INLEIDENDE OPMERKINGSStatute • April 20th, 2018
Contract Type FiledApril 20th, 2018doen. Anders gestel, dit ken die finale verantwoordelikheid vir ʼn bevoegdheid of plig aan ʼn bepaalde liggaam of funksionaris toe, maar dit dui nie noodwendig aan hoe daardie bevoegdheid of plig uitgevoer of verrig word nie, en selfs nie deur wie nie. Deurentyd word aangeneem dat, via delegasie, bevoegdhede en pligte gereeld, indien nie meestal nie, uitgevoer of verrig word deur ander funksionarisse en liggame as dié op wie die finale verantwoordelikheid rus. Ter ondersteuning van hierdie benadering, maak die Statuut voorsiening vir die algemene delegasie van alle bevoegdhede en pligte, tensy uitdruklik verbied deur die Statuut of die Wet op Hoër Onderwys, 1997. In hierdie sin is die