Eiendomsoordragte
Eiendomsoordragte
’n Verduideliking
Die proses van eiendomsoordrag laat dikwels kopers en verkopers deurmekaar, gefrustreerd en in die duister oor wat presies die volgorde van gebeure is ten einde 'n eiendom oorgedra te kry. As die verkoopooreenkoms eers onderteken is is die ergste seker agter die rug, of hoe? Die werklikheid is dat ons eiendomsbedeling in Suid-Afrika baie gesofistikeerd is en met die talle belanghebbendes en rolspelers wat deur `n transaksie beïnvloed word, kan die werklike proses van oordrag baie kompleks word. Gevolglik is dit belangrik om die proses te verstaan en om jouself te vergewis van die stappe in die oordragsproses.
Eerstens, is dit ongelukkig so dat meer dikwels as nie, neem die oordragsproses xxxxxx as wat verwag word, baie keer as gevolg van tegniese aspekte wat opduik of as gevolg van die kompleksiteit van die geval waar daar baie belanghebbendes (verskeie prokureurs, finansiële instellings, SAID, Aktekantoor, plaaslike owerheid, ens .) betrokke is. 'n Vertraging deur een party kan `n invloed op die vloei van die hele transaksie hê. Die positiewe xxxx is dat ons eiendomsbedeling uiters akkuraat is met spesiale maatreëls wat in plek gestel is om te kontroleer dat alle dokumente 100% korrek is en dat elke kooptransaksie deur die Registrateur van Aktes geverifieer en gedokumenteer word.
Die proses kan ook verskeie prokureurs (oordragprokureurs, verband kansellasie prokureurs, verbandregistrasie prokureurs ensovoorts) betrek en hierdie spesialiste speel ook 'n belangrike rol in die koördinering van 'n spoedige registrasie. Dus, kies jou prokureurs, veral die oordrag prokureurs, met xxxx aangesien hierdie keuse die spoed van jou transaksie kan beïnvloed.
Die oordrag van eiendom (transportbesorging) sluit al die administratiewe- en regsprosedures in wat nodig is om eienaarskap (en ander saaklike regte) in vaste eiendom van een persoon na 'n ander oor te dra. 'n Praktiserende prokureur wat die Nasionale Aktebesorger Eksamens geslaag het en toegelaat is as 'n Transportbesorger van die Hooggeregshof van Suid-Afrika word amptelik getaak om die vereiste gespesialiseerde dokumente en aktes wat vereis word vir registrasie in die Aktekantoor op te stel.
Die verkoopsooreenkoms
Die oordragsproses xxx gewoonlik begin met 'n verkoopsooreenkoms en eindig met 'n verband registrasie en/of die registrasie van die oordrag van vaste eiendom. In die geval waar 'n prokureur nie die aanbod om te koop opgestel het nie en 'n standaard aanbod van `n eiendomsagent gebruik word, is dit die verantwoordelikheid van die eiendomsagent om die bepalings van die kontrak aan die betrokke partye te verduidelik en seker xx xxxx die kontrak is geldiglik voltrek. Die verkoopsooreenkoms moet op skrif wees, die eiendom wat verkoop word sowel as die koopprys en die terme van betaling moet duidelik geïdentifiseer word en moet deur beide die koper en die verkoper onderteken word voordat die oordragsproses kan begin. Die datum waarop die laaste party teken verteenwoordig die koopdatum.
Die oordragprokureur
Die oordragprokureur ontvang die instruksie van die kliënt of die eiendomsagent om die oordrag te hanteer. Gewoonlik, tensy die partye anders ooreenkom, nomineer die verkoper die oordragprokureur.
By ontvangs van die instruksie, xxx die oordragprokureur 'n akte soek op die eiendom doen ten einde te verifieer dat die eiendom en alle verwante inligting korrek is. Dit mag ook nodig wees om 'n maatskappy soek te doen om die direkteure van 'n maatskappy, wat 'n party tot die kontrak is, te verifieer. Ten einde aan die FICA regulasies te voldoen xxx die oordragprokureur die koper en verkoper se besonderhede benodig. Gevolglik, xxx die volgende dokumente gewoonlik van die partye benodig word:
• Afskrifte van identiteitsdokumente
• Bewys van fisiese adres – nie ouer as drie maande nie
• Inkomstebelasting nommer of BTW-registrasienommer
• Huweliksertifikate (in die geval van 'n huwelik binne gemeenskap van goedere, ook FICA dokumente vir die eggenoot)
• Huweliksvoorwaardekontrak
• Egskeidingsbevel en skikkingsooreenkoms
• In die geval van `n beslote korporasie of 'n maatskappy, die besonderhede van die direkteure, aandeelhouers of lede. Daarbenewens xxx die inlywingsdokumente van die regsentiteite of die trustakte en magtigingsbriewe ook vereis word.
