Contract
Posbus 14524
Xxxxxxx, 1623
Tel: 0000000000
Faks: 0865149127
Website: xxx.xxxxxxxxxxxx.xxx Email: xxxxxxx@xxxxxxxxxxxx.xxx
Xxxxxxxxxx dokument tussen Toilet Friend International (Edms) Bpk en kliënt insake die sewe dae toets- tydperk installasie van Toilet Friend International (Edms) Bpk se produk/te op die kliënt se perseel/e.
Beide partye tot hierdie ooreenkoms, naamlik Toilet Friend International (Edms) Bpk, hierna xx xxxxxx as die maatskappy, en die kliënt, hierna xxxxxx as
IDno/Reg no: kom xxxx volg ooreen:
• Die maatskappy xxx ‘n produk/te op se perseel/e op die koste van die maatskappy installeer, en die kliënt xxx die produk/te hierin uiteengesit, gebruik vir ‘n tydperk van nie meer as sewe dae, wat hierna bekend xxx xxxx as die toetstydperk.
• Die doel van die genoemde toetstydperk xxx xxxx om die kliënt te laat bepaal of hy/sy/hulle die produk/te van die maatskappy xxx bekom xxxx xxxx die parte ooreengekom xxx word. Die kliënt xxx gedurende die toetstydperk onder geen verpligting wees om die produk/te te koop of te huur nie.
• Indien so koop- of huurtransaksie sou plaasvind tussen die partye, xxx dit op rekord geplaas word deur middel van maatskappy dokumente, xxxx byvoorbeeld bestelling en faktuur dokumente wat deur die maatskappy verskaf xxx word.Indien die kliënt sou besluit om die huur opsie te neem,xxx die maatskappy se verhuringsooreenkoms dokumentgebruik word. Verhuringsooreenkoms nommer xxx vir hierdie spesifieke transksie gebruik word, en die kliënt word versoek om die verhuringsooreenkoms dokument tesame met die 7 dae toets dokument te onderteken.Die kliënt neem kennis dat verhuringsooreenkoms nommer geen effek xxx hê totdat hy/sy/hulle teen die einde van die toetstydperk die maaatskappy skriftelik ingelig het dat hy/sy/hulle met die diens wil voortgaan – eers xxx xxx die verhuringsooreenkoms periode waarna die ooreenkoms xxxxxx, in xxxxxxx tree. Die kliënt neem verder kennis da thy/sy/hulle wel verplig is om die maatskappy op die laaste dag van die toetstydperk skriftelik in xxxxxx xx stel van sy/haar/hul besluit om die produk te bekom, xxxxx huur of koop,en of die produk verwyder moet word omdat die kliët die produk nie wil bekom nie. Indien geen skriftelike kennis van die kliënt ontvang word voor of op die laaste dag van die toetstydperk nie, sal die maatskappy die kliënt debiteer met die verkoopsprys van R2750-00 per sisteem, BTW ingesluit, en daarop aandring dat die bedrag onmiddelik betaal word.
• Die maatskappy se normale verkoopsprys van die produk per geïnstalleerde sisteem beloop R2750-00, BTW ingesluit,maar indien die kliënt binne twee dae na die ondertekening van hierdie dokument, die xxxx xxx bevestig, xxx die kliënt afslag van R150-00 BTW ingesluit, geniet – met ander woorde die kliënt betaal slegs R2600-00 vir Toilet Friend se geïnstalleerde produk. Die verhuringsopsie pryse vir ons produk is vanaf R79.00 BTW ingesluit, afhangende van die verhurings tydperk wat die kliënt verkies.
• Betaling vir die transaksie xxx aan die maatskappy betaalbaar wees deur die kliënt, xxxx xxxx die partye ooreen gekom xxx word, maar nie later as twee werksdae na die laaste dag van die toedstydperk nie.
Indien betaling later as dit geskied, xxx ‘n heffing van R10-00 per dag, BTW ingesluit, gemaak word vanaf die eerste dag na die toedstydperk verstryk het, tot en met en insluitende die fisiese dag van betaling.
• Indien die kliënt, na die verstrek van die sewe dae toedstydperk, besluit om die produk/te nie te bekom op ‘n koop of huur basis nie, gee die kliënt hiermee toestemming aan die maatskappy om die produk/te vanaf die kliënt se perseel/e te verwyder, op ‘n tyd wat ooreengekom xxx word tussen die partye. Die bogenoemde verwydering xxx geskied so xxxxxx moontlik na die verstrek van die toedstydperk om te verseker dat die maatskappy so min moontlik kommersiële skade kan ly uit die transaksie wat xxx xxx xxx plaasvind nie. Die maatskappy behou die reg voor om gedurende verwydering slegs die motor, transformator en bewegings sensor te verwyder.
• Die maatskappy onderneem om herstelwerk, waar nodig, en xxxx xxxx die maatskappy bepaal, te laat geskied. Die kliënt xxx hierdie redelike herstel metodes van die maatskappy aanvaar, en geen eise teen die maatskappy hê ten opsigte hiervan nie.
• By ondertekening van hierdie dokument xxxxxxx die kliënt toestemming aan die maatskappy om ‘n krediet navraag te verkry om sodoende aan die minimum vereistes van die FIAS wet te voldoen, net ingeval die kliënt sou besluit om die produk/te van die maatskappy te bekom op die huurstelsel. Hierdie inligting xxx ten alle xxx xxxxxx privaat xxx en ook in die maatskappy se argiewe geberg word, xxxx xxxx die wet voorgeskryf.
• Die produk/te xxx bekend staan as: ,
reeksnommer/s ,
,
, , ,
, , , , ,
en xxx geïnstalleer word by adres :
Geteken te op hierdie dag van 20
Die maatskappy verteenwoordig deur:
Handtekening:
Die kliënt:
Tel. nr:
Handtekening: