Steundiensooreenkoms
BYLAE A
Fasiliteitsbestuur
tussen
Afdeling Fasiliteitsbestuur (USFB)
en
………………………….....................(Kliënt)
Hierdie Steundiensooreenkoms rig die voldoening aan die behoeftes en verwagtinge van US Omgewings met betrekking tot Fasiliteite en gepaardgaande dienste, asook die verpligtinge van die US se Afdeling Fasiliteitsbestuur vir die voorsiening van sodanige dienste en voldoening aan redelike, koste-effektiewe en ooreengekome diensstandaarde binne die algemene beleide en standaarde xxxx bepaal deur die US Bestuur. Dit vertolk die volle ooreenkoms tussen die Partye, tensy andersins van tyd tot tyd skriftelik ooreengekom.
Hiermee bekragtig deur:
Kliënt: ……………………………………………… Diensverskaffer: Fasiliteitsbestuur
Amp: ………………………………………………… Amp: Hoofdirekteur: Fasiliteitsbestuur
Naam: ………………………………………………. Naam: X.X. Xxxxxx
Handtekening: …………………………………. Handtekening: ………………………………....
Datum: ……………………………................... Datum: …………………………......................
INHOUDSOPGAWE
PAR |
ITEM |
BL. |
1. |
Inleiding
|
4 6 6 |
2. |
Xxxxxxxxxx
|
7 7 9 11 11 |
3. |
Prestasiebestuur
|
12 12 12 12 13 |
4. |
Verantwoordelikhede van die Partye
|
13 14 |
|
Bylaes:
|
15 19 21
22 23
|
1. INLEIDING
1.1 VISIE EN WAARDES VAN FASILITEITSBESTUUR
USFB VISIE
Die toonaangewende kampus-omgewing in Suid-Afrika waar:
Die Funksionele en veilige infrastruktuur en fasiliteitsdienste beduidend bydra tot 'n positiewe studente- en werkplek-ervaring;
Doelmatige ruimtelike kampusbeplanning en -ontwikkeling 'n optimale balans handhaaf tussen vooruitgang en historiese erfenis;
Die universiteit se infrastruktuur-xxxxx en dienste kostedoeltreffend bedryf en bestuur word;
Fasiliteitspersoneel en kontrakteurs in vennootskap saamwerk om voortreflike diens binne 'n gevestigde kultuur van kliëntgerigtheid xx xxxxx;
Volhoubaarheid in vennootskap met ander belanghebbers in die Stellenbosch omgewing bevorder word;
Die kampus die integrasie van 'n universiteitsdorp- en gemeenskapsontwikkeling sigbaar demonstreer;
Fasiliteitsbestuur strategies en operasioneel belyn is met die US se korporatiewe strategie, asook onderling met die onderskeie steundiens en kernfunksies.
ONS KERNWAARDES
Integriteit
Ons het respek vir die behoeftes van ons kliënte en bou ons verhoudings op wedersydse vertroue. Ons verskaf akkurate en eerlike inligting aan ons kliënte. Hulle weet dat hulle kan staatmaak op ons beloftes en word nooit mislei nie. Ons erken ook ons foute en neem onmiddelik aksie om dit reg te stel.
Kwaliteit
Ons handhaaf hoë, maar kostedoeltreffende standaarde en is trots op die kwaliteit van ons werk. Daarom streef ons na foutvrye diensomgewings. Al ons werk voldoen aan of oortref die ooreengekome standaarde en ons kliënte kan daarop staatmaak dat ons onsself onderwerp aan ons eie xxxxxx maatstawwe vir kostedoeltreffendheid en kwaliteitsbeheer.
Kliëntgerigtheid
Ons bestaansdoel is xxxxx op voortreflike dienslewering aan ons kliënte. Ons moet dus voldoen aan hulle redelike verwagtinge en seker maak dat alle aspekte van ons diens tot hulle bevrediging is. Ons kliënte ervaar ‘n volgehoue verbetering in die waarde wat ons toevoeg.
Omgee
Ons mense en die omgewing is ons belangrikste xxxxx. Beide word met waardigheid en respek behandel. Ons waardeer ons xxxxx xx bydraes en moedig hulle aan om te ontwikkel en om verantwoordelikheid te neem. Ons xxx xx vir ons mense, want hulle xxx xx vir ons kliënte. Ons xxx xx vir die omgewing en die volhoubaarheid daarvan.
