ContractSGB Appointments • May 5th, 2021
Contract Type FiledMay 5th, 202114/2021 05/05/2021 WELKOM TERUG WELCOME BACK Die SAOU glo dat u met ywer uitsien na die nuwe kwartaal. Ons wens u sterkte toe. The SAOU believes that you are eagerly looking forward to the new term. We wish you all the best. SBL AANSTELLINGS SGB APPOINTMENTS AanstellingsOpvoeders wat deur die Beheerliggaam aangestel word, se aanstelling geskied op ‘n kontraktuele basis met relatiewe vryheid wat verleen word aan beide partye met betrekking tot die ooreenkoms behalwe dat die opvoeder ‘n SARO sertifikaat moet hê. Alle kontrakte moet aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet 75 van 1997 (WBDV) voldoen. ‘n Opsomming van diensvoorwaardes van Beheerliggaam aangestelde opvoeders verskyn op die SAOU se webtuiste.Indien u onseker is oor enige bepalings in u kontrak is u welkom om dit aan die SAOU te stuur om seker te maak dat dit ‘n billike kontrak is. Vir meer inligting oor kontrakte word u verwys na die SAOU se Handleiding vir Skoolbestuur, Hoofstuk 17.1.1, vir ‘n kontrolelys asook ‘n op