Patient Terms and Conditions Sample Contracts

PASIËNTE TERME EN VOORWAARDES
Patient Terms and Conditions • August 12th, 2021

Lees hierdie ooreenkoms noukeurig deur en moet dit nie teken alvorens u, u nie ten volle met die bepalings en voorwaardes daarvan vereenselwig het nie. Hierdie dokument voldoen aan die POPI wet vereistes. U kan die dokument weer besigtig op www.drsampiesmith.co.za.