1.2 MANDAAT VAN USFB
Die
US se Hoofdirekteur:
Fasiliteitsbestuur
is die funksionaris wat verantwoordelik is vir die Universiteit se
geboue, dienste-installasies, terreine en ondersteunende
fasiliteitsdienste. Die bestuur van die operasionele funksies wat uit
hierdie verantwoordelikheid voortspruit, is aan die onderskeie
lynafdelings nl. Beplanning en Ontwikkeling, Eiendomsdienste,
Fasiliteitsdienste en Risiko- en Beskermingsdienste gedelegeer.
Die Afdeling Fasiliteitsbestuur konsulteer met die Fasiliteitsbestuur Advieskomitee (FBAK) oor alle lang-, medium- en korttermyn beplanning om sodoende USFB se strategiese doelwitte te belyn met dié van die US. Die drywers agter die USFB se strategie is vervat in die Visie van USFB xxxx vervat in paragraaf 1.1.
USFB het ʼn mandaat van die US Bestuur om die fisiese fasiliteite en ondersteunende fasiliteitsdienste te beplan, te ontwikkel, te bestuur en te beveilig. Hierdie mandaat word uitgeoefen binne die magte van delegasies xxxx goedgekeur deur die US Raad en die US se Beleide en Prosedures. USFB tree op as Kurator van die US se fisiese fasiliteite xxxxx en dienste en beskik oor die kundigheid om dit optimaal, volhoubaar en koste-effektief te bestuur volgens verantwoordbare standaarde eie aan ʼn Institusionele Omgewing. Dit is dus nodig dat USFB sekere fasiliteitsbeleide, prosedures en norme in oorleg met US Bestuur en in konsultasie met US gebruikers van fasiliteite formuleer, moniteer en bestuur.
1.3 SAMEWERKINGSOOREENKOMS
Die riglyn vir Steundiensooreenkomste binne die US is dat dit spesifieke en meetbare inligting aangaande die meting en evaluering van dienste wat gelewer word bevat. Dit verskaf ook die spesifieke ondersteuningsverwagtinge vir xxxx xxxxx wat gelewer word. Die elemente waarteen die ondersteuningsdiens gemeet xxx word, word duidelik in die ooreenkoms aangedui sodat daar geen onduidelikheid daaroor xxx xxxx nie.
Teen bogenoemde agtergrond omskryf Fasiliteitsbestuur die Steundiensooreenkomste wat met interne kliënte gesluit word xxxx volg:
ʼn Vennootskapsluiting tussen die Partye vind plaas wat moet lei tot ʼn langtermynverstandhouding, gebaseer op duidelike realistiese doelwitte en die deurlopende strategiese belyning van diensvlakke, koste en risiko. Beide streef daarna om die vennootskap te laat werk.
ʼn Verbintenis tussen die Partye waar die diensverskaffer ʼn gespesifiseerde gehalte diens moet xxxxx wat aan die redelike verwagtinge van Kliënt moet voldoen.
ʼn Verbintenis tot koste-effektiewe diensvlakke ter ondersteuning van Kliënt se strategiese bestuursaanwysers.
Dat beide hul onderskeie verantwoordelikhede nakom om die lewering van die diens moontlik xx xxxx.
2. OOREENKOMS
2.1 DOEL VAN OOREENKOMS
Die doel van die Steundiensooreenkoms is om:
Die Dienste xxxx xxxx die diensverskaffer gelewer, te definieer.
Die vlak waarop die dienste gelewer moet word, ooreen te kom en te spesifiseer.
Xxxxxx’x tydig aan te spreek
Moontlike prestasiehindernisse, waar vooraf bekend, aan te dui en uit die weg te ruim.
Op ʼn prestasiemetingprosedure ooreen te kom wat die nakoming van die ooreengekome diensstandaarde xxx aanmoedig.
