SteundiensooreenkomsSteundiensooreenkoms • January 7th, 2014
Contract Type FiledJanuary 7th, 2014Hierdie Steundiensooreenkoms rig die voldoening aan die behoeftes en verwagtinge van US Omgewings met betrekking tot Fasiliteite en gepaardgaande dienste, asook die verpligtinge van die US se Afdeling Fasiliteitsbestuur vir die voorsiening van sodanige dienste en voldoening aan redelike, koste-effektiewe en ooreengekome diensstandaarde binne die algemene beleide en standaarde soos bepaal deur die US Bestuur. Dit vertolk die volle ooreenkoms tussen die Partye, tensy andersins van tyd tot tyd skriftelik ooreengekom.