Insake verhuring van eenhede:
Insake verhuring van eenhede:
Al hoe meer eienaars verhuur hul eenhede sonder om van die geakkrediteerde agente gebruik xx xxxx. Alhoewel dit die goeie reg van elke eienaar is om dit te doen, skep die verhuring van eenhede deur eienaars ‘n verleentheid, aangesien eienaars nie vertroud is met die Grondwet van die Oord nie.
Ten einde verleentheid xx xxxxx wil ons graag Klousule 44 (2) onder u aandag bring: Klousule 44 van die Grondwet lees xxxx volg :
(2) Xxxx Xxxxxxx of Genomineerde Bewoner / s van □n Xxxx mag sy of haar Xxxx verhuur of □n reg op bewoning ten opsigte daarvan xxxxxxx, xxxxxx die skriftelike toestemming van die Trustees nie, wie redelike voorwaardes aan hul toestemming mag xxxxxx. Om die skriftelike toestemming van die Trustees te bekom, moet die Eienaar of Genomineerde Bewoner / s van die Xxxx skriftelik by die Trustees aansoek doen en die Trustees van die volgende inligting en dokumentasie voorsien:
(a) □n Afskrif van die huurooreenkoms, die bepalings waarvan ooreengekom moet word met die Trustees;
(b) die besonderhede en die kontakbesonderhede van die beoogde Huurder / s of Bewoner / s;
(c) bewyse dat die beoogde Huurder / s of Bewoner/s die ouderdom van vyftig
(50) jaar bereik het of, waar toepaslik, die Xxxx van die Afgetrede Persoon is;
(d) □n mediese sertifikaat deur □n gekwalifiseerde mediese dokter wat bewys dat die beoogde Huurder / s of Bewoner / s medies geskik en selfversorgend is om die Xxxx xx kan bewoon en om onafhanklik te kan woon.
(3) Onderhewig aan die bepalings van hierdie Grondwet en die Gedragsreëls, mag
□n Xxxx in die Oord slegs bewoon word deur □n Afgetrede Xxxxxxx en sy of haar Gade, en die getal Bewoners wie □n Xxxx mag bewoon xxx beperk wees tot twee (2) Bewoners per Xxxx. Òf beide Bewoners moet Afgetrede Persone wees, òf een Bewoner moet □n Afgetrede Xxxxxxx wees en die ander Bewoner moet sy of haar Xxxx xxxx, xxx xxxxxx as 50 jaar mag wees.
Ons vertrou hierdie inligting xxx help om te voorkom dat huurders wat opdaag, weggewys word.
1. Daar xxxxx ook heelwat onsekerheid oor die deposito’s wat voornemende kopers betaal om op die waglys geplaas te word. Ten einde meer duidelikheid oor hierdie xxxx xx xxx, het die Raad van Trustees ‘n beleid oor die xxxx aanvaar.
Graag die volgende:
DEPOSITO-BELEID
Die doel van die verkoop van ‘n eiendom is om die eiendom so vinnig en effektief moontlik, teen die korrekte markverwante prys, aan ‘n gekwalifiseerde xxxxx xx verkoop.
Die reëling rakende die deposito is daargestel om voornemende kopers van eiendom in die Oord dadelik in xxxxxx xx stel sodra ʼn nuwe eiendom in die mark kom. Hulle xxx xxx die eerste keuse om ʼn aanbod op ʼn eiendom xx xxxx.
Kopers word volgens behoeftes ingedeel en xxx dus in xxxxxx xxxxxx word wanneer ʼn
gepaste eiendom, wat deur hulle gespesifiseer word, te koop aangebied word.
Dit is dus ook baie belangrik dat die kopers op die lys in kontak xxx met die Oord en / of die geakkrediteerde agente en hul moet die Kantoor inlig indien hulle behoeftes en
/ of kontakbesonderhede verander.
Die volgende moet dus in ag geneem word om ʼn regverdige beleid op te stel:
Wanneer ʼn eiendom te koop aangebied word, xxx al die kopers wat in die spesifieke kategorie val, in xxxxxx xxxxxx word en ʼn gelyke geleentheid gegun word om die eiendom te besigtig en daarna ʼn aanbod xx xxxx. Kriteria wat wel in ag geneem xxx word is:
1. Haalbare Prys
2. Beskikbare befondsing
3. Okkupasie en oordragdatum van die eiendom
Indien meer as een aanbod skriftelik aangebied is en die tweede koper ʼn hoër prys aanbied of geredeliker befondsing het, xxx die eerste koper die geleentheid gegun word om die prys en befondsingvoorwaardes te ewenaar. Indien nie moontlik nie, sal die aanbod van die tweede voornemende koper aanvaar word. Indien die voorwaardes van beide aanbiedinge dieselfde is, xxx die xxxxx wat die langste op die waglys is, voorkeur geniet. Die keuse wie se aanbod aanvaar word, is steeds die verkoper s’n.
Wanneer die koper van die waglys wil onttrek, word die R1,000 deposito, sonder rente, terugbetaalbaar.
Kontak gerus die volgende geakkrediteerde agente vir verdere inligting: Xxxx Xxxxxxxxx : 072 394 9719 xxxxxxxxx@xxxx.xx.xx