LISENSIEOOREENKOMS VIR EINDGEBRUIKERS (GEBRUIKSVOORWAARDES)End User License Agreement (Eula) • June 30th, 2021
Contract Type FiledJune 30th, 2021Hierdie lisensieooreenkoms vir eindgebruikers (“EULA”) is ʼn wettige ooreenkoms tussen u (ʼn individu of ʼn regspersoon) en die BSA (Bybelgenootskap van Suid‐Afrika) met betrekking tot u gebruik van die BibleSA‐platform (BibleSA‐toepassing en/of BibleSA‐webwerf), wat insluit (maar nie beperk is nie tot) rekenaarprogrammatuur en dit kan gepaardgaande media, intellektuele eiendom van derde partye, gedrukte materiaal en elektroniese dokumentasie insluit.
As u hierdie Programmatuur buite die Verenigde State en Kanada aangeskaf het, is hierdie EGLO op u van toepassing.End User License Agreement (Eula) • August 1st, 2007
Contract Type FiledAugust 1st, 2007Hierdie Eindgebruiker-Lisensieooreenkoms (“EGLO”) is ’n regsooreenkoms tussen u en TomTom International B.V., Nederland (TomTom). U stem kragtens dit in dat hierdie EGLO net so afdwingbaar is soos enige skriftelik onderhandelde ooreenkoms wat u onderteken. Hierdie EGLO is van toepassing op (die gebruik van) TomTom- programmatuur, wat Internet-gebaseerde dienste, asook alle inhoud en inhoudprogramme wat deur TomTom verskaf word (“Programmatuur”), insluit.
PatientGO – Eindgebruikerslisensie-ooreenkoms ("EGLO" of "Ooreenkoms")End User License Agreement (Eula) • September 3rd, 2021
Contract Type FiledSeptember 3rd, 2021Hierdie EGLO of ooreenkoms (tesame met ons privaatheidsbeleid en enige ekstra gebruiksvoorwaardes wat deur verwysing in die EGLO geïnkorporeer is, vorm saam ons gebruiksvoorwaardes en is van toepassing op u gebruik van die PatientGO-app tydens u deelname aan die kliniese proef. Die gebruiksvoorwaardes is onderskeibaar van enige voorwaardes wat u deelname aan die kliniese proef (kliniese proef) beheer. Die PatientGO-app is 'n mobiele toepassing wat u slegs toelaat om, as deelnemer aan 'n kliniese proef, u reis, akkommodasie en kostevergoeding te bestuur.