcare-rekenings gehad. Hulle het die verkeerde prosedurekode en ICD
10-diagnosekode gebruik, so ek was aanspreeklik om die kode te betaal... xxxx xx ook gedoen het. ’n Paar maande het verby gegaan en ek het by Remedi navraag gedoen oor hoekom hulle die rekening nie betaal het nie,” verduidelik Botha.
Waar alles begin het
Sy is bygestaan deur Xxxxxx, wat Xxxxx nog uit daai eerste oproep onthou as haar “woedende lid” met ’n navraag wat lank gesloer het. Xxxxxx voeg by: “Omdat xx xxxxxxx was en ek weet hoe ’n mens se hormone xxx geneig is om met jou rond xx xxxxx, het ek in haar geval met ekstra spesiale xxxx xx werk gegaan.”
Xxxxx xx Xxxxxx het haar meegedeel die foutiewe kodes het die uitbetaling verhoed. “Aneekah het Pathcare xxxxx en gevra om die gewysigde rekening aan Remedi te stuur. Dit het ’n paar weke geduur, maar Aneekah het die ekstra myl gestap en xxxxx xxxx week xxxxx. Sy het my ook ingelig oor wat gebeur. Sy het my deurgaans op hoogte gehou van alles. Dit was regtig besonders! Sy was ’n uiters vriendelike, professionele en
Toe Xxxxx die oproepsentrum weer in April vanjaar met ’n xxxxx
xxxxxxxx xxxxxx, het sy met Xxxxxx gepraat en vertel dat haar xxxxx Xxxxxxx Xxxxxxx op 30 November gebore is en xx Xxxxxx xxxxxxx is. Xxxxx onthou hoe verbaas en oorweldig Xxxxxx was toe sy dít hoor. Xxxxxx bevestig: “Ek was baie verras en het ook geëerd gevoel, want sy is die eerste persoon ooit wat haar kind na my vernoem het.”
Ons oproepsentrum se superster
Dié toegewyde oproepsentrum-konsultant het twee jaar gelede van Port Xxxxxxxxx na Kaapstad verhuis. Xxxxxx het haar eerste permanente betrekking as konultant in die Skema se oproepsentrum net twee weke xx xxxx aankoms in die Moederstad gekry. Op 3 Mei het xx xxxx tweede jaar by die Skema gevier.
Xxxxxx xx sy doen altyd haar absolute bes om lede by te staan, ongeag die soort navraag. “Ek geniet my werk, want dit voel elke dag asof ek iemand xx xxxx aanraak – selfs op ’n xxxxx xxxxxx. Ek geniet die uitdagings wat die werk bied en die voortdurende veranderings wat my op en wakker hou!”
Xxxxx voel haar ervaring met die oproepsentrum en Xxxxxx xx skitterende diens het haar siening van die Skema positief verander. “Ek het besef Remedi is baie behulpsaam.”
Remedi Medical Aid. Registrasienommer 1430. Is geadministreer deur Discovery Health (Pty) Ltd, registrasienommer 1997/013480/07. ‘n Gemagtigde verskaffer van finansiële dienste.
GM_22681DIH_19/08/2013_V3