2.2 DIENSTE GEDEK DEUR OOREENKOMS
(LW: Waar van toepassing, word alle handelinge van Fasiliteitsbestuur wat ‘n effek het op die fisiese werkplek en ondersteunende dienste, beplan en uitgevoer in oorleg met die Kliënt en eindgebruikers)
Beplanning en Ontwikkeling
Kampus Meesterbeplanning (Akademies, Steun, Huisvesting, Vervoer en Parkeer)
Ruimtebestuur (allokering van ruimtes)
Ruimtelike beplanning van projekte, ontwerp en ontwikkeling
Bepaal en bestuur ruimtenorme en standaarde
Gebou-data administrasie
Skakeling met belanghebbers Stad- en Streeksowerhede m.b.t. US eiendomme
Aankoop en verkoop van eiendom
Verhuur- en huur administrasie van eiendom
Opstel, prioritisering en bestuur van Kapitaalbegroting
Ondersoek, spesifiseer standaarde, adviseer en doen kosteberamings vir kapitale projekte
Ondersoek, spesifiseer standaarde, adviseer, kosteberamings en koördineer xxx xxxxx kapitale werke
Bestuur Fasiliteitsbestuur tenderprosesse
Verkryging, aanstelling en bestuur van konsultante
Projekbestuur en administrasie
Eiendomsdienste
Identifisering, beplanning, uitvoering en bestuur van werk m.b.t. die onderhoud van geboue, gebouestelsels, vaste toerusting
Beplande en reaktiewe onderhoud
Bestuur instandhoudingsprojekte
Bestuur van dienskontrakte en diensvlakooreenkomste met diensverskaffers
Verskaf advies en ondersteuning m.b.t. spesialis kennis en ondervinding
Voldoening aan beroepsveiligheidsvereistes vir geboue
Oudiovisuele dienste
Nutsdienste
Afvalbestuur
Energiebestuur en volhoubaarheidsinisiatiewe
Bestuur Skoonmaakdienste
Bestuur Higiëne dienste
Bestuur Pesbeheer dienste
Fasiliteitsdienste
Frontlinie diens wat as intreepunt dien om alle dienste van Fasiliteitsbestuur te integreer en te koördineer m.b.v. sentrale stelsels, interaktiewe kommunikasie en die bestuur van diensleweringsprosesse
Fasiliteitsbestuurders word aan portfolio's van akademiese, huisvesting, steundiens en satelliet kampus-omgewings toegewys.
Bestuur van lesingsaaldienste
Bestuur van Sportfasiliteite
Bestuur Terreindienste
Bestuur uitgekontrakteerde dienste
Die oorhoofse bestuur van USFB Steundiensooreenkomste, prestasiemeting en kliënt-opinie
Verskaf sentrale Hulptoonbankdienste vir aanmeldings en versoeke rakende terreine, geboue en ondersteunende dienste
Bestuur van integrale USFB kommunikasie en webbladstelsels
Voorsien bestuursinligting
Parkeeradministrasie
Gedesentraliseerde fasiliteitsbestuur (sagte dienste en 1 ste linie onderhoud)
Geïntegreerde bestuur van multidissiplinêre fasiliteitsprojekte binne omgewings
Risikodienste
Advies en ondersteuning aan US Bestuur en Omgewings
Administratiewe ondersteuning vir die US Risikobestuurskomitee (RBK)
Koördineer veiligheidsinspeksies, verslae en aanbevelings
Administrasie en koördinasie van veiligheidsverteenwoordigers
Xxxxxxxxxx beroepsgesondheid en –veiligheidsopleiding
Beskermingsdienste
Verantwoordelik vir die oorhoofse bestuur van ʼn veilige kampus-omgewing – meer spesifiek m.b.t. die US se grondgebied
Kommunikeer met kampusgemeenskap oor veiligheidskwessies
Bestuur veiligheidspersepsies
Xxxxxxxxx bestuur van toegangsbeheer beleid, stelsels en prosedure
Bestuur veiligheid- en sekuriteitspatrollies
Moniteer en reageer op vroeë waarskuwing- en alarmstelsels
Verskaf nooddienste aan studente, personeel en besoekers
Verskaf ʼn veiligheidspendeldiens
Bestuur sekuriteitsdienskontrakte en diensvlakooreenkomste
Monitering van veiligheidsinsidente en ondersoeke
Bewusmaking van kampusgemeenskap m.b.t. veiligheid en sekuriteit en bestuur van gepaardgaande persepsies
Kampus kamera-monitering
2.3 BESTUUR VAN DIENSVLAKKE – BYLAE A EN B
Fasiliteitsdienste xxx in oorleg met die onderskeie USFB lynfunksies en kontrakteurs verseker dat diensvlakke gehandhaaf word en is oorhoofs verantwoordelik vir:
Die bestuur van die strategiese vennootskap tussen USFB en Kliënt m.b.t. die optimale balans tussen diensvlakke, koste-effektiwiteit en risiko’s
Onderhandeling, koördinering en bestuur van USFB se Steundiensooreenkoms met die onderskeie Omgewings
Onderhandeling, koördinering en bestuur van Kliënt diensverwagtinge
Onderhandeling en koördinering van die hulpbronne Xxxxxxxxxxxx dienslewering in ooreenstemming met die Steundiensooreenkoms
Periodieke verslagdoening oor die prestasie van dienslewering
Die Fasiliteitsbestuurder xxx:
Aanspreeklik wees vir die handhawing van diensstandaarde en ‘n positiewe kliente opinie en ervaring
Kliënte van USFB xx xxxxxxx verteenwoordig en is verantwoordelik om ʼn kliëntgerigte, gedesentraliseerde en geïntegreerde diens aan Omgewings te fasiliteer
Deurlopend op hoogte wees van Omgewingsplanne en USFB se strategiese en taktiese planne ooreenkomstig informeer
Effektiewe kommunikasie en koördinering van kliëntverwagtinge binne die onderskeie lynfunksies van USFB fasiliteer
Diensleweringsprestasie en standaarde moniteer
Tydige en toepaslike advies aan USFB Afdelingshoofde en breë Bestuur te voorsien
Steundiensooreenkomsbepalings en vereistes moniteer
Die aanmelding van en vordering met versoeke by die USFB Hulptoonbank nougeset te moniteer en proaktief kliëntverwagtinge te antisipeer en aksies binne USFB waar nodig te inisieer en moniteer om te verseker dat USFB voldoen aan die Steundiensooreenkoms se bepalings
Die fasilitering en beslegting van twispunte en geskille tussen USFB en kliente rondom die voldoening aan die diensstandaarde volgens hierdie Steundiensooreenkoms behartig.
