Kennisgewing // Notice No. 181/2023Sale of Vacant Residential Erven • November 3rd, 2023
Contract Type FiledNovember 3rd, 2023Kennis geskied hiermee dat die Plaaslike Raad vir Beaufort-Wes die onderstaande vakante residensiële erwe uit die hand uit te koop aanbied vir die doeleindes van Residensiële Sone I ontwikkeling, soos omskryf in die Beaufort-Wes Munisipale Standaardsoneringskemaverordening, 2020:-