Afwesig van diens onderhewig aan die vereistes van diensvoorwaardes Voorbeeld Klousules

Afwesig van diens onderhewig aan die vereistes van diensvoorwaardes. 3.3.1 Verlof vir afwesigheid anders as siekverlof, xxx met inagneming van die behoefte aan dienslewering deur die Munisipaliteit toegestaan word, ondanks die bepalings van enige wet. 3.3.2 'n Werknemer mag nie van diens af gaan of afwesig van diens wees sonder vooraf toestemming nie, tensy hy/sy oorval word deur skielike siekte of xxxxx xxxxx omstandighede aanvaarbaar vir die Munisipaliteit en hy/sy die onmiddellike toesighouer binne 2 ure vanaf die aanvang van sy/haar normale werksure van aanvaarbare redes voorsien. 3.3.3 Afwesigheid van diens wat nie voldoen aan die vereistes xxxx in 3.3.2 hierbo nie, sal as ongemagtigde afwesigheid beskou word. 3.3.4 Deelname aan 'n onwettige of wettige staking xxx xxxx as onbetaalde verlof, dit wil sê geen werk geen betaling beleid is van toepassing. 3.4