ContractInstallation Agreement • November 27th, 2013
Contract Type FiledNovember 27th, 2013Ooreenkoms dokument tussen Toilet Friend International (Edms) Bpk en kliënt insake die sewe dae toets- tydperk installasie van Toilet Friend International (Edms) Bpk se produk/te op die kliënt se perseel/e.
Installasie ooreenkomsInstallation Agreement • April 22nd, 2015
Contract Type FiledApril 22nd, 2015Dit is die verantwoordelikheid van die klant om ‘n SIM-kaart vir elke installasie te voorsien. Die SIM-kaart moet op die klant se besonderhede ge”RICA” word en kan WS Elektronika ongelukkig nie die SIM-kaarte voorsien nie. WS Elektronika sal aan die begin R12 op elke SIM-kaart laai om die opstelling van die stelsel te doen en behou dus die reg voor om gemelde lugtyd hiervoor te gebruik.