2.4 BESTUUR VAN KONTRAKTEURS – BYLAE C EN D
Waar konsultante en kontrakteurs se dienste ingekoop word deur USFB om dienste te verskaf xxxx beskryf in hierdie ooreenkoms, xxx die kontrakte aangegaan en bestuur word in ooreenstemming met die seleksiekriteria en tenderproses volgens die US se Aankopebeleid . Die kontrakte xxx bestuur word volgens die standaarde xxxx saamgevat in die tenderprosedures en spesifikasies xxxx beskryf in die tenderdokument. USFB aanvaar verantwoordelikheid vir die prestasie van die konsultante en kontrakteurs wat aangestel is en onderneem om te verseker dat nuwe kontrakteurs toepaslike induksie opleiding ontvang en blootstelling aan die protokol vir werkverrigting en dienslewering binne die Universiteit verkry. Die bepalings en vereistes van hierdie Steundiensooreenkoms word ooreenkomstig vervat in diensvlakooreenkomste met USFB se kontrakteurs wat ʼn integrale xxxx xxx vorm van die betrokke dienskontrakte.
2.5 BESTUUR XXX XXXXX-EFFEKTIWITEIT
Die jaarlikse Omgewingsbeplanning- en begrotingproses verskaf ʼn meganisme vir die identifisering van oorhoofse behoeftes aan fasiliteite en gepaardgaande dienste. Daar word gestreef om te funksioneer binne die raamwerk van ʼn volkoste begrotingsmodel en die diens en/of die uitvoerbaarheid van diens, is direk proporsioneel tot die ruimte wat die befondsingsplanne en begrotings toelaat. Daar word in oorleg met Kliënt, gestreef om, deur die afspeling van prioriteite, optimaal aan kliënteverwagtinge te voldoen.
USFB is daartoe verbind om deurlopend koste-effektiewe dienste xx xxxxx binne die beleide en standaarde van die US.
2.6 BESTUUR VAN KWALITEIT
Die Partye stem ooreen dat dit nie moontlik is om alle versoeke ten alle xxx xx kan diens nie. Waar dit binne die konteks van die US se beleid, standaarde en befondsing wel moontlik is om ʼn diens xx xxxxx, is USFB se Bestuur daaraan verbind om die kwaliteit van dienste deurlopend te moniteer en te bestuur om te verseker dat die Kliënt die beste waarde vir geld ontvang, mits:
Dit binne USFB se vermoë is om is ʼn spesifieke diens binne die beleid en standaarde van die US te xxx xxxxx;
Dit binne die prioriteitsorde van versoeke (xxxx met Omgewings van tyd tot tyd ooreengekom) geregverdig en gelewer kan word;
Kliënt dit moontlik maak om die diens xx xxxxx;
Die behoefte gediens kan word binne die alternatiewe befondsingsbronne binne en buite die US.
3. PRESTASIEBESTUUR
3.1 JAARLIKSE OORKOEPELENDE BESTUURSVERSLAG
ʼn Jaarlikse Oorkoepelende Bestuursverslag word deur Fasiliteitsdienste in oorleg met die USFB lynhoofde saamgestel. Die verslag xxx as basis dien vir jaarlikse individuele gesprekvoering deur die Hoofdirekteur: Fasiliteitsbestuur met Omgewingshoofde en die Uitvoerende Direkteur: Bedryf en Finansies.
3.2 KWARTAALLIKSE – BESTUURSVERSLAG
ʼn Kwartaallikse Bestuursverslag word deur Fasiliteitsdienste saamgestel om aan Fakulteitsbestuurders / Omgewing Afdelingshoofde en USFB Afdelingshoofde geleentheid xx xxxx om oor diensvlakke xx xxxxx, te onderhandel en/of korrektiewe stappe te doen.
