Property Transfer Agreement Sample Contracts

Wat doen ek as ‘n koper weier om die oordragdokumente te teken?
Property Transfer Agreement • March 2nd, 2023

Wat is die verkoper se regte en ook die agent s’n waar die koper ‘n lening bekom het, die verbandinstruksie reeds by die verband prokureurs is, die verband- en transport dokumente reeds opgestel is en alles verder in plek is vir die oordrag, maar die koper weier skielik om die verband- en transport dokumente te teken?

Eiendomsoordragte
Property Transfer Agreement • March 2nd, 2023

Die proses van eiendomsoordrag laat dikwels kopers en verkopers deurmekaar, gefrustreerd en in die duister oor wat presies die volgorde van gebeure is ten einde 'n eiendom oorgedra te kry. As die verkoopooreenkoms eers onderteken is is die ergste seker agter die rug, of hoe? Die werklikheid is dat ons eiendomsbedeling in Suid-Afrika baie gesofistikeerd is en met die talle belanghebbendes en rolspelers wat deur `n transaksie beïnvloed word, kan die werklike proses van oordrag baie kompleks word. Gevolglik is dit belangrik om die proses te verstaan en om jouself te vergewis van die stappe in die oordragsproses.