Ooreenkoms Rakende Die Bedryf Van Die Getuienisbedieninge Sample Contracts

Contract
Ooreenkoms Rakende Die Bedryf Van Die Getuienisbedieninge • July 19th, 2010

Ooreenkoms rakende die bedryf van die Getuienisbedieninge tussen die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika Kaapland (VGK Kaapland), Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (Wes - en Suid-Kaapland) (NGKSA) en Reformed Church in Africa (RCA) op grond van die NGK (Reglement 6:5 van die Kerkorde 2004) en die tussentydse ooreenkomsdokument (Interim Agreement) wat deur die RCA (2002) en die VGK Algemene Sinode (2005) aanvaar is.