3.3 MAANDELIKSE VORDERINGSVERSLAG
ʼn Maandelikse verslag word deur Fasiliteitsdienste opgestel en aan USFB lynhoofde besorg wat vordering met projekte en versoeke rapporteer. Die Fasiliteitsbestuurder xxx die verslag maandeliks aan die Omgewings wat hy bedien voorlê vir oorweging, insette en bespreking.
Die Hoofdirekteur: Fasiliteitsbestuur en die Uitvoerende Direkteur: Bedryf en Finansies word tydig ingelig oor enige afwykings wat risiko’s vir US mag inhou, bv. t.o.v. Strategiese Doelwitte, Operasionele Doelwitte, Finansiële Implikasies, Veiligheid.
3.4 PRESTASIEMETING
Fasiliteitsbestuur stel die volgende metodes in xxxxxxx vir die evaluering van hulle interne dienste:
ʼn Kort evalueringsvraelys wat een maal ʼn jaar deur die interne kliënte voltooi word.
Kommentaar op jaarlikse-, kwartaallikse- en maandelikse verslae word verwerk en evalueer.
USFB se Een-Stop-Diens Xxxxxxx monitering
Die uitkoms van Projekooreenkomste
Die volgende kritiese prestasie indikatore word in xxxxxxx gestel vir die prestasiemeting van Fasiliteitsbestuur se funksionele lynhoofde.
KPA’s vir oorhoofse fasiliteitsbestuur en doeltreffendheid op makrovlak en die uitvoering van USFB se sakeplan- en strategiese doelwitte.
KPA’s vir effektiwiteitsmeting deur steundiensomgewings aan die hand van USFB se diensvlakke en koste-effektiwiteit.
KPA’s vir effektiwiteitsmeting deur die institusionele omgewings aan die hand van USFB se diensvlakke en koste-effektiwiteit.
Nienakoming van hierde Steundiensooreenkoms is ʼn direkte inset tot die USFB Afdelingshoofde se prestasiebestuur.
3.5 BESTUUR VAN WANPRESTASIE EN DISPUTE
Dit is die bedoeling dat beide Partye die Steundiensooreenkoms xxx bevorder en fasiliteer om die uitset van gehalte dienste xx xxxxxxx tot die US se voordeel. Geskille oor die nienakoming van die ooreenkoms, word vroegtydig deur enige van die Partye gerapporteer aan die Fasiliteitsbestuurder vir verdere beslegting met die betrokke Fakulteitsbestuurder / Afdelingshoof. Indien daar nie konsensus bereik word nie, kan enige van die Partye ʼn dispuut verklaar waarna dit na die Hoofdirekteur: Fasiliteitsbestuur en die betrokke Dekaan / Omgewingshoof xxx eskaleer wat gesamentlik oor ʼn beslissing xxx ooreenkom.
4. VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIE PARTYE
4.1 USFB SE VERANTWOORDELIKHEDE
Xx xxxx Visie met passie na te streef en haar Kernwaardes deurlopend uit xx xxxx.
Xx xxxxx-effektiewe fasiliteitsoplossings te implementeer en te bestuur wat die vereistes, gehalte- en tydstandaarde xxxx gestel deur die Kliënt en binne die bestek van die Steundiensooreenkoms, behaal of oorskry.
Om voorste en bekostigbare tegnologie en besigheidsprosesse na te vors en te implementeer.
Gehalte van xxxx xxx voldoen aan Wet 85 /1993 – Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, en Regulasies.
Indien ʼn probleem herhaaldelik voorkom, xxx USFB dit navors en ʼn oplossing verkry.
USFB is verplig om dienste xx xxxxx binne die beleide en prosedures van die US.
4.2 KLIËNT SE VERANTWOORDELIKHEDE
Kliënt xxx deurgaans redelikheid en die beperkinge van bekostigbaarheid in ag neem tydens die stel van behoeftes en diensverwagtinge.
Slegs aanmeldings en versoeke wat by die USFB Een-stop-diens Hulptoonbank X4666 geregistreer word en skriftelik ooreengekome Projekooreenkomste xxx in aanmerking kom tydens die prestasiemeting van USFB.
Kliënt xxx xxxxx in sy vermoë doen om dit moontlik xx xxxx vir USFB om ʼn betrokke diens xx xxxxx en aan die ooreengekome diensverwagtinge te voldoen.
Alle inligting m.b.t. die werksversoek moet beskikbaar gestel word ter xxxxx van goeie kommunikasie en uitvoering.
Kliënt xxx USFB verantwoordelik hou vir die uitkomste van projekte kragtens die oorspronklike Projekooreenkomste. ʼn Tussentydse uitbreiding in die omvang van werke of vertragings weens goedkeuringsprosesse en befondsingsplanne buite die beheer van USFB, mag lei tot die oorskryding van die oorspronklike beraming en tydslyne.
