Ooreenkoms Tussen Snoetjies en Sproetjies Kleuterskool Sample Contracts

OOREENKOMS
Ooreenkoms Tussen Snoetjies en Sproetjies Kleuterskool • November 19th, 2015

Aangesien die Ouer begerig is dat sy/haar Kleuter/Baba bedags ‘n opvoedkundige program onder leiding van die Kleuterskool bywoon en versorg word, EN AANGESIEN DIE KLEUTERSKOOL begerig is om die Kleuter aan die opvoedkundige program toe te laat en te versorg teen ‘n bepaalde tarief: