Bykomende en nuwe persele Voorbeeld Klousules

Bykomende en nuwe persele. Verlies xxxx xxxx hierdie afdeling gedek, voortspruitende uit onderbreking of belemmering van die besigheid ten gevolge van skade (xxxx hierin omskryf) aan eiendom by enige persele ten opsigte waarvan die versekerde 'n kontrak aangegaan het om dit te laat bou of om dit te koop, huur of verhuur, word geag om verlies xx xxxx wat voortspruit uit skade aan eiendom deur die versekerde by die persele gebruik Met dien verstande dat: kennisgewing daarvan aan die maatskappy so gou as redelikerwys moontlik gegee word en ‘n aanpassing van premie, indien nodig, gemaak word. N.