Kliënt xxx diensverwagtinge stel wat binne die konteks van die beleide en prosedures van die US, haalbaar is.
BYLAE A:
USFB DIENSVLAKKE
Eiendomsdienste
No. |
Prioriteit en Diens |
Beskrywing van Diens |
Reaksietyd (Kliënt kontak) |
Herstel Tydperk
|
1. |
Harde dienste Prioriteit 1: (ernstige lewensbedreiging) of kritiese diensonderbreking (byv. lesingsale) |
Elektries, meganies, siviel, struktureel, Algemene onderhoud |
10 minute |
Beveiliging: 1 uur *Herstel: 8 ure |
2. |
Harde dienste Prioriteit 2: (belangrik maar geen ernstige lewens / diens / omgewingsbedreiging nie) |
Elektries, meganies, siviel, struktureel, Algemene onderhoud |
30 minute |
Interim oplossing: 24 uur *Herstel: 10 dae |
3. |
Harde dienste Prioriteit 3: Roetine |
Elektries, meganies, siviel, struktureel, algemene onderhoud |
3 dae |
*20 dae |
4. |
Sagtedienste Prioriteit 1: (ernstige lewensbedreiging) of kritiese diensonderbreking (byv. lesingsale) |
Skoonmaak, higiëne, afval, landskapering, terreine en Omgewing |
10 minute |
Beveiliging: 1 uur *Herstel: 8 ure |
5. |
Sagtedienste Prioriteit 2: (belangrik maar geen ernstige lewens / omgewingsbedreiging nie) |
Skoonmaak, higiëne, afval, landskapering, terreine en Omgewing |
30 minute |
Interim oplossing: 24 uur *Herstel: 10 dae |
6. |
Sagtedienste Prioriteit 3: Roetine |
Skoonmaak, higiëne, afval, landskapering, terreine en Omgewing |
3 dae |
*20 dae |
*Die versoek en werk is afgehandel, of ʼn aanbeveling is gemaak m.b.t. die uitvoering van die werk indien omvang, beskikbaarheid en befondsing die onmiddellike herstel onmoontlik maak. Diensvlakke vir herstelwerk wat uitloop op projekte, word afsonderlik ooreengekom per Fasiliteitsbestuur Projekooreenkoms.
Beskermingsdiens (USBD)
No. |
Prioriteit en Diens |
Beskrywing van Diens |
Reaksietyd |
Beveiliging / Afhandelings Tydperk |
1. |
Sekuriteitsdienste Prioriteit 1: (ernstige lewensbedreiging) |
Betreder, afdreiging, diefstal, skade, smokkel, alarms |
10 minute |
Beveiliging: 1 uur |
2. |
Sekuriteitsdienste Prioriteit 2: (belangrik, maar geen ernstige lewensbedreigings nie) |
Sekuriteit oorskryding en oortredings, skade aan heinings, hekke, deure en stelsels |
1 uur |
Beveiliging: 1 uur *Interim oplossing/Herstel: 24 uur |
3. |
Sekuriteitsdienste Prioriteit 3: Roetine |
Verlore kaarte, Algemene patrollies, oorskryding van kampusreëls |
2 uur |
*3 dae |
*Die versoek en werk is afgehandel, of ʼn aanbeveling is gemaak m.b.t. die uitvoering van die werk indien omvang, beskikbaarheid en befondsing die onmiddellike herstel onmoontlik maak. Diensvlakke vir herstelwerk wat uitloop op projekte, word afsonderlik ooreengekom per Fasiliteitsbestuur Projekooreenkoms.