Die aktebesorger xxx ook die oorspronklike titelakte van die verkoper aanvra of in die geval waar 'n verband geregistreer is, die verband rekeningnommer en besonderhede van die verbandhouer om kansellasie syfers aan te vra.
Aansoek vir verbandkansellasiesyfers
(indien van toepassing) Aansoek xxx gedoen word by die bestaande verbandhouer vir die uitreik van kansellasiesyfers. Die bestaande verbandhouer xxx xxx prokureurs aanstel om namens hulle toe xx xxxx tot die kansellasie van die bestaande verband wat gelyktydig met die oordrag geregistreer moet word. Dit is belangrik dat die verkoper sy verbandpaaiemente op datum hou om vertragings of tekorte xx xxxxx.
Uitklaringsyfers van die plaaslike owerheid
Ten einde 'n uitklaringsertifikaat te bekom word dit van die verkoper vereis om 3 maande vooruit se tariewe te betaal. Hierdie bedrag word bereken op 'n geskatte bedrag wat oor 'n tydperk van 24 maande bereken word en die Aktekantoor xxx xxx 'n oordrag registreer sonder bewys dat die tariewe betaal is nie. Maar, indien daar enige tariewe verskuldig is, xxx die verkoper nie daarvan vrygespreek word nie en die tariewe xxx eers xxxx die verkoper of deur die nuwe eienaar betaal moet word xxxx per hul verkoopsooreenkoms. Let daarop dat hierdie soms 'n langsame proses kan wees om te finaliseer, afhangende van die doeltreffendheid van die betrokke plaaslike owerheid.
Xxxxxxxxx van SAID vir oordragkoste via e-filing
Hereregte vir natuurlike persone en regspersone word bereken op 'n glyskaal en die SAID e-filing xxxxxxx verseker dat alle partye (insluitend die betrokke eiendomsagent / agentskap) geregistreer is en dat hul belasting op datum is. As gevolg hiervan kan die proses 'n geruime tyd neem om voltooi te word en is dit noodsaaklik dat alle partye die korrekte belasting besonderhede aan die oordragprokureur verskaf en om enige belasting kwessies voor die indiening van die e- filing aansoeke op te los. Dit xxx verseker dat onnodige vertragings vermy word.
Elektriese nakomingssertifikaat van 'n gesertifiseerde elektrisiën
Die verkoper xxx gewoonlik hierdie sertifikaat bekom, maar daar moet a l t yd ' n k l ousule i n d i e verkoopsooreenkoms wees wat aandui wie dit behoort te kry en wie die koste van hierdie sertifikaat xxx dra.
Ander nakomingssertifikate
Ander sertifikate mag nodig wees, byvoorbeeld gas of elektriese xxxxxxx sertifikate (indien van toepassing). Weereens moet die verkoopsooreenkoms aandui watter party verantwoordelik is vir die verkryging van hierdie sertifikate en wie die gepaardgaande koste moet dra. In die geval van provinsies aan die kus mag dit nodig wees om 'n kewersertifikaat en loodgietersertifikaat te bekom.
Heffings uitklaringsertifikaat van die besturende agente / regspersoon (deeltitel)
Dit word vereis waar die eiendom xxxx is van 'n deeltitelskema om te verifieer dat alle uitstaande heffings ten opsigte van die deeltitel opbetaal is.
Oordrag dokumente opgestel en voorberei
By ontvangs van die nodige inligting xxx die oordragprokureur die nodige oordrag dokumentasie opstel en voorberei vir ondertekening deur die koper en verkoper en reël dat die koper en verkoper die dokumente onderteken.
