Boetes en straftoekennings vir kontrakbreuk Voorbeeld Klousules

Boetes en straftoekennings vir kontrakbreuk. Die versekering ingevolge hierdie item word beperk tot boetes en straftoekennings vir kontrakbreuk en die bedrag as skadevergoeding hierkragtens betaalbaar is die bedrag waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik is en word betaal ter aflossing van boetes en straftoekennings wat uitsluitlik as gevolg van skade vir nie-voltooiing of laat voltooiing van bestellings opgelê word.