Kommersiële Versekering Afdeling Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Sample Contracts

Kommersiële Versekering Afdeling gemeenregtelike aanspreeklikheid (gebeurtenisgrondslag)
Kommersiële Versekering Afdeling Gemeenregtelike Aanspreeklikheid • April 10th, 2007

Skadevergoeding wat die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van die toevallige dood, liggaamlike besering of siekte van enige persoon (hierna besering genoem) of die toevallige verlies van of fisieke skade aan tasbare eiendom (hierna skade genoem) wat gedurende die versekeringstydperk in die loop van of in verband met die besigheid binne die gebiedsperke plaasvind.