Beplanning en Ontwikkeling – KKW
No. |
Fase en Diens |
Reaksietyd |
1. |
Fase 1: Ontvangs van KKW en kontak met Kliënt |
7 dae |
2. |
Fase 2: Doen ondersoek en kosteberaming |
Volgens program xxxx ooreengekom tydens besoek Fase 1 |
3. |
Fase 3: Kliënt gee voorlopige goedkeuring van kosteberaming vir inwin van amptelike kwotasies |
Volgens program xxxx ooreengekom tydens besoek Fase 1 |
4. |
Fase 4: Kliëntgoedkeuring van kwotasies |
30 dae |
5. |
Fase 5: Plaas amptelike bestelling |
Binne 5 dae na ontvangs van Kliëntgoedkeuring |
6. |
Fase 6: Beplanning en Ontwikkeling, kontrakteur en Kliënt bepaal afhandelingsdatum |
Xxxx gekontrakteer |
7. |
Fase 7: Magtiging van betaling na oorlegpleging met Kliënt |
Xxxx gekontrakteer |
Beplanning en Ontwikkeling – Projekte (sien templaat Bylae B)
No. |
Fase en Diens |
Reaksietyd |
1. |
Fase 1: Ontvangs van KKW en kontak met Kliënt |
7 dae |
2. |
Fase 2: Doen ondersoek en kosteberaming en Kliënt teken af op konsepvoorstelle |
Volgens program xxxx ooreengekom tydens besoek Fase 1 |
3. |
Fase 3: Ontwerpsontwikkeling en plan goedkeuring |
Volgens program xxxx ooreengekom tydens besoek Fase 1 |
4. |
Fase 4: Tenderperiode |
Volgens program xxxx ooreengekom tydens besoek Fase 1 |
5. |
Fase 5: Kontrakteur begin met werk |
7 dae na aanstelling en terrein oorhandiging |
6. |
Fase 6: Beplanning en Ontwikkeling, kontrakteur en Kliënt bepaal afhandelingsdatum |
Xxxx gekontrakteer |
7. |
Fase 7: Magtiging van betaling na oorlegpleging met Kliënt |
Xxxx gekontrakteer |
Instandhouding – Projekte (sien templaat Bylae B)
No. |
Fase en Diens |
Reaksietyd |
1. |
Fase 1: Ontvangs van behoefte en kontak met Kliënt |
7 dae |
2. |
Fase 2: Doen ondersoek/oudits en kosteberaming |
Volgens program xxxx ooreengekom tydens besoek Fase 1 |
3. |
Fase 3: Projek ontwikkeling en goedkeuring |
Volgens program xxxx ooreengekom tydens besoek Fase 2 |
4. |
Fase 4: Tenderperiode |
Volgens program xxxx ooreengekom tydens besoek Fase 2 |
5. |
Fase 5: Kontrakteur begin met werk |
7 dae na aanstelling en terrein oorhandiging |
6. |
Fase 6: Beplanning en Ontwikkeling, kontrakteur en Kliënt bepaal afhandelingsdatum |
Xxxx gekontrakteer |
7. |
Fase 7: Kontrakbeplanning en programmering |
Xxxx gekontrakteer |
Een-Stop-Diens Hulptoonbank (X4666)
No. |
Beskrywing van Diens |
Reaksietyd |
1. |
Beantwoording van een-stop-diens aanmeldings en versoeke |
Binne 15 sekondes |
2. |
Hantering van algemene en navrae |
24 uur |
3. |
Terugvoer aan Kliënt |
3 dae |
4. |
Xxxxxxxx opvolg en terugvoer |
Weekliks |
Parkering
No. |
Beskrywing van Diens |
Reaksie Tydperk |
1. |
Voertuie obstruksie wat diensonderbrekend kan wees |
1 uur |
2. |
Onwettige parkering |
2 ure |
3. |
Valboomtoegang – kaarte aktiveer/de-aktiveer |
2 ure |
4. |
Belangrike parkeringsversoek – bv. permanente/tydelike gestremdes |
2 ure |
5. |
Gewone parkeringsversoek |
2 dae |
6. |
Spesiale Parkeerreëlings (groepe per bus, ens.) |
5 dae |
BYLAE B:
Fasiliteitsbestuur Projekooreenkoms
Projek nommer: |
|
Projeknaam: |
|
Terrein: |
|
Projekbeskrywing:
|
|
Omvang van Werke (“scope”):
|
|
Verantwoordelikhede van Fasiliteitsbestuur:
|
Verantwoordelikhede van Kliënt:
|
Aanvangsdatum:
|
Verwagte voltooiingsdatum: |
Projekberaming: |
Kostepunt: |
Befondsingsplan:
|
|
Kliënt: Posbenaming: Datum: |
Fasiliteitsbestuur: Posbenaming: Datum: |
Amendement 1
|
|
Kliënt: Posbenaming: Datum: |
Fasiliteitsbestuur: Posbenaming: Datum: |
Amendement 2
|
|
Kliënt: Posbenaming: Datum: |
Fasiliteitsbestuur: Posbenaming: Datum: |
Amendement 3
|
|
Kliënt: Posbenaming: Datum: |
Fasiliteitsbestuur: Posbenaming: Datum: |
BYLAE C:
FASILITEITSBESTUUR
KONTRAKTEURSBEPALINGS
Alle kontrakteurs wat betrokke is by die uitvoering van projekte of herstelwerk wat deur Fasiliteitsbestuur beheer word, is onderworpe aan die volgende bepalings:
1. Alle personeellede van kontrakteurs moet ten alle tye identifikasie besit hetsy d.m.v. ’n oorpak met die maatskappynaam daarop of ’n jurk of iets soortgelyks. ʼn Voorafbepaalde naamlys van werkers word op die perseel beskikbaar gehou.