Dokumente wat deur die verkoper onderteken moet word:
• Die transportakte
• Volmag
• Hereregte verklarings
• Verklarings (Solvensie, FICA)
• Resolusies (indien van toepassing)
• Verbandkansellasie inligtingsvorm (indien van toepassing)
Dokumente wat deur die koper onderteken moet word:
• Hereregte verklarings
• Verklarings (Solvensie, FICA)
• Verband dokumente
• Volmag vir verband dokumente
Na die ondertekening van die nodige dokumente deur beide die koper en die verkoper, xxx die oordragprokureur wag om die volgende dokumentasie te ontvang alvorens indiening by die Aktekantoor kan plaasvind. Dit kan 'n lang wag wees indien vertragings ondervind word met enige van die ander rolspelers betrokke by die transaksie.
• Die uitklaringsertifikaat van die plaaslike owerheid
•Uitklaringsertifikaat van die besturende agente / regspersoon
• Waarborge van finansiële instellings
• Die oorspronklike titelakte van die eienaar
• Toestemming van die verbandhouer om die bestaande verband te kanselleer
• Toestemming wat benodig word in terme van voorwaardes in die titelakte, byvoorbeeld `n serwituut of ander geregistreerde saaklike regte.
Indiening by die Aktekantoor
Dokumente vir die oordrag van die eiendom, die verband dokumente vir die registrasie van die nuwe verband en die dokumente vir die kansellasie van die verkoper se verband is aan mekaar gekoppel en word
gelyktydig deur die prokureurs ingedien by die Aktekantoor.
Voorbereiding van die akte in die Aktekantoor
Dit neem 'n xxxx xxx om al die dokumentasie na te gaan voordat dit gereed is vir registrasie. Die prokureurs kry 'n geleentheid om enige foute wat deur die eksaminatore opgemerk is reg te stel, tensy die aktes verwerp word.
Blackheath:
3rd Floor, Blackheath Mews, 000 Xxxxxx Xxxxx Xxxxx E-mail: xxxxxxxxxx@xxxxxxxxxxxx.xx.xx
Tel: 000 000 0000/1
Fax: 000 000 0000 / 000 000 0000
Florida:
2nd Floor, West Block, UASA Office Park, 00 Xxxxxxx Xxxxxx E-mail: xxxxxxx@xxxxxxxxxxxx.xx.xx
Tel: 000 0000/2
Fax: 000 000 0000
Johannesburg:
17th Floor Xxxxxxxxx Xxxxxxxx, 00 Xxxxxxxx Xxxxxx (corner Kruis Street) E-mail: xxxxxx@xxxxxxxxxxxx.xx.xx Tel: 000 000 0000
Fax: 000 000 0000
Randburg:
2nd Floor Standard Bank Centre,000 Xxx Xxxxxx E-mail: xxxxxxxx@xxxxxxxxxxxx.xx.xx
Tel: 000 000 0000
Fax: 000 000 0000
Sandton:
5th Floor, Sala House, 00 Xxxxxxx Xxxxx, Xxxxxxx Email: xxxxxxx@xxxxxxxxxxxx.xx.xx
Tel 000 000 0000
Fax: 000 000 0000
Registrasie van die aktes
Die Registrateur xxxxxx die register op en mikrofilm 'n afskrif van die aktes.
Na afloop van die registrasie
Die oordragprokureur xxx alle partye van die registrasie in xxxxxx xxxx, waarborge vir betaling xxxxx en die finale rekeninge vir die koper en die verkoper voorberei waarna die koopprys aan die verkoper betaal xxx word.
Lewering van registrasie dokumente
By ontvangs van die dokumente vanaf die Aktekantoor xxx die oordragprokureur die titelaktes na die verbandhouer(s) stuur vir veilige bewaring. As daar nie 'n verband is nie, xxx xxxxxxxx met die koper getref word om die nodige dokumente af te haal of dit xxx per geregistreerde pos gestuur word. As gevolg van die xxxx dat die Registrateur die register opdateer en aktes mikrofilm neem dit ongeveer 6 (ses) maande alvorens die transportprokureurs die dokumente vanaf die aktekantoor ontvang.
Dit is duidelik uit die bogenoemde dat daar 'n aantal stappe en prosesse is wat voltooi moet word voordat 'n t ransaksie geregistreer kan word. ' n Goeie oordragprokureur xxx die bestuur van die proses fasiliteer, maar die beskikbaarheid van die nodige
dokumente vanaf derde partye gelewer word is van kritieke belang vir die afhandeling van die oordragsproses. Dit is hier waar xx xxx help xxxx xx verseker dat die inligting wat jy verskaf volledig is en ook, waar moontlik, help met die insameling van die nodige dokumente.