Naam van dokument: AfriForum se gebruiksvoorwaardebeleid Jongste hersieningsdatum: 28 April 2021Gebruiksvoorwaardebeleid • June 11th, 2021
Contract Type FiledJune 11th, 2021Hierdie beleidsdokument, enige bybehorende aanhangsel(s) en enige regte hieraan verbonde is die eiendom van AfriForum, tensy die konteks duidelik anders aandui. Dit is vertroulik, privaat en slegs bedoel vir die geadresseerde, en mag slegs deur die geadresseerde gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor die beleidsdokument aangevra is. Die geadresseerde moet alle persoonlike inligting wat hierdeur tot sy of haar kennis of in sy of haar besit kom as vertroulik hanteer en mag dit nie openbaar maak sonder die instemming van AfriForum nie.