Common use of BEPALINGS EN VOORWAARDES Clause in Contracts

BEPALINGS EN VOORWAARDES. Daar word ooreengekom dat die senior opsiener/opsiener aangestel word ingevolge die Regulasies wat betrekking het op die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen, xxxx gepubliseer in Staatskoerant 37651 van 16 Mei 2014, en die bepalings en voorwaardes xxxx uiteengesit in die EKSAMEN PROSEDURE HANDLEIDING.

Appears in 2 contracts

Samples: Temporary Employment Contract for Community Members as Chief Invigilator/Senior Invigilator/Invigilator of Examinations, Contract of Temporary Work for Community Members

BEPALINGS EN VOORWAARDES. Daar word ooreengekom dat die hoofopsiener/senior opsiener/opsiener aangestel word ingevolge die Regulasies wat betrekking het op betreffende die Afneem, Administrasie en Bestuur van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen, xxxx gepubliseer wat in Staatskoerant No. 37651 van 16 Mei 2014, xxxx op 30 April 2019 gewysig, gepubliseer is, en die bepalings en voorwaardes xxxx uiteengesit in die EKSAMEN PROSEDURE HANDLEIDINGEksamenprosedure-handleiding vir 2016 (Examinations: Procedure Manual, 2016).

Appears in 1 contract

Samples: Contract for Temporary Employment of Community Members