AMPTELIKE STRUKTUUR VIR MEET EN ERKENNING VAN TROFEË Voorbeeld Klousules

AMPTELIKE STRUKTUUR VIR MEET EN ERKENNING VAN TROFEË. 3.3.1.Die amptelike struktuur vir die aanteken van trofeë in die SAJWV se Trofeëregister loop vanaf takvlak, na die verenging se Hoof Trofeemeetbeampte, na die Bestuurder; Jagsake, na die Vise-President Xxxxxxx, na die SAJWV Raad, na die Kongres. 3.3.2.Op takvlak wys die takbestuur jaarliks ’n SAJWV-opgeleide Taktrofeemeetbeampte aan. Indien ’n tak nie oor ʼn amptelik opgeleide trofeemeetbeampte beskik nie, kan so ’n tak met ’n buurtak onderhandel om die buurtak se trofeemeetbeampte te gebruik om by die betrokke tak behulpsaam xx xxxx. 3.3.3.Die Taktrofeebeampte is verantwoordelik om jaarliks alle trofeë- metingsfunksies op takvlak uit te voer en die nodige administrasie daaraan verbonde, af xx xxxxxx. 3.3.4.Die Taktrofeemeetbeampte is verantwoordelik om ’n taktrofeëregister by xx xxx. 3.3.5.Op nasionale vlak is die Hoof Trofeemeetbeampte daarvoor verantwoordelik dat alle gegewens wat vir ’n betrokke jaar van takke ontvang word, op die korrekte wyse in die SAJWV Trofeëregister opgeneem word, en al die nodige sertifikate en erkennings wat tydens die jaarlikse kongres vir trofeë uitgereik word, korrek voorberei xxx word. 3.3.6.Die VP-Jagsake en die Bestuurder: Jagsake is verantwoordelik om die gegewens wat van die Hoof Trofeemeetbeampte ontvang word vir erkenning van trofeë wat tydens die jaarlikse kongres plaasvind, vir goedkeuring aan die Raad voor te lê. 3.4.