2. Die kontrakteur moet kennis neem van die parkering wat tot sy beskikking gestel word, die afleweringsarea, die toegangsdeur en die reëlings vir die beheer daarvan, die afbakening van die bouperseel, die roete in die gebou na en van die bouperseel wat xxxxxx gevolg moet word en ook die roete na kafeteria areas.
3. Indien Beskermingsdienste ’n werker vind wat afdwaal van die bepaalde roetes moet daar gepoog word om sy naam vas te stel om sodoende die kontrakteur te verwittig wie die skuldige individu is.
4. Na-uurse werk moet gepaardgaan met kennisgewing aan Beskermingsdienste.
5. Daar moet ten alle tye ’n verantwoordelike persoon op die perseel wees.
6. Alle navrae, probleme en oorskrydings moet aan die betrokke projekbestuurder van Fasiliteitsbestuur xxxxx word. Laasgenoemde moet xxxx dat bestaande reëlings xxxxxx nagekom word.
7. Alle geboue moet as rookvrye areas beskou word, en daar xxx xxxxxx opgetree word teen oortreders.
8. Die kontrakteur xxx vooraf reëlings tref (minstens 1 dag) om ʼn perseel te betree.
9. Die Kontrakteur xxx ten alle tye ‘n geldige US werksopdrag in sy besit hê wanneer hy ‘n US perseel betree.
10. Die kontrakteur xxx ten alle tye eers by Fasiliteitsbestuur aanmeld wat xxx xxx inlaat en na die werkperseel xxx neem.
11. Die kontrakteur xxx:
Alle gereedskap en skoonmaakmiddels van hul eie hê.
Alle afval en bourommel wat van die spesifieke taak oorgebly het gereeld te verwyder xxxx bepaal by die aanvang van die werk.
Nie radio’s aanskakel nie.
Respekvol optree teenoor US personeel en studente.
Die bepalings van die Wet op Beroepsgesondheid en Beroepsveiligheid ten alle tye op die perseel nakom.
Die bepalings van die Wet op Arbeidsbetrekkinge ten alle tye op die perseel nakom.
BYLAE D:
XXX OP BEROEPSGESONDHEID EN BEROEPSVEILIGHEID, WET 85 VAN 1993
Definisie van ‘bouwerk’ ingevolge Algemene Administratiewe Regulasies van die Wet.
‘Bouwerk’ sluit in enige werk in verband met –
die oprigting, instandhouding, verbouing, opknapping, herstel, sloping of aftakeling van of aanbouing aan ʼn gebou.
die installering, oprigting of aftakeling van masjinerie.
die bou, instandhouding, sloping of aftakeling van enige brug, dam, kanaal, pad, treinspoor, straat, aanloopbaan, riool of waternetwerkstelsel of werk aan enige soortgelyke projek. Of
die verskuiwing van grond, die skoonmaak van ʼn stuk grond of die maak van ʼn uitgrawing of werk aan enige soortgelyke projek.
Die bouterrein word as ʼn ‘werkplek’ ingevolge Art 2 (liv) van die bogenoemde wet beskou.
Ingevolge Art 16 moet die hoof uitvoerende beampte van die kontrakteur toesien dat die Wet en Regulasies van die Wet toegepas word en is hy/sy in sy/haar persoonlike hoedanigheid verantwoordelik en aanspreeklik vir die beroepsgesondheid en veiligheid van sy werknemers en ook (ingevolge Art 9) ander persone by die werkplek.
Die hoof uitvoerende beampte kan ingevolge Art 16(2) aan persone xxxxx xx beheer opdrag gee xx xxx behulpsaam xx xxxx met die uitvoering van sy wetlike verpligtinge.
Ingevolge Art 43(5) xxx regulasies van die Wet op Masjinerie en Beroepsveiligheid 1983 van krag totdat dit met nuwe regulasies vervang word.
Art 37 van die Wet bepaal dat ‘n daad van versuim deur die kontrakteur (as lashebber) om nie die bepalinge van die wetgewing en regulasies nA te kom nie, kan lei tot skuldbevinding aan ‘n kriminele oortreding.
BYLAE E:
SPESIALE BEPALINGS UNIEK TOT KLIËNT SE OMGEWING
Sonder om afbreuk te doen aan die algemene bepalings van hierdie Steundiensooreenkoms, kom die Partye ooreen dat die volgende spesiale bepalings van toepassing xxx xxxx binne die omgewing van ___________________(OMGEWING):
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
D esember 2010