Xxxxx wins (Verskil grondslag) Voorbeeld Klousules

Xxxxx wins (Verskil grondslag). Die versekering kragtens hierdie item is beperk tot verlies van bruto wins weens: (a) vermindering in omset en (b) verhoging in bedryfskoste en die bedrag daarkragtens betaalbaar as skadeloosstelling is: (a) ten opsigte van vermindering in omset die bedrag wat verkry word deur die bruto winskoers op die bedrag toe te pas waarmee die omset gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade minder is as die standaardomset (b) ten opsigte van verhoging in bedryfskoste die bykomende uitgawe noodsaaklikerwys en redelikerwys aangegaan met die uitsluitlike doel om die vermindering in omset xx xxxxx of te verminder wat, as dit nie vir daardie uitgawe was nie, gedurende die skadeloosstellingstydperk as gevolg van die skade plaas sou gevind het, maar hoogstens die bedrag verkry deur die bruto winskoers toe te pas op die vermindering daardeur vermy min enige bedrag gedurende die skadeloosstellingstydperk bespaar ten opsigte van sodanige van die koste en uitgawes van die onderneming betaalbaar uit bruto wins as wat mag eindig of wat verminder mag word as gevolg van die skade AGRIPLUS (SAKE ONDERBREKING) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 14) 12/2010 Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep Met dien verstande dat: die bedrag betaalbaar na verhouding verminder xxx word ten opsigte van bruto wins indien die versekerde bedrag minder is as die bedrag verkry deur toepassing van die bruto winskoers op die jaarlikse omset waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande of minder is of die toepaslike veelvoud van die jaarlikse omset, waar die maksimum skadeloosstellingstydperk 12 (twaalf) maande oorskry. Item 1: