Software Licensing Agreement Sample Contracts

Contract
Software Licensing Agreement • January 25th, 2023

Module 1.6 – Uitgebreide konsepte van sagteware 1. Verskillende toepassingsprogramme met soortgelyke gebruikerskoppelvlakke wat ontwerp is vir maklike uitruiling van data tussen die programme en wat as ’n eenheid verkoop word, staan bekend as geïntegreerde sagteware of suites. 2. Noem vier toepassingsprogramme wat deel vorm van die Microsoft Office suite:• Word• Excel• Access• PowerPoint 3. ’n Wettige kontrak tussen die gebruiker en die vervaardiger van programme wat beskryf wat die gebruiker met die programme mag doen en nie mag doen nie, staan bekend as ’n lisensiëringsooreenkoms of EULA (End-User License Agreement). 4. Sagteware waarvan die lisensie bepaal dat gebruikers dit net volgens seker voorwaardes mag gebruik, noem ons eiendomsregtelike (proprietary) sagteware. 5. Die tipe lisensie wat toelaat dat sagteware op ’n onbeperkte aantal rekenaars wat aan ’n maatskappy of organisasie behoort, geïnstalleer kan word, noem ons ’n terreinlisensie (site licence) of volume licensing. 6. N