KENNIS WORD HIERMEE GEGEE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN NEGESTER KLEIN- KARIBA HUISEIENAARSVERENIGING, ‘N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET REGISTRASIENOMMER: 2013/091301/08General Meeting Notice • August 7th, 2017
Contract Type FiledAugust 7th, 2017Kennis word hiermee gegee dat die algemene jaarvergadering van die Negester Klein-Kariba Huiseienaarsvereniging 26 Augustus 2017 om 09:00 by Negester Klein-Kariba plaasvind met die oogmerk om alle statutêre sake te hanteer soos omskryf deur die Akte van Oprigting